HOOFSTUK VIER

 

Dis teen minute oor elf toe Andrew se telefoon lui. Andrew herken dadelik die stem aan die ander kant.
“Hi Jacques! Hoe gaan dit vandag?”
“Nee, goed dankie. Jammer ek pla jou by die werk, maar ek moet met jou praat. Het jy tyd?”
“Vir jou, altyd. Wat is fout?”
“Nee, umm… niks eintlik nie… dis eintlik oor gisteraand… wees eerlik… soek jy net ‘n jol of is jy ernstig?…”
“Nou goed, as jy my dan nou so vra… toe ek jou die eerste keer gesien het, wou ek jou hê, seker maar vir ‘n jol, ten minste,… maar noudat ons gesels het en ek jou beter leer ken het, vel ek anders. Ek dink jy kan maar sê dat ek dit opreg bedoel het. Jy maak iets in my wakker, iets wat ek nie geweet het daar is nie.”
“So jy was ernstig…. Oh Boy!”
“Hoekom sê jy so??”
“Ek het gehoop dis meer eenvoudig. Ek weet nie of ek nou tyd in my lewe het vir gekompliseerde dinge nie. Gregg is… hoe sal ek sê… maklik. Ek hoef nie te worry oor more en of enige gekompliseerde kwessies sal moet oorbrug nie. Jy weet baie van my afgelope geskiedenis. Ek kan nie nou bekostig om ernstig met enige iemand te wees nie, want ek is nog besig om myself uit te sorter. Verstaan jy???”
“ek verstaan,en glo my, ek weet hoe jy voel. Maar ek wil ook van jou verskil. Ek is bereid om meer te wees as net 'n seksmaatjie. Ek sal wil hê dat ons mekaar moet kan vertrou en ondersteun. Yen volle. Anders kan ons netsowel jol en niks verder met mekaar te doen hê nie. Ek wil daar wees om jou te help as jy jouself wil uitsorteer. Dit klink seker belaglik, maar in die paar keer wat ek jou gesien het, het ek werklikk verlief... nee... lief geraak vir jou..”
“Kom aan, kan dit regtig so erg wees?”
“Dit is”
“Wel, ek voel iets vir jou, opgewondenheid,... ek is nie seker nie... maar ek weet net ek wil jou weer sien...”
“En ek ook. Jy maak my gelukkig en laat my tevrede voel.”
“Ek wil nou hê dat jy my iets moet belowe.”
“Ja?..”
“Van nou af tot Saterdag, kom ons verbreek kontak. Gee my kans om Gregg voor te berei...”
“Dit gaan moeilik wees” “Ek weet. Maar ek wil dit eers doen voordat hy iets by iemand anders uitvind.”
“Ek verstaan. Dis nice van jou. Ek belowe”
“Dankie dat jy verstaan ek sal jou Saterdag by die klub kry.”
“Ek is af hierdie naweek, maar ek sal jou daar sien Saterdag.”
“Okay, dankie… Ek moet seker eers gaan. Baie dinge wat ek moet doen voor die naweek.dankie vir die gesels, ek voel nou baie beter.”
“Ekis bly. Ek sal aan jou dink. Jacques?…”
“Ja”
“Jy sal nie spt wees nie. Ek… Ek is lief vir jou.”

 

Van toe af het die dag omtrent stadig gegaan. Andrew het gebrand om Jacques te bel om hom oor en oor van sy gevoel te verseker, maar hy het besef dat hy ‘n kans gekry het wat hy nie deur sy vingers moet laat glip nie die aand sit hy na ete en skribbel in sy skryfblok. Hy is so vol van gevoelen vir Jacques, en hy wil dit graag neerskryf… verwoord vir die toekoms sodat hulle saam eendag dit kan lees en herrinner word aan die tyd in hulle lewens.

HARTSEER LYDING

Die hartseer in jou oë
Is ‘n spiel waardeur ek
Myself sien
En ek sidder.

Deels verantwoordelik vir
Die lyding
Raak ek opgeneem vir kastyding
Deel ek pyn
Dra ek skuld

Die prys om te betaal is hoog
en ek weet nie of
jy so hoë premie beoog
Swaarder dra ek die las
veroorsaak deur my vrese en trots

Ek kry meer as wat ek vra
Wie is ek om
om omverskoning te kla.

Die lewe sal ons leer
of ons hierdie
Keer sal sê – Nee! meer…

Sal ons harte oorwin
en ons mekaar
vir ewig
bemin

Hy is net besig om’n paar woorde te herrangskik toe iemand aan die deur klop. Hy sit sy boek weg en staan op om die deur oop te maak

Dis Jacques.

“Jacques!! Hi… Wat is fout??”

Jacques lyk of hy ‘n spook gesien het. Hy bewe en Andrew kan sien dat hy baie gehuil het.
“Nee niks… kan ek inkom?”
“Haai natuurlik! Kom in, wil jy koffie hê?”
“Sal lekker wees dankie”

Terwyl Andrew koffie maak, sit Jacques stil en tuur deur die venster. Hy hoor nie dat Andrew met hom praat ie.
“Jacques.?”
“Sorry… wat sê jy??”
“Wat is fout?”
“Ag net bietjie slegte nuus gekry. Ek is oraait.”
“Is dit jou ma hulle?”
“Nee… toemaar, moenie worry nie.”
“Jy sê ek moenie worry nie, maar net na jouself.net vanoggend sê jy ons moet mekaar nie weer sien voor Saterdag nie, en dan kom jy hier aan, en dit in so ‘n toestand! Ek worry oor jou.vertel my asseblief…”
“Dis oor… Gregg”
“Wat het hy gedoen??! Het hy aan jou geslaan?? Ek sal hom…”
“Nee! dis nie dit nie. Ek het hom probeer bel, en kon hom nêrens in die hande kry nie. Toe gaan ek na sy woonstel toe. Sy woonstelmaat het gesê dat hy my die bure is. Die deur was oop, en toe inkom.. toe… lê ht met ‘n ander ou en jol!!”
“O… ek sien…”
“Ek weet ek wou met hom opbreek, maar ek het nie verwag dat hy dinge agter my rug gaan doen nie”
“Dis maar hoe ons hom ken…”
“En jy sê niks??”
“Hoe sou dit gelyk het as ek iets gesê het. Sou jy my geglo het? Hy het Saterdag aand al saam met die ou gewaai, maar hoe kon ek dit vir jou sê…””
“Ja, jy is seker reg, ek sou jou in elk geval nie geglo het nie… maar ek het hom omtrent sy fortune vertel…”
“Ek is jammer jy moes so uitvind..”
“Dis nie lekker nie… Andrew.. het jy al?…”
Hy begin weer huil.
“Het jy al so iets gedoen?
Andrew stap nader en sit sy arm om Jacques.
“Nee, en ek sal dit ook nooit aan jou kan doen nie. Jy is so pragtige mens. So oop en naief. Ek voel ek kan jou dooddruk ek het nog nooit so oor enige iemand gevoel nie. As jy gelukkig is, is ek ekstaties, as jy huil, is ek teen die grond. Moenie meer huil nie my skat, ek is hier. Ek sal jou beskerm en jou vashou. Niemand sal jou weer seermaak nie. Ek belowe.”
Met diè woorde neem hy Jacques se gesig in sy hande en soen hom sag maar innig op sy mond. Die warm trane oor sy vel, dien as aansporing vir Andrew, en die innige meegevoel in sy hart stort oor en ontaard in ‘n vuur van seksuele passie wat hulle albei kan aanvoel. Honger en ontvanklik vir die elektrisiteit in sy omhelsing, maak Jacques sy mond oop vir die soekende tong en lippe. Hulle sak af op die mat en lê langs mekaar op die vloer. Soekende hande ondersoek mekaar se ligame en dit spoor hulle verder aan tot nuwe hoogtes van genot. Andrew wil bietjie terughou om op te maak vir Jacques se onevarendheid, en is half geskok toe hy voel hoe Jaqcues sy broek se knope losruk. Hy kan voel hoe die opgewondenheid in Jacques se broek groei en wil nog begin om dit verder te ondersoek, toe hy Andrew se hande op die koel vlesigheid van sy manlikheid voel. Hy is so opgewonde dat hy voel hy net daar gaan kom as hy Jacques nie gaan keer nie. Hy draai Jacques om dat hy op die naat van sy rug op die mat lê. Gehurk gaan sit hy langs hom en begin stadig sy hemp uittrek hy sien vir die eerste keer die sterk manlik borskas en die tepels wat uitdagend staan en wag. Hy soen hom op sy bors, teen sy maag af en speel met sy tong in sy naeltjie. Jacques lê en beweeg werktuiglik. Met sy linkerhand masseer hy sy bors en druk liggies sy tepel tussen duim en midelvinger vas, rol dit tussen sy vingers, dat acques sy rug krom trek van die nuwe gevoelens van passie wat in hom wakker gemaak word. My sy regterhand maak hy sy broek los en gebruik dan altwee hande om dit af te trek tot op sy knieë.Jacques se manlikheid spring paraat op aandag, wagtend op die genot wat sy tong gaan bring. Andre speel met sy tong op die stewige spiere in sy maag. Stadig beweeg hy al laer, tot waar die hare dig word. Jacques se asem jaag en die afwagting is in sy igaam te bespeur. Elke spier in sy lyf is gesnaar en gereed vir die genot wat op hom wag. Sy onbesnede kop beweeg onwillekeurig op en af soos ‘n groot skilpad wat die reën in die aandlug snuif. Dan is hy daar. Uittartend speel sy tong liggies en vry op die voorpunt. Die los vel van die voorhuid tussen sy tande word liggies geknibbel, op soek na enige teken van genot. Jacques onderlyf beweeg op, nader aan sy gesig, honger vir die hitte van sy mondholte. Maar nog word die plesier hom nie gegun nie. Andrew beweeg sy tong stadig en speels teen die sterk skag en voel hoe dit erkbaar verstyf. Stadig plaas hy albei lippe daarom en beweeg teru bo toe, na die kop wat in afwagtig pols. Dis tyd. Hy plaas sy mond oor die voorkant en moet sy kake rek om dit in sy mond te kry. Hy het nie verwag dat dit so dik gaan wees nie. Hy kry net omtrent die helfte daarvan in toe hy voel dat hy nie verder kan gaan nie. Stadig sluit hy sy lippe en beweeg terug. Jacques se hande speel in sy hare, sy nekspiere en druk hom terug om nog meer te gee. Andrew is te gewillig en geniet dit om Jacques se opgewondenheid in hom te voel swell. Hy beweeg al hoe vinniger, met sy tong wat speels die kop en oorhuid streel.
“Stop!! Hou op! Ek gaan kom!!!”
“Kom my skat… ek wil hê jy moet kom, raak ontslae van alles,….”
“Nee wag..”
Maar dis te laat, die volgende oomblik kom hy. Andrew is half onkant gevang en verstik amper in die ekstra volume wat sy mond vul. Jacques uiter ‘n ekstatiese kreet en sy ligaam ruk onwillekeurig soos wat die vloed van genot hom oorrompel. Vir ‘n ruk lê hy op sy rug, te lam om op te staan. Sy hande vryf oor Andrew se rug, sy bo bene, in ‘n ekstatiese ondersoek en ekspidisie van diè ligaam wat vir hom so onweerstaanbaar is. Andrew voel die gespanne lustigheid in sy ligaam opwel,… sy voël is nog steeds styf van afwagtig, en hy wonder wat nou gaan gebeur, aangesien Jacques reeds van sy lading ontslae is. Hy gaan nie sy naam gat maak deur met himself te speel nie. Hy hoef egter nie verder te wonder nie, want hy voel Jacques se soekende hande teen sy harde manlikheid. Jacques het sy palms natgelek en die gladde beweging het die gewenste uitwerking op Andre. Hy lê agteroor en voel hoe Jacques oor hom buig en dan hartstogtelik soen. Hy beantwoord die soen en vaagweg verbaas oor die vuur en intensiteit wat nog in Jacques woed. Jacques inspekteer elke sentimeter van sy ligaam met sy mond en koue rillings gaan teen Andrew se ligaam af soos wat hy hom oorgee aan die ekstase. Hy kan nie meer uithou nie en die volge oomblik voel dit of die wêreld vir n’n oomblik stilstaan. Hy voel die warm en taai liefdesap soos dit oor hom skiet soos ‘n stroom stomende lawa. Jacques sak neer en lê op hom. Terwyl die laastestuiptrekkings deur Andrew se ligaam sidder, beweeg Jacques se ligaam teen syne in ‘n ritmiese liefdesdans enen verenig sy liefdesap hul band.
Dit is na een in die oggend toe Andrew wakker word, en hul lê nog net so in mekaar se arms, waar hul die afgelope halfuur geslaap het. Hy maak Jacques wakker en lei hom kamer toe. Jacques is deurmekaar geslaap enval neer in die bed. Andrew kyk met deernis na hom, en dan hy ook stil aan die slaap.


na HOOFSTUK 5