Suid-Afrikaanse
Familiewapens
Bevat tans meer as 1000 familiewapens

Coats-of-Arms
of South African families
Now containing more than 1000 coats-of-arms
English please

Familiewapens op hierdie webtuiste word vertoon soos wat dit ontvang is deur die webmeester of op die internet raakgeloop is; geen waarborg ten opsigte van die heraldiese akkuraatheid daarvan kan gegee word nie, en geen besonderhede oor die betekenis of herkoms van die wapens is beskikbaar nie. 

  • Onthou moet word dat 'n wapenskild aan 'n indiwidu toegeken word, en dat slegs sy direkte nasate erflik die gebruiksreg daarvan het, en nie alle persone wat dieselfde van voer nie. In sommige gevalle word variasies of meer as een wapen vir dieselfde van aangetref en verteenwoordig dit verskillende takke van die betrokke familie, dikwels in verskillende wêrelddele. 
  • Jammer, maar die webmeester kan u nie help met die opspoor van familiewapens wat nie op hierdie webtuiste verskyn nie. As dit nie in hierdie webwerf gelys is nie, beskik ons nie oor 'n skakel daarheen nie, en moet u ons asb nie kontak nie. U kan die argiewe van die Buro vir Heraldiek in Pretoria deursoek vir geregistreerde familiewapens deur hier te klik
  • Indien u beskik oor 'n familiewapen wat opgelaai kan word op of internet-adres wat geskakel kan word aan hierdie webbladsy, stuur dit asb. aan die werfmeester. As u familiewapen nie op hierdie webbladyse verskyn nie, is dit omdat u of niemand anders dit nog vir ons aangestuur het om op te laai nie.
  • Die normale internasionale voorwaardes ten opsigte van outeursregte is van toepassing op alle ontwerpe van familiewapens wat vanaf hierdie webbladsy geskakel kan word. 
  • Stel die werfmeester asb. in kennis van dooie skakels.
  • Enigeen wat 'n heraldies korrekte en geregistreerde familiewapen in Suid-Afrika wil bekom, kan in verbinding tree met: Die Staatsheraldikus, Privaatsak X 236, Pretoria 001; tel (012) 323-5300, faks (012) 323-5287.
Lys van familiewapens (kies een uit lys hieronder)
Afrikaans asb.

Coats-of-arms on this website are displayed as they were submitted to the webmaster or found on the internet and linked to, and no guarantee as regards to the heraldic accuracy thereof can be given. 

  • No particulars regarding the meaning or origin of the various coats-of-arms are available. 
  • It must be remembered that arms and the right to bear them are awarded to an individual and only his direct desendants have the inherited right to bear them, and not everyone with the same surname as such. In some cases variations or more than one coat-of-arms is available for the same surname, representing different branches of a particular family, often in different parts of the world. 
  • Sorry, but the webmaster cannot assist you with locating any coat-of-arms which does not appear on this website. If it is not listed in this website, we have no link to it, and you are requested not to contact us. You can search the archives of the Bureau for Heraldy in Pretoria for registered heraldic representations by clicking here
  • If you have a coat-of-arms which can be uploaded on this website or an internet address which can be linked, kindly submit it to the webmaster. If your family's coat-of-arms does not appear on these webpages, it is because neither you nor anybody else has submitted it to us for uploading.
  • The normal international copyright restrictions are applicable to all coats-of-arms designs linked from this webpage. 
  • Kindly inform the webmaster of any broken or dead links.
  • Anyone wishing to obtain a heraldic correct and registered coat-of-arms in South Africa, should get in contact with the State Heraldist, Private Bag X 236, Pretoria 0001;  tel: (27)(12) 323-5300, fax (012) 323-5287.
List of coats-of-arms (choose one from list below)

Gaan na die lys van familiewapens: / Go to the list of coats-of-arms:
Vanne beginnende met: / Surnames starting with:
[ A - C ]  [ D - G ]  [ H - L ]  [ M - R ]  [ S - U ]  [V - Z ]

Aanbevole skakels / Recommended links

Webmaster <xmp>