SKAKELS NA ANDER WEBWERWE

| Tuisblad | Koop die AWS | Geskiedenis van die AWS | Taalkommissie-lede | Oorsig oor die reënboog-AWS | Spelreëls en kommentaar (ons s'n en joune ook) | Omgangstaalafrikaans | Weggelate woorde | Debat oor die 1991-AWS | Skakels |

HEENSKAKELS

Direk verwant aan die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls.

Nie verwant aan die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls nie.

TERUGSKAKELS

Skakel gerus na ons webwerf toe terug. Gebruik die onderstaande twee metodes, as jy wil (kopieer en plak die kode na jou HTML toe).

Teksskakel

Gebruik gerus dié kode vir 'n teksskakel:

Insigte oor die Afrikaanse
Woordelys en Spelreëls.  Nie by Pharos, die Taalkommissie
of die AWS geaffilieer nie.

Baniertjies

Of gebruik dié kode vir die baniertjies (onthou om die baniertjies na jou werf oor te kopieer):

Afrikaanse Spelreëls

Insigte oor die...

Afrikaanse Woordelys en Spelreëls

Afrikaanse Spelreëls

Insigte oor die...

Afrikaanse Woordelys en Spelreëls

KOOPSKAKELS

Kliek hier om sekere boeke of sagteware direk te koop!

Koop die 2002-AWS Die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls, 2002 (geskryf deur die Taalkommissie). Hierdie boek is die "bybel" vir enige spellingskwessies in Afrikaans en word allerweë as gesaghebbend beskou. By Kalahari kos hy R149 + posgeld. Kliek die prentjie om te koop.
Koop Pharos se speltoetser Pharos Speltoetser en Woordafbreker vir MS Office 2000, XP en 2003. Die speltoetser bevat meer as 'n kwartmiljoen woorde. By Kalahari kos hy R295 + posgeld. Kliek die prentjie om te koop.
Koop die PUK se speltoetser Potchefstroom se Speltoetser vir MS Office 2000, XP en 2003. Hierdie is 'n nuwegenerasie-speltoetser met meer as 300 000 woorde. By Kalahari kos hy R265 + posgeld. Kliek die prentjie om te koop.
Koop Norme vir Afrikaans Norme vir Afrikaans, deur oom Wannie Carstens. Die boek gee meer inligting as die AWS en verduidelik allerlei taalverskynsels in Afrikaans. 'n Moet vir enige taalstudent. By Kalahari kos hy R175 + posgeld. Kliek die prentjie om te koop.
Koop die nuwe HAT Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT), 4e uitgawe, 2000. Hierdie ou staatmakerwoordeboek is grondig hersien en lewer gesaghebbende uitsprake oor moderne woordkwessies. By Kalahari kos hy R239 + posgeld. Kliek die prentjie om te koop.
Koop die Makro Blokkiesraaisel-gids Makro Blokkiesraaisel-woordeboek. Hy's onmisbaar vir enige blokraai-entoesias. By Kalahari kos hy R96 + posgeld. Kliek die prentjie om te koop.
Koop die tegniese woordeboek op CD Terblanche se Tegniese Woordeboek, Pharos-heruitgawe op CD, volledig soekbaar. Die woordeboek is nie hersien nie maar hy is nou in 'n handige formaat wat op rekenaar geïnstalleer kan word. By Kalahari kos hy R219 + posgeld. Kliek die prentjie om te koop.
Koop die 5-in-1 op CD Pharos se 5-in-1 Woordeboek-CD, waarop onder andere die volgende woordeboeke voorkom: 'n Afrikaanse tesourus, die Groot Woordeboek (tweetalig), die VAW (Verklarende Afrikaans Woordeboek), en 'n tweetalige frasewoordeboek. By Kalahari kos hy R359 + posgeld. Kliek die prentjie om te koop.

BANIERRUILSKEMAS

[x] In 'n poging om 'n bietjie trêffiek te genereer, sluit ons vir 'n wyle by 'n paar banierruilskemas aan. Hoe meer jy die besoeker kliek, hoe meer mense sien ons baniertjie elders.

Engelse banner

Afrikaanse banner

AdQuantum - RealConcept.com Network

Outeursreg van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (9e uitgawe) behoort aan Pharos uitgewers en aan die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hierdie werf is nie by enige van dié twee geaffilieer nie.

Skryf kommentaar, by afrikaans@workmail.co.za.

π