Hy voel ietwat selfbewus, toe hy Maandag oggend by die kantoor instap. Hy lyk
of ‘n trein hom getrap het. Necia kyk hom snaaks aan, maar sê niks.
By die oggend vergadering, kyk almal na hom, maar weer sê niemand iets
nie. Dis die Kommisaris wat hom later na sy kantoor ontbied.
“Waarmee kan ek help Kommisaris?”
“Sit sersant Voster. Wat het met jou gebeur. Was jy in ‘n ongeluk?”
Hy weet nie hoe om te begin verduidelik nie, maar met hierdie baas van hom, draai jy nie doekies om nie.
“Dis eintlik niks nie, Kommisaris.”
“Nonsens man! Kyk hoe lyk jy? Was jy by die dokter?”
“Nee nog nie Kommisaris, ek voel al klaar beter.”
“As jy so lyk, wil ek nie die kar sien nie... is daar baie skade?”
“Mmm, ek is... aangerand Kommisaris.”
“Wat! ! Wie en hoekom?”
“U weet, dis ‘n persoonlike ding. Dis baie moeilik om te verduidelik.”
“Sersant, jy werk vir my. Vanmiddag moet jy miskien ‘n TV onderhoud
namens my doen, dan sien die hele land jou, en ek weet nie eens hoekom jy so
lyk nie. Verduidelik asseblief. Onthou, jy is staats eiendom, en ek voel amper
geregtig om te weet. Ek sal dit tussen ons twee hou as jy dit so verkies, maar
dan moet jy praat, kêrel! !”
En toe praat Andrew. Van alles wat oënskynlik aanleiding gegee het tot die voorval, en van die inspekteur wat gehelp het om hom aan te rand. Sy baas sit en luister sonder om hom in die rede te val.
“Sersant, ek besef dat hierdie vir jou ‘n netelige situasie moet wees, maar as een van die manne wat onder my werk, iemand so barbaars kan aanrand, en dit nog te meer, ‘n mede kolega, dan is dit my plig om in die saak in te gaan. ‘Gay bashing’ is nie iets waaraan ek enige van ons lede sou wou verbind nie, maar ons sal moet optree om ander mense soos jy te beskerm. Lê ‘n verklaring af en bring dit vir my. Ek sal sy gal vir hom werk.
“Kommisaris, met alle respek. Dit was
en is nog steeds ‘n groot trauma om te verwerk, en ek wil nie eens daaraan
dink om nou verklarings af te lê om deur ondersoeke te gaan nie. Ek sal
die verklaring maak en vir u gee, maar ek vra u mooi om dit nie te gebruik nie.
As daar weer iets verder plaasvind, kan u dit onmiddelik gebruik.”
“Ja, ek kan sien hoekom jy so voel. Ek sal jou wens eerbiedig, maar daai
mannetjie loop op dun ys. Ek dink in elk geval dis nodig om hulle tak bietjie
te inspekteur en te sien wat val alles uit sy kas uit.”
“Dankie, Kommisaris. So mag ek maar gaan?”
“Ek sê jou wat. Vat die dag af, gaan dokter toe en gaan rus ‘n
bietjie. Dan kom jy môre weer in.”
“Dankie, dis vriendelik van u, maar ek het dringende werk om af te handel.”
“Dan is dit reg so sersant, jy is verskoon.”
Later wens Andrew hy het liewer maar die dag afgevat, want sy kop begin verskriklik seer word. Hy besluit om ‘n rukkie op sy arms te lê. Die telefoon lui egter en hy antwoord.
“Andrew...”
“Ja?”
“Dis Jacques se pa hier.”
“Ja...”
”Ou seun, ek bel om te sê dat ons verskriklik sleg voel oor hierdie
ding.”
“Ja...”
“Dit het heeltemal handuit geruk. Ek weet nie wat om te sê nie,
ek wil net om verskoning vra. Sal jy ons kan vergewe?”
“Dis nie ek wat julle moet vergewe nie oom, dis Jacques. Weet jy wat het
julle aan hom gedoen? Ek is maar ‘n minor in die saak. My bloukolle sal
weggaan, maar die seer in sy hart gaan dêmm langer vat om gesond te word.”
“Ons sal ‘n brief optrek wat almal sal teken. Die ding moes nie
gebeur het nie.”
“Los die briewe, dis oraait. Vir wat dit werd is, vergewe ek, maar soos
ek sê, dis by Jacques wat jy vergifnis sal moet soek.”
“Wil jy met hom praat?”
“Mag ek?”
“Ons kan julle seker nie keer nie.”
“Goed dan, sit hom op.”
“Andrew, is jy oraait?”
“Haai, ja dankie, my skat.”
“Ek mis jou.”
“Ek ook. Wat gaan nou gebeur. Kom jy terug?”
“Ek dink ek moet bietjie hier bly sodat dinge kan bedaar. Maar ons kan
darem vir mekaar kuier...”
“Ek gaan nie weer daarheen nie. Nie na wat gebeur het nie. Ek is baie
jammer.”
“Ek weet hoe jy voel, maar kan ons nie ter wille van ons net maar die
dinge uitsorteer nie?”
“Gee my bietjie kans Jacques. Dis nog seer binne...”
“Ek is so jammer oor wat gebeur het...”
“Okay, los dit nou maar. Ek moet werk. Bel my later ok?”
“Ek sal. Moenie my nou weggooi nie. Dis nie my skuld nie!”
“Ek kan jou nie weggooi nie. Ek is dan lief vir jou.”
Teen Vrydag is daar ‘n dik brief in die posbus van Jacques. Met bewende hande, skeur Andrew dit oop en versling elke woord. Hy voel weer hartseer as hy aan verlede Vrydag dink. Na hy die brief oor en oor gelees het, gaan sit hy in die sitkamer en dink aan alles wat hulle in die kort tydjie deurgemaak het. Al ding wat nou kan gebeur, is dat Jacques terug kom stad toe. Hy self wil nie weer sy voete op daai plaas sit nie, en hy het geen begeerte om die mense weer te sien nie. Hy besef dat die nuutste verwikkelinge ‘n erge strem op hulle verhouding gaan plaas, maar dit kan nie anders nie. Hy begin idees in sy kop neerskryf. Hy wil vir Jacques ‘n gedig skryf.
JY
Die tye saam met jou
is soos kosbare juwele
wat ek
versigtig elke aand
uitpak en blinkvryf
terwyl
ek verlangend na die maan
daarbuite staar
Donker kom elke aand vroeër
Al kom Desember nader,
as ek aan jou dink...
Jou beeld in my gees vasgryp
en naarstigtelik poog
om iets van jou te ervaar
Maar ek sit met leë velle
papier
en hol woorde wat nie reg val...
‘n Verslae poging om gevoelens
te formuleer...
te orkestreer...
tot iets wat sin maak.
My gees reik uit na jou...
Jou menswees wat my vul met
rustigheid en vrede
jou stille daarwees
wat my troos
Jou liefde wat my dra
Vanaand gaan ek slaap en rus
Met ‘n brief onder my kussing
en jou baadjie
om my warm te hou.
Soos wat hy skryf, vloei die trane weer. Die diepe seer in sy bors maak hom benoud, en die werklikheid van die situasie, wil nie goed tot hom deurdring nie. Hierdie ding gaan hom breek, hy weet dit. Maar hoe moet hy maak? Hy wil Jacques ten koste van niks verloor nie. Hierdie ding met sy ouers gaan nie sommer soos mis voor die son verdwyn nie.
Die daaropvolgende maand is by verre die ergste tydperk wat Andrew nog moes deurmaak. Veral die aande se alleenslaap het hom gevang, en baiemaal het hy liewer nagte voor sy rekenaar deurgebring en met mense in veraf plekke gechat. Jacques het hom baiemaal laataand gebel, dan het hulle vir ure aaneen gesels. Soms het hy die minute se stilte oor die foon waardeer, solank hy net geweet het Jacques is nog aan die ander kant. Dinge het intussen baie verander by die klub. Daar het ‘n nuwe klub oopgemaak, en hulle het baie klandisie getrek. Edwina was heeltyd gestres en almal moes dit ontgeld. Hy het Edwin jammer gekry en maar gehelp waar hy kan. Een Woensdag aan lui die telefoon en dit is Jacques. Hy kan agterkom dat daar fout is.
“Wat is fout Jacques? ?”
“Ag nee, sommer niks nie. Ek sit nog die hele dag en dink oor ons situasie.
Die gaan nie verander nie, weet jy...”
“Dis vir my ook moeilik, maar ons moet maar probeer. Wat het nou weer
gebeur?”
“Weet jy wat het daai fokken Marie gedoen? Na ons daai naweek hier weg
is, het sy by my ma kom sit en huil. Sy is kwansuis nou so verlief op my en
sy kan nie glo dat ek regtig gay is nie. Sy het my ma ontstel en my ma het weer
‘n week aanmekaar gehuil.”
“Ja, en hoe weet hulle van jou pille drinkery? ?”
“Dis my eie skuld. Ek het jou nooit vertel nie. So ‘n week na die
storie het my ma my gebel en sy het gesê dat sy kan aanvoel dat iets fout
is. Ons het gesels en ek het haar vertel van die pille drinkery. Ek het gesê
dat dit niks met ons verhouding te doen gehad het nie, maar hulle wou dit nie
verstaan nie. Ek dink al die dinge het aanleiding gegee tot die bakleiery.”
“Ja, dit maak vir my sin, maar dit gee hulle nog steeds nie die reg om
op te tree soos hulle wel gedoen het nie. As dit nie vir jou was nie, het ek
‘n saak teen hulle gemaak. my baas het immers daarop aangedring. In elk
geval help dit seker nie nou meer om daaroor te praat nie, die skade is gedoen,
maar hull straf sal hulle eendag kry.”
“Ja, dis moeilik, want dis my familie, ek kry so skaam daaroor. Soms voel
dit vir my of ek hulle haat. My kop wil nie aanvaar en glo dat dit regtig gebeur
het nie...”
“Toemaar my skat, probeer vergeet, ek weet dis nie jou skuld nie. Ek neem
jou nie kwalik nie.”
“Ja, maar ek voel nog steeds kak. Anyway, ek moet nou seker klaarmaak.
Ek sal weer met jou praat.”
“Nee okay, ons praat later. Ek is nog steeds baie lief vir jou en ek verlang
verskriklik!”
“Ek ook, ek mis jou baie baie! ! Lief vir jou! Bye!”
Andrew besef nou eers hoe leeg sy lewe is sonder Jacques. Sedert hy en Jacques bymekaar is, het hy sy vriendekring ook so afgeskeep dat hy nie eens mense het wat vir hom kom kuier nie. Nie eens Peter nie. Nie dat hy nou regtig lus is vir mense nie, maar darem. ‘n Man is ook nie ‘n klip nie. Hy besluit om by die nuwe klub ‘n draai te gaan maak.
Dis al oor tien toe hy daar instap. Hy het nog sy werksklere aan minus die das. Daar is heelwat gesigte wat hy ken, maar ook hier en daar nuwe mense. Marsha kom na hom toe aangesweef.
“Andrew, darling!”
Sy gee hom soos oudergewoonte ‘n soen op die wang en ‘n drukkie. Hy skram weg want sy lyf is nog seer, maar sy sien dat hy seerkry.
“En nou?”
“Ek was in so klein ongelukkie. My lyf is bietjie seer, maar dis ok.”
“Haai shame babes, en hoekom is jy so skaars. Mens sien julle byna nie
meer nie. Waar is daai delicious Jacques?”
“By sy ma hulle op die plaas. Hy kuier so bietjie. Lyk my nie hier gaan
veel aan nie.”
“Hier is so butch nommertjie van Uitenhage af. Skaars uit die skool uit
en nogal cute. Maar dis omtrent al. Moenie vir my sê jy kyk rond nie?
!”
“’n Man mag mos maar, of hoe?”
“Sweetie, as jy wil rondkyk, bel net vir Marsha. Ek sal jou enige tyd
kom opbeur...”
“Marsha doll, as ek ‘n man wil naai, dan wil ek ‘n man naai,
nie iets met ‘n rok aan nie!”
Verontwaardig ruk sy om en stap weg.
Andrew het nie bedoel om haar in die gesig te vat nie, maar hy raak moeg daarvan dat die drag queens so by hom aanlê. Die woorde het hy uit die diepte van sy hart bedoel, alhoewel hy self besef dat dit bietjie kras gestel is. Hy kry ‘n whiskey by die bar en gaan sit in ‘n donker hoekie waar hy die dansbaan kan sien, sonder dat mense hom sien en kom lastig val.
Hy sien die outjie waarvan Marsha gepraat het na ‘n paar minute. Iemand sal haar moet leer wat butch beteken, die ou is heelwat queenerig. Maar cute. Donker hare en ‘n blas vel, het so ‘n effense latynse voorkoms, maar aan die manier wat hy dans kan Andrew sien dat hy baie fem moet wees. Hy kyk verder rond en sien dan van sy eertydse vriende in ‘n sirkel op die dansbaan. Hy maak sy drankie klaar en besluit om by hulle te gaan dans.
“Well, I never! Andrew!!”
“Hi Toby! Hello John! Kan ek maar saam party? !”
“Sure! John, bring vir die man ‘n dop, sy hande is leeg!”
Nog voor hy kan protesteer, verdwyn John na die kroeg se kant toe.
“En waar is Jacques?”
“Hy kuier bietjie op die plaas.”
“Nice, wanneer is hy terug?”
“Weet nie jong...”
“Oooo I see... Toemaar, ons sal jou opbeur! Hier kom jou dora!”
Hy dans so rukkie saam met hulle. Dis nogal lekker om so nou en dan aan die anderkant van die draaitafels te wees. Hy sien die cute outjie so paar maal langs hom dans, maar hy neem nie notisie nie. Dan besluit hy om so rukkie weer te gaan sit. Hy kry nog ‘n drankie en gaan sit dan op dieselfde plek van vroeër. Sy gedagtes dwaal weg na die afgelope maand of so se gebeure. Dit sit soos ‘n blok yster in sy kop vas. Hy kan dit nie verstaan nie, en hy kan dit ook nie weg redeneer nie. Sy gedagtegang word onderbreek deur iemand wat oorkant hom kom sit en hom groet.
“O Haai, kan ek jou help.”
“My naam is Justin, ek wou jou vra om te dans, maar jy lyk ver van hier.”
Andrew kyk op en sien die cute ou van vroeër oorkant hom sit.
“Ek is Andrew. Ja ek het nogal sit en
droom nè. Ek hou nie van hierdie musiek nie, maar miskien later oraait?”
“Piekfyn, gee jy om as ek hier sit? My vriende is reeds huis toe, en ek
ken nie eintlik ander mense hier nie.”
”Jy is welkom om te sit. Sê my, wat doen jy, of is jy ‘n student?”
“Ek is ‘n eerste jaar by UPE. Ek swot argitektuur.”
“Ek sien, interessante rigting...”
“En jy,?...”
“Ek is ‘n P.R.O in die polisie.”
“Aha, so dis waar ek jou gesien het. Nou die dag op die TV toe daai prokureur
se vrou hom laat doodmaak het...”
“Dit kan nie bewys word nie...”
“Ja, maar jy weet wat ek meen... so dis jy gewees?”
“Ek wat hom vermoor het?”
“Nee man, jy wat op die TV gepraat het, wow!”
“Ja, dis ek gewees. Dis nie ‘n ‘big deal’ nie...”
“Seker nie vir jou nie... maar anyway, baie interessante werk wat jy het.”
“Ja seker maar. Sê my, praat jy altyd so baie met vreemde mense,
of is dit jou manier om saam met hulle huis toe te gaan.”
“Dit hang soms af. Nice ouens soos jy, weet gewoonlik hoe om my by die
huis te kry, sonder dat ek baie moet praat...”
“Nou kry jou goed, dan waai ons...”
“Sommer so??”
“Sommer so ja, of wil jy nie?”
“Ek wil.”
Hulle ry in stilte na Andrew se huis toe. Andrew bekyk die ou so onderlangs. Glad nie sleg gebou nie. Hy skat hom so twintig... een en twintig. Breë skouers, nice borskas, donker swart hare met sy blas vel... amper oulik genoeg om meer as een keer huis toe te vat, as ‘n mens nou alleen was... Hy steek vir hul elkeen ‘n sigaret aan. Die ‘select’ winkel in Kaapweg, is sy eerste stop. Coke en chips. Dan huis toe. Hy sluit die deur oop en stap in. Justin volg hom gedwee, sonder om te praat.
“Wil jy koffie hê? Ek drink gewoonlik
koffie voor ek gaan slaap.”
“Sal lekker wees dankie. So wat beplan jy vir die aand?”
“Dit alles hang van jou af, Justin.”
“Ek kan aan baie meer interessanter dinge dink as om te gaan slaap.”
“En dit is?...”
“Kom ek wys jou...”
Hy stap na Andrew toe en neem hom in sy arms. Sy lippe soek Andrew op, vind hom, en begin hom wild soen. Hy ruk Andrew se hemp los en trek dit styf om sy arms, half agter sy lyf. Hy loop vorentoe, met Andrew nog teen hom, en druk hom teen die muur vas.
Stadig maar hard maseer hy Andrew se bors, druk met sy handpalms styf teen die kontoere van sy borskas en sy maag. In dieselfde beweging, gaan sy hande nog laer af en maak die broek los. Andrew het nie geweet hoe lankal hy lus was vir ‘n man nie, maar hierdie hald hardhandige behandeling, laat hom asemloos. Hy kan voel hoe sy piel styftrek en beur teen sy onderbroek. Dan voel hy ‘n warm hand om die skag van sy groot voël.
“Mmm, dis net waarvoor ek gehoop het!”
“Ja, en dit is?...”
“n Man met ‘n groot vo
“Ja, en dit is?...”
“n Man met ‘n groot voël wat wat om gesuig te word.”
Met hierdie woorde sak hy af en neem Andrew se manlikheid in sy mond. Dieper en dieper neem hy dit op, totdat sy lippe raak tot aan die harige strepie onder Andrew se naeltjie. Met sy hande brei hy Andrew se eiers en probeer om dit ook in sy mond in te dwing. Hy kry net een in , dan kom die ander een weer uit. Hy trek sy kop weg en begin die groot piel voor hom streel en trek. Andrew voel al klaar lus om te kom, dit is immers seker ‘n maand sedert hy laas by iemand was.
Justin gaan staan regop en trek self sy broek uit. Hy is self glad nie sleg bedeeld nie, en sy blas vel toon nêrens ‘n sonbrand merkie nie. Hy sit sy hande om Andrew se nek en trek hom onder toe.
“Suig hom!”
Andrew is glad nie onwillig om die piel in sy mond te sit nie. Sy hande sluit om Justin se bo bene en hy wieg ritmies heen en weer soos wat die voël in en uit sy mond beweeg. Met sy een hand streel Justin se boude. Hy voel die liefdes opening en begin om dit te maseer. Justing se liggaam trek saam en beweeg saam met die ritme wat Andrew voorskryf. Hy druk sy vinger heeltemal weg in hom in, sonder dat hy eens kreun. Andrew is nou besig om hom te vinger terwyl hy hom suig! Andrew is besig om heeltemal jags te word, en hy wil die outhie naai nog voor hy kom. Daarom staan hy op en met sy hande draai hy vir Justin, sodat die met sy rug na Andrew staan. Hy kan nie meer wag nie en beweeg dadelik nader, sy stywe voël gereed om die lyf voor hom te penetreer. Justin draai egter om:
“Nee ou maat, vanaand doen ek eers vir jou!”
Andrew het nie dit verwag nie, maar die manier waarop Justing hom sover vanaand behandel het, laat hom dink dat dit nogal lekker kan wees.
“Okay, maar kom ons gaan kamer toe...”
“Nee wat, ek dink die kombuis is net reg.”
Hy stuur Andrew na die wasbak se kant toe.
“Hou aan die krane vas!”
Andrew maak soos wat hy gesê is om te doen, en voel opwinding deur sy liggaam tintel. Sonder enige waarskuwing, voel hy net die verblindende pyn, as Justin sy piel in hom opdruk, sonder om hom eers te vinger of met hom te speel. Die voël is soos ‘n bloedrooi vuurwarm metaalpyp wat in Andrew opgestoot word. Tot binne, alles op een slag. Hy snak na sy asem. Sy oë traan van seer en lekkerkry tergelyk.
“Vanaand naai ek jou blou, polisieman!”
Justin stoot hom met lang, diep en intense hale. Geen rustige liefdeswoordjies en omgee-vir-die-ander-een nie, ruwe naakte seks is al wat hy kry, en al wat hy vra.
Hy kan voel hoe Justin se piel saamtrek en dicker word in hom. Hy weet dis nou nie meer lank nie. Hy is self besig om homself te trek en kan voel dat hy al nader aan fyndraai beweeg. Met een vinnige beweging trek Justin sy piel uit hom uit. Hy kan die warm kom voel spuit oor sy rug en sy boude. Dit hou net nie op nie. Soos wat hy af kyk op die blokkies groen teëls in die kombuis, sien hy melkwit kolle neerplas. En dan kom hy ook. Diep en ver uit kom die sametrekkings, so erg dat sy knieë teen die kombuis kas stamp terwyl hy sy saad uitskiet teen die wasbak.
Hy kom orent en kyk na Justin.
“Hoe lyk dit nou met koffie?…”
Justin glimlag en knik sy kop.
“Ek gaan net eers skoonmaak. Waar is die badkamer?”
Andrew maak solank die koffie klaar en dra dit kamer toe. Dis darem wonderlik hoe seks mens kan laat ontspan. Hy voel nou beter as ooit. Hy trek solank uit en het net sy slaapklere aan toe Justin die kamer inkom.
“O, hier is jy. Dankie vir die koffie.”
“Dis ‘n plesier. Hoor hier, jy kan hier slaap as jy wil…”
“Hoekom sou ek? Wil jy my hier hê?”
“Dit sal lekker wees as jy kan…”
“Goed, dan maak ons so, maar sal jy my more by die universiteit kan aflaai,
my eerste klas is half agt.”
“Ek sal so maak. Kom, trek uit en hang jou klere oor daardie stoel. Dan
kom lê jy hier langs my, ons is nog nie klaar nie…”
“O nè?!… moet my asseblief net nie verkrag nie, ek kan dalk
van jou begin hou…”
“Ek weet nie hoekom ek altyd daai probleem met die ouens optel nie! Maar
ek sal maar die kans moet vat. Kom nou, ek kry koud!”
**********
Kwart oor ses lui sy selfoon. Dis Jacques.
“Haai, is jy al op?”
“Nee, ek het nou net wakker geword.”
“Ek sien, my ma hulle is al uit. Ek moet nou nou werk toe ry.”
“Mmmm, dis bad…”
“Is jy alleen?”
“Natuurlik, hoekom vra jy?”
“Nee, ek dog ek hoor iets. Wat doen jy nou?”
“Ek lê nog, hoekom?”
“Is hy styf soos elke oggend?!”
”Nie regtig nie…”
“Vat aan hom. Ek is self fokken styf en jags…”
Andrew besef hy is nou in ‘n penarie. Jacques wil foon seks hê!… en Justin lê hom met groot oë en dophou. Hy wys na die telefoon en mimiek dat dit sy boyfriend is. Justin snap wat aangaan en skud net sy kop. ‘n Interessante scenario doem voor Andrew op.
“Ek begin nou nogal jags voel Jacques.
Wat stel jy voor?”
“Gooi af daai lakens en trek jou pt shorts uit.”
Hy doen dit terwyl Justin hom belangstellend dophou.
“Okay, ek het dit gedoen. En nou?”
“Vertel my wat jy sien…”
“Hy is so semi hard, en daar is reeds bietjie pre cum op die punt.”
“O ja, ek is al kliphard. Ek staan in die kombuis met my overall broek
op my knieë! Kom ons fantasize… Waaraan dink jy?”
“Aan jou hier saam met my in die bed, en wat jy alles aan my doen…”
“Ja, vertel my wat jy wil hê…”
Hy loer na Justin wat teen die tyd ook van sy broek ontslae geraak het.
“Ek wil voel hoe jy my suig… ek
si so lus daarvoor…”
“Ja, ek wil daai dik piel van jou in my hande neem en dan gaan ek my mond
stadig en waarm oor jou kop…”
Terwyl hy praat, buig Justin vooroor en begin om hom te suig. Soos wat Jacques oor die telefoon fantaseer, leef hy dit in die werklikheid uit.
“Ja, mmm Jacques, dis fokken nice…
vinger my!”
“Wat doen jy?…”
“Ek vinger myself terwyl jy so praat. En ek het my hand natgemaak en trek
my met my ander hand. Die fokken telefoon bly net afgly, want ek knyp hom met
my skouer vas…”
“O, is dit die geritsel die heel tyd. Dit klink amper of jy iemand daar
het. Ek is nou fokken jags, ek wil net kom. En jy?”
“Ek is ook baie naby. Vertel my meer…”
So gaan die drie aan, sonder dat Jacques werklik van die situasie bewus is. Andrew moet homself inhou om homself nie te veel geniet nie, want Jacques ruik al klaar onraad. Andrew is nou verskriklik naby, en hy pomp Justin se mond met alles wat hy het.
“Here! Jy gaan rof aan! Wat wil jy aan
my doen?!”
”Jacques, ek wil jou opnaai! Ek is so fokken lus vir daai lyf van jou…
o God ek gaan kom…”
Sê hy, eintlik meer bedoel vir Justin, wat nog steeds besig is om hom wild af te suig.
“Ek ook!! O Fok, ek kom… nou!!”
Hulle kom gelyk vier honderd kilometer ver, hy in Justin se mond, en Jacques teen die kombuiskas. Hy weet dat hy nou vinnig sal moet aflui, want Justin se horing druk hard in sy sy…
“Jeesis Jacques, dit was befok! Ek beter
nou gaan, want als is hier besmear, en ek gaan laat wees vir werk.”
“Dit was baie lekker, ons moet weer so maak. Maar gaan maar eers, ek praat
later met jou.”
Terwyl hy die telefoon neersit, kom staan Justin oor hom met sy piel in Andrew se wang.
“So dis wat hier aangaan! Dis okay maar maak klaar wat jy begin het.”
Hy begin Justin afsuig en voel hoe die kloppende voël al dieper in sy keel gedruk word. Hy is al klaar weer jags en sy eie voël staan penorent. Justin sien dit en vat dit agter sy rug vas. Hy trek Andrew dat dit voel of die vel gaan afkom, maar dit verleen net meer erotiek aan die hele situasie.
“Andrew, nou moet jy my naai. Diep en hard, soos wat ‘n ‘cop’ veronderstel is om te doen.”
Voor Andrew iets kan sê, sak Justin af en gaan sit op sy harde piel. Hy kan die warm vlesigheid van Justin se liefdesopening teen sy kop voel klop. Stadig beweeg Justin om die dik piel in hom opgewerk te kry. Maar hy het hom misgis met die grootte van Andrew se voël en die posisie, want dit is oëskynlik ‘n pynlike ervaring. Andrew lig hom op. Daar is nie nog tyd vir die K.Y. uit die kas uit gaan haal nie, die botteltjie Dawn handeroom langs die bed moet maar doen. Die bottle is nog redelik vol en hy neem die bottle net soos dit staan, klap die dekselkie af en druk dit teen Justin se gat vas. Hy druk en spuit die room oral teen Justin se gat, en ook in sy liefdesopening in. Die ongewone sensasie, laat ‘n blos op Justin se gelaat. Sonder om iets te sê, neem hy Justin om die heupe en trek hom in hom in. Justin uiter ‘n kreet toe die warm voël met die koue room in aanraking kom, en sy pad deurboor na sy binneste. In een beweging, het Andrew hom heeltemal ingeneem. Sonder wag, begin Andrew om hom te naai. As hy gedink het hy kan ‘n polisieman pomp, he thy nog nie gesien wat ‘n polisieman met hom kan doen nie!
“O fuckin yeah!” God! Dis nou fokken lekker! Doen my harder!”
Andrew beweeg teen ‘n redelike pas en die piel wat so teen sy maag vasslaan elke keer as hy ingaan, spoor hom verder aan. Justin buig sy rug agteroor en sit sy hande agter hom op Andrew se bo-bene. Sy vingers grawe krampagtig elke keer as die dik piel hom weereens deurboor. Andrew hou vir ‘n oomblik op.
“En nou?”
“Wag, en kyk…”
Hy gooi Justin agtertoe day hy op sy rug lê,
en gaan lê oor hom. Outomaties lig Justin sy bene en kruis dit oor sy
rug. Hulle is nou gesig teen gesig. Terwyl hy weer in hom ingaan, begin hulle
honger vry. Andrew probeer sy tong so diep in Justin indruk as wat sy voël
besig is om sy te pennetreer. Hy kan voel dat hy naby is. Hy weet dat Justin
ook baie naby aan kom moet wees. Sy maagspiere woel die heel tyd oor Justin
se piel en hy voel die daai pre cum wat als net meer nat en lekkerder maak.
Justin se piel trek saam elke keer as hy hom penetreer. Hy druk sy regter hand
tussen sy maag en Justin vir die laaste keer diep saamtrek en dan is die warm
kom tussen hulle. Dit maak Andrew lirries, en hy kom ook. Binne in Justin. Hy
weet nie hoe lank dit geneem het nie, maar Justin het al begin slap word, toe
hy nog voel hoe die kom uit sy voël uit pomp.