foto indeks 
ek het baie foto's ... sommige is groot en ander klein,  
 
* ek sal die scanned fotos met n sc aandui 
 vriende
vriende
 familie
familie
 mense en plekke
mense en plekke
 allerhande dinge
oor my foto gallery
allerhande dinge
oor my foto gallery
ek sal die size aandui, as jy n stadige konneksie het, kom 
eerder n ander keer terug wanneer jou spoed goed is om die
groter fotos te kyk ! 
- die wit en swart foto's is met n Amiga rekenaar digitiser
geneem
- van die foto's is met n handscanner gescan
- ander is met n sony mavica digital kamera geneem
* ek sal die digitised fotos met n dg aandui 
* die sony digital kamera sal geen merk dra nie
ek geniet dit om foto's te neem, maar is nog te skaam om van vreemdelinge/mense 
te neem, maar ek beplan tog wel om dit te doen,
aangesien mense my fasineer,
 die varieteit en individualiteit van
mense is ongelooflik,
 om nie te praat van die komplekse emosionele
gevoelens 
waarvan mense verskil nie, weens kulturele,
 gemeentskaps,
politieke, gesins en godsdienstige grondvlakke.