F VAN RENSBURG
and ANC leader Walter SISULU

Author: A.M. van Rensburg (b4 c2 d1 e6 f5 g5 h3 i2)
Webmaster: M.A. van Rensburg (b4 c2 d1 e6 f5 g5 h3 i2 j1)

Back to home Back to Historical


Walter Sisulu Source: http://www.jurgenschadeberg.com/

1963 January 11 Sisulu attends a secret meeting at the house of George Xarile together with F. Van Rensburg (a shift boss from Vlakfontein mine). It is understood that Van Rensburg made bombs for Sisulu - presumably from dinamiten. Vlakfontein Gold Mining was near to Springs on the East Rand. This mine was closed in 1996

Walter Max Ulyate SISULU was born in Qutubeni Village in the district of Engcobo in the Transkei on 18 May 1912. His mother, Alice Manse SISULU, worked as a domestic worker in white households and boarding houses around the Transkei.

Alice was the daughter of Abraham Moyikwa SISULU, a peasant farmer. Walter's biological father was Albert Victor DICKENSON, a white magistrate Dickenson in Ngcobowho, while acknowledging parentage of Walter and his elder sister Rosabella, played little Part in their upbringing or later lives. The magistrate supported them financially for a while. Alice died in 1961. Dickenson died in the seventies

Possible ancestry

1. Alfred DICKENSON * 4.8.1892, X Maria Sophia POTGIETER

2. Frederick DICKENSON, hy sterwe 11.8.1849, X Maria Johanna JOUBERT sy sterwe 30.3.1874

3. George DICKENSON, X Catharine Sara REID *23.9.1837, sterwe Zeerust 7.8.1876

4. Richard DICKENSON * Engeland 1900, X Nancy LOVEMORE * Middelburg 1904

Nommer vier is dus nie 'n moontlikheid nie. Nou lyk dit asof daar 'n groot moontlikheid is dat Walter SISULU dalk of 'n afstammeling van POTGIETER of JOUBERT kan wees, natuurlik die ander moontlikheid is nommer drie.

Nommer twee Frederick DICKENSON was 'n landrosklerk te Stellenbosch. Sonder enige inligting as ek sou spekuleer, dan sou ek sê dat in baie gevalle volg die nageslag in die skoene van hulle voorvaders. Victor DICKENSON, die so genoemde vader van SISULU, was 'n magistraat. Dalk moet die JOUBERT navorsers wat beide die manlike en vroulike nageslag dokumenteer 'n bietjie meer navorsing doen.

Albert V Dickinson het eers in die Kaap Kolonie se spoorweg afdeling gewerk (1903 - 1909) voor hy na Naturelle Sake oorgeplaas is en as klerk in die kantoor van die hooflanddros in Umtata gaan werk het. Daar het hy hom opgewerk tot assistent landdros. In die dertigerjare was hy 'n staatsaanklaer in Johannesburg en in die veertigers besturende direkteur van die Equity Building Society.

Hy het 'n lang verhouding met Walter se ma Alice Manse SISULU gehad en ook 'n dogter 4 jaar na Walter verwek. Hy het ook lank kontak met Alice behou, want in die laat dertigers het hy selfs een keer Walter se borgtog via sy ma betaal. Walter wou nie teenoor sy ma 'n belangstelling erken nie, maar het soms hofsake waarin Dickinson opgetree het, bygewoon en het selfs later 'n sakeafspraak met hom gemaak by die bougenootskap. Dickinson en nog 'n direkteur het blykbaar na die voorlegging geluister en was 'n "absolute heer" en het heelwat raadgegee en insette gelewer. Die pa het egter nie sy seun erken nie en Walter het dit daar gelaat. Dit was die enigste keer wat hulle ontmoet het.

Volgens onlangse koerantberigte is Albert Victor Dickinson in die vroeër sewentigers oorlede.

Albert Edward Dickinson van Port Elizabeth was die vader van:
Albert Victor Dickinson * 9 Jul 1886, hy het 'n verhouding gehad met
Alice Manse SISULU, sy was die dogter van Abraham Moyikwa SISULU, sy
was 'n huishulp en later 'n verpleegster van Transkei. Albert V Dickinson
trou later met Mary EWELS. Hy Sterwe c 1970

Uit die verhouding word twee kinders gebore:
Walter Max Ulyate SISULU gebore 18 Mei 1912 Qutubeni Village in die distrik van Engcobo in die Transkei. Hy trou met Albertina THETHIWE 15
Julie 1944 Cofimvaba dit was 'n siviele seremonie, Hulle het vyf kinders:
Max gebore 1945, X 1986 Elinor ? gebore in Zimbabwe
Lungi gebore 1948
Zwelakhe gebore 1950
Lindiwe gebore 1954
Nonkululeko gebore 1958

Rosabella gebore 1916, X ?
Gerald gebore 1944
Beryl gebore 1948

So moet nie verbaas wees as Walter SISULU dalk Hugenote bloed in sy are gehad het nie, of dalk Potgieter bloed. Ai die wêreld kan dalk heel anders uitdraai, Party het slawe bloed en ander het Hugenote bloed


circa 1950's
Walter sisulu's mother Alice Manse Sisulu
(left) and Oprah Nokwe, at Father Huddelston's
feeding scheme, Orlando West
(Sisulu Family collection)





August 1963
Walter Sisulu's children:
Beryl, Lindi and Zwelakhe

They had five natural children who have all contributed to the South African struggle: Max, Anthony Mlungisi, Zwelakhe, Lindiwe and Nonkululeko. In addition they adopted four children: Jonqumzi, Gerald and Beryl (whose biological mothers are Sisulu's sister and his cousin) and finally Samuel, a former Robben Islander who begged to be part of Sisulu's family, was formally adopted. As Walter dedicated his life to the liberation struggle, it was Albertina who supported the family from 1949 - raising their five children as well as the two children of her deceased sister.

Daar is 'n bron op NAAIRS wat baie interesant is, daar was 'n AV Dickinson wat 'n voormalige Prokureur-Generaal van Suid-Afrika was, en was hy dan die vader van Walter Sisulu ?

Depot TAB
Source TPD
Type Leer
Vol No 8/427
System 01
Ref 748/1925
Part 1
Description Ex Parte application. Albert Victor Dickinson.
Starting 1925
Ending 1925
Depot VAB
Source MHG
Type Leer
System 02
Ref 24757
Part 1
Description Dickinson, Mary. Nooiensvan: Ewels. Eggenoot: Albert Victor Dickinson.
Starting 1933
Ending 1933

Depot VAB
Source HG
Type Leer
Vol No 4/2/1/1/378
System 01
Ref 439/1928
Part 1
Description Civil Records. Trials and applications. Application: Albert Victor Dickinson.
Starting 1928
Ending 1928

Depot KAB
Source MOOC
Type Leer
Vol No 7/1/198
System 01
Ref 101
Part 1
Description Dickinson, Frederic. Will.
Starting 1829
Ending 1829
Remarks Filed 1849.

Depot KAB
Source MOOC
Type Leer
Vol No 7/1/198
System 01
Ref 101
Part 1
Description Joubert, Maria Johanna. wife of Frederic Dickinson. Will.
Starting 1829
Ending 1829
Remarks Filed 1849.

Depot KAB
Source MOOC
Type Leer
Vol No 7/1/198
System 01
Ref 100
Part 1
Description Dickinson, Frederic. Will.
Starting 1834
Ending 1834
Remarks Filed 1849.


Depot KAB
Source MOOC
Type Leer
Vol No 7/1/198
System 01
Ref 100
Part 1
Description Joubert, Maria Johanna. Wife of Frederic Dickinson. Will.
Starting 1834
Ending 1834
Remarks Filed 1849.

Depot KAB
Source MOOC
Type Leer
Vol No 6/9/48
System 00
Ref 337
Part 1
Description Dickinson, Frederic. Death Notice.
Starting 1849
Ending 1849

Depot KAB
Source NA
Type Leer
Vol No 565
System 01
Ref A1076
Part 1
Description A Dickinson, Chief Constable, Transkeian Territories.
Starting 1900
Ending 1906

Depot KAB
Source AG
Type Leer
Vol No 1656
System 01
Ref 9950
Part 1
Description Dickinson, A. Travelling expenses: Forwarding. Mount Frere.
Starting 1905
Ending 1905

Depot KAB
Source AG
Type Leer
Vol No 1838
System 01
Ref 16725
Part 1
Description Dickinson, AV. Application for transfer. Port Elizabeth.
Starting 1908
Ending 1909

Depot KAB
Source JUS
Type Leer
Vol No 117
System 01
Ref 23672/10
Part 1
Description Dickinson, AV and Barlow, MH: Appointment as Justices of the peace for Tsome and the Trankseian Territoires respectively.
Starting 1910
Ending 1910

Depot SAB
Source PSAC
Type Leer
Vol No 6
System 01
Ref AC19/118
Part 1
Description Appointment, Status, dismissals. Native affairs Department (Cape Province). Confirmation of Mr. AV Dickinson.
Starting 1910
Ending 1910

Depot TAB
Source SNA
Type Leer
Vol No 473
System 01
Ref NA2547/10
Part 1
Description Under Secretary Native Affairs. Cape Town. Chief Constable Dickinson Re his position in the service.
Starting 1910
Ending 1910

Depot VAB
Source MHG
Type Leer
System 02
Ref 24757
Part 1
Description Dickinson, Mary. Nooiensvan: Ewels. eggenoot: Albert Victor
Dickinson.
Starting 1933
Ending 1933

Depot KAB
Source MOOC
Type Leer
Vol No 6/9/4607
System 01
Ref 45783
Part 1
Description Ewels, Mary. Nee Young. Estate Papers.
Starting 1935
Ending 1935

Depot SAB
Source URU
Type Leer
Vol No 1688
System 01
Ref 3144
Part 1
Description Appointment of Mr. AV Dickinson to be of his Majesty's counsel for the Union of South Africa.
Starting 1937
Ending 1937

Depot SAB
Source URU
Type Leer
Vol No 2346
System 01
Ref 1502
Part 1
Description Uitdienstreding van, en die betaling van toelae (pensioene) aan AV Dickinson (Prokureer-Generaal, Departement van Justisie) en ander amptenary van die staatsdiens.
Starting 1946
Ending 1946

Depot KAB
Source CSC
Type Leer
Vol No 2/1/1/57
System 01
Ref 23
Part 1
Description Record of proceedings of illiquid case. Johannes Groenewald versus Frederic Dickinson, Clerk of the peace and public prosecutor, Stellenbosch. Action to review judgement of resident magistrate, Stellenbosch.
Starting 1846
Ending 1846

Source
http://www.sahistory.org.za/pages/chronology/special-chrono/sisulu.htm
http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_1356128,00.html

 Back to Historical van Rensburg's

Back to home

andre@rensburg.com