Armoria
http://uk.oocities.com/binneskild
Temas in die Suid-Afrikaanse heraldiek

Temas

IN enige versameling heraldiese wapens kom sekere temas keer op keer na vore. Dit is waar van die heraldiek in enige land, maar dit is miskien verbasend hoe dikwels sommige temas in die wapens van Suid-Afrikaanse inrigtings hulself herhaal.

Hierdie bladsye sal met enkeles begin, en sal hopelik groei om ’n wye verskeidenheid temas wat in Suid-Afrika se heraldiek gevind word, te weerspieël.

helmteken van die Kaap die Goeie Hoop Oos-Londen Venda Uitenhage

Ankers en die dame Hoop

Berge, veral Tafelberg

Blomme

Grahamstadse luiperd Oos-Londen se buffel Gautengse leeu Noord-Wes we swartwitpens

Boeke – simbole van geleerdheid en geloof

Bokke en ander hoefdiere

Bome

Katte van die wilde soort

Krone

Noord-Kaap Vrystaat Sunridge Primęr Oos-Kaap

Kruise – vele soorte kruise

Menslike en naas-menslike figure

Mitiese en fantastiese kreature

Universiteit van Stellenbosch Hoërskool Despatch Pietermaritzburg Presbiteriaanse Kerk van Suid-Afrika

Olifante

Plaasdiere

Seelewe

Kingswood College Rhodes University Lawson Brown High Fort Hare University

Die son

Strukture

Van Riebeeck (Van Riebeeck-familie)

Van Riebeeck Grahamstad Limpopo helmteken van Stellenbosch

Voëls en vere

Vlamme


Counter

Suid-Afrika Suid-Afrika

Hierdie webwerf is trots om Suid-Afrikaans te wees


Terug na bo

For English, click here

Terug na Armoria-indeks


Hierdie webwerf opgestel en onderhou deur Mike Oettle


International Association of Amateur Heralds International Association of Amateur Heralds web-koppeling

Die eienaar van hierdie webwerf is ’n lid van
The International Association of Amateur Heralds

Amateur Heralds-ring
Amateur Heralds-ring
[ Sluit nou aan | Ring-kern | Na willekeur | << Vorige | Volgende >> ]


© 2001-2004 WebRing Inc. - Hulp - Soek deur WebRing

Titelgrafieke met behulp van MS Picture It!® voorberei