Die
telefoon lui toe hy by die deur instap. Hy kry vir Martie halfpad daarheen.
“Dis seker jou ma. Sy soek al oor ‘n uur na jou. Antwoord jy maar…”
Hy kan aan haar gesig sien dat daar fout is.
“Jacques,
goeienaand…”
“Jakkie??…”
Sy kom nie verder nie en begin huil.
“Ma…”
“My kind,… Is jy seker?…”
“Ja ma…”
“O Here tog, wat gaan ons doen??…”
“Hoe meen ma nou?”
“Jou pa sal betaal. Ons sal vir jou die beste dokters kry. Moet net niks
onverantwoordeliks aanvang nie!… Met al die AIDS en goed wat…”
“Ek glo ma nie! Ek is NIE siek nie, ma! Ek is seker oor wat ek is, ek
het gedink julle sal verstaan…”
“Maar my kind, dis so… onnatuurlik! En jy met jou depressie en goed,
mense kan jou so maklik beinvloed. Wil jy nie liewer huis toe kom nie?
“Nee, ek wil nie! Ek is gelukkig, en het gehoop julle sal ook gelukkig
wees vir my onthalwe!”
”My kind, ons het julle nog altyd vrye teuels gegee en wil net die beste
vir julle hê, maar dis bietjie te veel! Ek kan nie glo wat jy aan ons
doen nie!”
“Ekskuus??! Aan julle doen! Ek glo nie wat ek hoor nie! En wat doen ek
aan julle??”
“Probeer jy ons vir iets straf?? Is dit dit? Jou pa het so belangrike
werk… en as die mense moet weet…” jy gaan ons ruineer!
“Luister ma, ek verstaan as dit ‘n skok is, maar dis nie nodig om…”
“Wag, hier is jou pa…”
“Jacques.”
“Ja pa?…”
“Jy is te bleddie sleg om dit vir ons in ons gesig te sê, en dan
los jy ‘n briefie hier! Ek is fokken teleurgesteld, miskien moes ek jou
meer gedonner het, dan was jy nie nou… nou… skeef nie!. Pak jou
goed, ons kom jou nou haal!”
“Maar pa…”
“Nikse maar pa nie! Ons is netnou daar.”
“Ek gee nie ‘n hel om as julle vier honderd kilos wil ry om my te
kom haal nie, maar ek gaan nie hier wees nie! Bye!”
Bewend sit hy die telefoon neer. Hy het nie diè reaksie verwag nie. Sy hart klop wild in sy keel. Hy kyk op en sien Martie in die deur staan.
“Tannie…”
Hy gaan nader en druk haar styf vas. Die trane loop uit sy oë uit en sy hele lyf ruk van die snikke wat deur hom skeur. Vir meer as tien minute staan hulle in die deur terwyl hy haar vashou. Sy ouers het hom ontstel, en meer nog, diep teleurgestel, met hul houding. Hy weet dat dit nie eenvoudig sou wees nie, maar hierdie amper barbaarse optrede, het hy nooit van hulle verwag nie.
Martie druk hom weg van haar af en sê:
“Wat
nou Jakkie???”
“O Here tannie, ek weet nie! Hulle was so… so ongeskik! Hulle wil
my kom haal. Maar ek gaan nie saam nie! Tannie moet my asseblief verskoon, maar
ek gaan liewer uitslaap as om die aand hier deur te bring!”
“Ag nee my kind!! Dan gaan ek nou weer die heel nag worry oor jou!”
“Maar ek wil nie terug gaan nie, as hulle my kom haal, sal ek nooit weer
P.E. sien nie! en wat van Andrew??! Ek hou regtig van hom, en hy laat my gelukkig
voel! Moet ek dit nou als opgee?
“Ai my kind! Ek weet nie wat om vir jou te sê nie! Gee hulle tyd,
hulle is maar net geskok. Andrew lyk na ‘n gawe ou, miskien sal julle
met die tyd aanvaar. Ek sê jou wat… maar die hemele behoed jou as
jy ooit vertel wat ek jou nou gaan voorstel…”
“Ek belowe…wat??”
“Slaap vanaand in die agterste kamer. As hulle hier aankom, sal ek jou
wakker maak. Dan klim jy uit en gaan bel vir Andrew. Laat hy jou kom haal. Ek
sal vir hulle sê dat iemand jou vroeër kom oplaai het.”
“Sal tannie dit regtig vir my doen?”
“Ja, maar die voorwaarde is dat dit ons geheim bly en dat jy tog nie sal
iets stupids probeer aanvang nie.”
“Weet tannie wat. Ek kan dit seker maar sê. Ek het in diè
kort rukkie lief geword vir Andrew. Daar is geen manier waarom ek iets sal wil
aanvang nie.”
“Dis wonderlik om dit te hoor. Nou toe, gaan was jou gesig en spring in
die bed. Ek bring vir jou Horlicks.”
“Tannie Martie… Dankie. Wat gaan ek nou doen? Ek is so lief vir
hulle. Nou weet ek nie wat aangaan nie! En nou dat ek weet wat ek is, gaan ek
hulle nie toelaat…”
“Shh shh my kind, moenie worry nie, more skyn die son, dan is als beter…
probeer bietjie rus, dit sal jou goed doen… jy het ‘n ver pad gery
en nou nog al diè dinge ook… Wil jy miskien gou vir Andrew gebel
het??”
“Liewer nie. Ek gaan hom net ontstel en ek is al klaar so moeg gehuil.
Ek sal maar more met hom gaan praat.”
“Ja, ek dink dis ‘n goeie plan… Toe toe toe, gaan nou, ek
bring nou jou ‘nightcap’!”
Hy kon die nag amper nie slaap nie. Elke keer as ‘n motor die pad afdreun, sit hy regop om te hoor of dit nie by die huis inkom nie. Hy begin weer huil as hy aan die telefoonoproep dink. Hy kan nie glo dat dit sy ouers is met wie hy gepraat het nie. Is hy dan die een wat verkeerd is? Is dit dan regtig verkeerd om gay te wees? En wat dan van die ongekende geluk wat hy die afgelope tyd smaak sedert hy vir Andrew ontmoet het? Dit kan tog nie alles ‘n verdigsel wees nie? Al wat hy wel weet, is dat hy nie sy nuutgevonde geluk sommer so sal prysgee nie. En hulle kan maar kom met die dokters, niks sal hom oortuig dat hy verkeerd is nie. Hy wil nie graag ‘n kloof tussen hom en sy familie veroorsaak nie… wil nie eens daaraan dink nie. So dis hoe dit dan nou is… Hy verstaan nou eers waarteen Andrew hom gewaarsku het.
Hy moes seker naby aan ses uur eers aan die slaap geraak het, want hy het nog gehoor toe Martie opstaan en begin regkry vir werk.
Die gelui van die telefoon maak hom wakker. Dis ietsie oor elf in die oggend en die son skyn helder in die kamer in. Half deur die slaap hardloop hy telefoon toe.
“Jacques,
hello??”
“Jakkie?…”
”Môre ma…”
“My kind, dankie tog! Ek bel al die hele oggend. Jou pa het nie goed geslaap
nie…”
“Ja toemaar, ek ook nie…”
“Ai Jakkie, wil jy tog nie die storie weer oordink nie?? Is jy doodseker
dat dit so is?”
“Ja ma, ek is seker…”
“Nou het jy dan iemand ontmoet wat jou… wag… dis seker daai
Andrew outjie, die polisieman… is ek reg?”
“Ja ma, maar dit het niks met die storie te doen nie. Ek voel al so voor…”
“My kind, ek wil nou nie weer met jou baklei nie, my hart is baie seer
vanoggend… ek wil net hê dat jy die ding mooi moet oordink…
en dink wat dit aan ons doen…”
“Ma, ma weet… dis wat ek nie kan verstaan nie! Aan die een kant
sê ma hulle dat julle ons vrye teuels gee om ons lewens te geniet en te
doen wat ons rêrig wil, maar aan die ander kant, maak ma hulle so ‘n
bohaai as ek wel iets vir myself besluit!!”
“Maar DIT my kind…”
“Nee ma, dis nie DIT nie, dis my lewe… ek is gelukkig, miskien nou
eers vir die eerste keer, en ek het ten minste bietjie ondersteuning van julle
af verwag…”
“Ek weet nie Jakkie, dis ‘n hengse ding hierdie… Ek weet nie
of ons dit sommer so sal kan verwerk nie. Die Bybel sê immers…”
“Los asseblief die Bybel hier uit! Julle gaan nie eers meer kerk toe nie,
dan wil julle vir my van die Bybel kom vertel!!”
“My kind, my kind! Watse duiwel het in jou ingevaar! Dit help nie ek redeneer
met jou nie! Ek sal vir jou bid.”
“Ag ma, gaan bid liewer vir julle self sodat julle my bietjie met respek
kan behandel!!”
“Ja my kind!! Spot maar aan. Moenie by ons kom huil as dit te laat is
nie, hoor!”
“Ja ok, dis oraait… Is daar nog iets?… Ek wil nog gaan slaap…”
“Nee, gaan slaap maar, ons sal weer praat.”
“Ok, bye dan”
“Totsiens seun, pas jouself op…”
“Ek sal ja,…bye”
Hy staan so rukkie besluitloos, en bel dan vir Andrew by sy kantoor.
“Sersant
Voster, middag…”
“Andrew?…”
“Jacques! Hoe gaan dit! Mis jy my soos ek jou mis?!”
“Meer… Hoor hier, ek kan nie eintlik praat nie, sien ek jou sewe
uur by jou flat?”
“Maak dit ses uur, dan eet jy sommer by my!”
”Dit sal nice wees, dankie… dan sien ek jou ses uur”
“Goed so my skat, tot later dan!”
“En Andrew?…”
“Ja?”
“Ek is baie lief vir jou!”
“En ek vir jou! Tonne baie!”
************
Die
dag wil maar net nie vinnig verbygaan nie. Hy gaan deur die koerante op soek
na werk, maar daar is soos gewoonlik niks nie. Hy verkwalik sy ma hulle omdat
hy nooit verder kon gaan leer het nie. Sy pa het die ‘bright idea’
gekry om vir hom en sy broer hulle eie besigheid te begin. Vervoer.
Aan die begin het hulle tot twintig uur per dag gewerk, en dan hoofsaaklik moes
hulle hout uit die bosse uit aanry na die stasie toe en dit dan op die trokke
laai. En vir wat??! Die dag toe hy die trok jack-knife en die hele nasionale
pad vol bakstene lê het hulle nie geworry oor hy voel nie, selfs die vrag
was meer belangrik as hy.
Blyplek, rookgoed en so R100 vir sakgeld elke maand, dis wat hy werd was. Toe
was dit nog regverdig, selfs vir hom, want hy het ook saam gedroom oor die groot
vervoerbesigheid wat hulle saam aan die op bou is. Vandag is sy broer die baas
en hy moet nog steeds trokke ry. Moerse loopbaan wat hy gekies het. Maar dis
mos maar soos wat dit nog altyd gegaan het. Hy was altyd net goed genoeg om
die tweede viool te speel. Woede trane loop oor sy wange as hy probeer uitwerk
hoekom hulle hom so behandel. Sy eie mense! So lief vir geld dat hulle hom misken.
En nou dat hulle weet dat hy gay is, sal dit seker ook weer gebruik word as
‘n gerieflike verskoning om hom te ontneem van alles wat hulle vir Pieter
wil gee.
Die tyd stap stadig en ses uur wil nie nader kom nie. Hy wil so graag by Andrew
wees… net sy stem hoor, dan sal hy weet dat alles gaan regkom. Hy stap
op en af in die huis, hopende dat as hy weer kyk, dit tyd sal wees om te ry.
Dit help nie eens om vroeër te gaan nie, want Andrew werk seker laat, anders
sou hy gesê het dat hy vroeër moet kom. Hy sal maar solank ‘n
lekker warm bad water tap en probeer ontspan. Hy gooi vir hom ‘n glasie
wyn terwyl die water intap. Die tweede glas volg nog voordat die bad mooi vol
is. Hy sit op die rand en gooi van die blou goed in wat so lekker ruik en die
water sag maak. Die temperatuur voel reg en hy begin uittrek. Sy oog vang sy
refleksie in die spieël. Wat presies sien Andrew in hom? Ek haat hierdie
lyf!! Fokken maer bene en die bleddie puisie goed wat sulke harde knoppies maak…
Andrew is so ‘n fokken nice ou… maar hy het nog nie eens probeer
om verder te gaan met iets meer seksueels nie, sit hierdie lyf hom af?? Miskien
stel hy nie rêrig meer so belang as aan die begin nie, miskien wil hy
net nice wees en dinge laat vaar… hy verdien in elk geval beter as…as…hierdie
fokken lyf…Wat gaan hy maak as Andrew hom ook verstoot?? Ag Here! Kan
ek maar nie net vrek en aangaan nie?! Ek haat hierdie fokken fucktup lewe! Hoekom
moet ek altyd seerkry!
Hy huil van binne.
Stadig klim hy in die water. Die hitte speel naalde en spelde met sy vel. As hy in die water afsak, oorweldig die behaaglike hitte hom. Hy sak af dat sy ken aan die water raak. Lui dryf sy voël in die water.
Jou fokken monster! Jy bring my net in die kak!
Die wyn is besig om hom sag te maak. Rustig. Die water help mee om hom te ontspan. Alle gewaarwordinge van tyd en pyn sak stadig van hom af. Hy is weer veertien jaar oud. Lê in die bad en speel met himself. Droom van die outjies in die klas. Hulle jong seningrige liggame met die uittartende piele in die skool se showers. Die gewaarwording van gevoelens en plain jagsheid. Die middae na skool in die ou huis se kelder waar maatjies bymekaar kom vir draadtrek sessies. Onskuldige prêt. Kom wat met ‘n boog teen die muur vastrek. Kom ons kyk wie kom die hoogste… en die verste… en die meeste… Dit was so lekker en ongekompliseerd. Sy bo been spiere begin ongemerk krampagtig saamtrek. Hy is weer terug in sy warm bad en sy voël staan regop soos ‘n duikboot se periskoop in die water.
Here, watse jagsheid is dit die??!
Hy neem die seep en begin sy lyf inseep. Oor sy bo arms en skouers, sy breë borskas en sy plat maag. Dan huiwer sy hand waar die fyn hare begin vorm aanneem. Hy bekyk die koekie seep uitdagend. Stadig gly sy hand onder die water in en speel met die seep sy hand glad. Ongemerk begin hy sy eiers was en seep. ‘n Sagte lagie maak vel en hare een, en onwillekeurig trek sy balsak saam. Dis sy wysvinger wat eerste met die skag van sy voël in aanraking kom. Sagte sirkelvormige bewegingkies dui op die spel wat onvermydelik gaan volg. Dan, soos ‘n honger roofdier op sy prooi toesak, beweeg sy hand met ‘n ferm dukbeweging na bo… bo oor die voorhuid wat soos ‘n tuit meegetrek word. ‘n Snak van goedkeuring gaan deur sy liggaam, trek amper sy bors toe van lekker. In stadige pas beweeg sy hand op en af, al hoe vinniger, al hoe fermer, totdat die kop rooi na hom gluur. Beelde van Andrew se liggaam doem voor hom op en dryf hom weg na ‘n ander land waar alles rooskleurig en uitlokkend voorkom. Hy voel Andrew op hom, oor hom en in hom. Maar dis net niks meer as ‘n seepbesmeerde middelvinger wat hom breek nie. Sy eerste. Binne in hom. ‘n Oorweldigende druk laat hom verskrik onttrek en die vlietende seer van die ongewone beweging laat hom weer snak vir asem. Die ongewone gevoel van pyn en lekker laat hom weereens begeef. Meer seep diè keer, en die warm water vergemaklik alles. Met sy regterhand, rek hy sal ballas to hy sterre sien, terwyl die linkerhand al hoe meer seker van himself, nuwe dieptes beproef. Hy voel Andrew se piel teen sy want, hortend op pad na sy wagtende mond, diep hale wat sy keel dik en geswolle laat voel, en dan weet hy, dis hier… tyd het gekom en hy is nie eens naby sy voël nie… Wit ligstrepe skiet deur sy brein terwyl sy bene hulpeloos optrek en wat oor die rand spat. Golwe van heerlikheid spoel oor hom en neem hom elke keer dieper in na die toppunt van ejakulasie. God! Gaan dit nog beter word as nou?! Ja! Dieper en dieper weg sink hy af soos in ‘n bodemlose put… dan in ‘n crescendo word hy uit die water gelig met oorstelpte ontsnapping. Druppels soet spuit teen sy ken, teen sy tong, sy neus sonder ophou. En deur die stoom sien hy Andrew glimlag.
*************************************************
Tien voor ses klop hy aan die deur. Die reuk van pasta hang in die lug. Sedert vanmiddag se bad, voel hy stukke beter, en is dit wat hy vir Andrew wil vertel, nie meer so groot las op sy skouers nie. Andrew maak oop.
“Hi
skat!” en met ‘n soen groet hulle mekaar.
“Ek brand van nuuskierigheid! Wat het toe gebeur?!”
”Jong! Daar’s nou groot drama! Moenie worry nie, ek sal nou alles
vertel, het jy nie iets om te drink nie??”
“Haai! Hoe stupid van my! Ja natuurlik! Koffie, coke of wyn?”
“Gooi maar ‘n wyntjie, sommer vir jou ook, ons gaan dit nodig hê!”
Andrew kom in die sitkamer in met twee glase witwyn. Geskok gaan staan hy. Jacques het van al sy klere ontslae geraak en lê op die bank. Sy voël is semi ontwaak en wag net op Andrew se aanraking om volle potensiaal te bereik.
“En
dit??!”
“Wag vir jou! Ek is so fokken lus vir jou. Kom hier!…”
Twee glase wyn het seker nog nooit so vinnig ‘n koffietafel gevind nie. Andrew begin uittrek.
“Nee, laat ek dit doen.”
Hy gaan sit regop op die bank terwyl Andrew nader kom. Andrew stap tot teen hom. Sy lippe soen Andrew deur die denim. Met sy vingers maak hy die knopies los en is self verbaas waneer hy sien dat Andrew niks onderaan het nie.
Andrew lag verleë.
“Ek het jou verwag.”
In sy geesteoog herleef hy vroeër vanmiddag. Andrew se piel is teen sy neusgate en hy ruik die fyn sweetreuk wat hom net verder aanspoor. Sy lippe beweeg oor die kop en hy neem dit gretig in. Vurig suig hy en lek die besnede kop blink Hy voel n rilling deur Andrew se liggaam gaan. Met sy hande trek hy Andrew se broek verder af en uit. Sy vingers soek hier bo hom vir knopies van die hemp. Twee knope verloor in sy haas, maar nie een van hulle kom dit agter nie. Die welgevormde maagspiere is ‘n newel in die hoek van sy oog. Met een beweging val hul terug op die vloer. Hy lê bo op Andrew en verken met sy lyf elke holte en kurwe van die manslyf onder hom.
Dis Andrew wat n word inkry.
“Jeesis! Die naweek was lank! Miskien moet jy meermalle weggaan!”
“Wag jy maar, vanaand is jy in vir ‘n ding. As jy weet wat vir jou wag, sal jy nie so happy lyk nie!”
“O nê?!”
“Ja nè?! Vanaand meneer polisieman, gaan jy ordentlik gefok word.”
“Mmm, hoeveel keer het ek dit al gehoor! Belowe?!”
“Belowe. En vir jou part hoop ek nie dit was te veel nie, en ook nie sedert ek jou laas gesien het nie!”
“Darem nie maar amper! Hehehehehe!”
Jacques druk sy arms onder Andrew se bene in en lig sy onderlyf van die grond af.
“Hey! Seker nie so nie! Dis fokken seer!”
Bly stil en wag jou beurt af. Ek gaan jou so vat en jy gaan dit hanteer … verstaan ons mekaar?”
“Umm o.k …. Dink ek… weet jy darem wat jy doen?”
“Kom ons kyk…”
“Nee wag!! Ek kry K.Y hier iewers…”
Maar die punt van Jacques se voel speel al klaar kat en muis met sy liefdesopening en hy kan nie nou, of wil nie nou…enige iets doen om die oomblik te breek nie. Hy maak egter met n bietjie speog op sy regterhand se vingers sy liefdesopening bietjie nat en vryf oor die pielkop wat dreigend wag om te neem wat lankal syne is.
Iewat hard en vinnig beweeg Jacques in hom in. Andrew kan nie help om uit te roep nie.
“Oueww”
“Maak ek seer?”
“Dis oraait. Gaan fokken aan. Naai my bliksem. Ek wag al lankal vir daai piel van jou. Nou is jy myne.
Vir altyd!”
Jacques begreef hom op n plek waar hy nog nooit was nie. Die sensasie is oorweldigend. Kort kort moet hy ophou en wag anders kom hy sweerlik in Anderw. Hulle soen mekaar innig tewyl Jacques himself dieper wegsink in Andrew. Andrew het nog nie so n groot man in hom gehad nie, eintlik het hy maar min daar toegelaat.
Jacques ervaar n magsgevoel wat hy nooit geweet het bestaan nie. Die feit dat hy so stunnig hou onder hom het en dat daar is nog meer om te explore…..
Stadig trek hy weg en sit regop. Hy soek die sigarette.
“En my skat, gaan jy my pomp.. dink ek…As jy wil…”
“Ja ek weet. Dis nie baie lekker die eerste keer nie. Ek sal baie rustig werk,…”
“Fokken dankie. Ek weet eintlik nie hoekom ek nou wil,…Maar ek wil dit hê…’
Andrew buig oor en soen hom sag op sy mond. Hy kan voel hoe Jacques van vrees,… of is dit afwagting…bewe.
“Ek gaan jou eers n lekker message gee. Kom lê op jou rug.”
Andrew gaan haal ‘n bottel baba olie en die K.Y. in die kamer. Soos hy in die sitkamer inkom, sien hy Jacques wat geduldig vir hom lê en wag. Hy voel oorweldig as hy die toneel aanskou en voel lus weereens n skietgebedjie te gee om sy waardering te toon. Hy skakel die hoofligte af en steek die drie kerse op die koffietafel aan.
“So nou, nou kan ons aangaan..”
Hy gaan sit wydsbeen oor Jacques se rug. Hy sit van die olie op sy handpalms en vryf sy hande teen mekaar om die olie op ligaamstemperatuur te kry. Hy begin om Jacques se skouers te masseer. Hy is verbaas as hy voel hoe die gespanne spiere knoppe trek, maar hy sê niks nie. Stadig, maar ferm begin hy die spier knope bewerk.
“Eina, bliksem! Dis donners seer!”
“Ontspan, dit gaan nou beter word, jou skouerspiere is die ene knoppe. Kyk voor jou!”
“O.k...maar jy moenie....eina! Fok!”
“Hene, maar jy's kleinserig vanaand! Wag nou dat ek kan klaarmaak!”
Na ‘n rukkie voel hy hoe knope versag en wegraak en hy begin konsentreer op sy ruggraat. Met sy duime aan weerskante van die ruggraat begin hy om van onder na bo te vryf. Hy beweeg sy hele ligaam en voel hoe sy voël kontak maak in die waai van Jacques se rug en dan lustig saamsleep boontoe, om net weer n omdraai te maak en af te sleep tot aan die bokant van die pragtige boude. Dit maak hom opgewonde en hy kan aan Jacques se ligam sien, dat hy ook bewus is van die beweging oor sy rug. Meer olie word op sy rug uitgegooi en dit vergemaklik en ontlok ligaamlike kontak van romp en rug.
Jacques
gee stadige kreuntjies van genoegdoening en sy hande begin dwaal na Andrew se
onderlyf. Baba olie en pre cum sorg vir n fantastiese sensasie wat hul albei
ten volle geniet. Dan sak Andrew af en soen Jacques se boude. Laer af beweeg
hy en sy tong soek die bekende growwigheid met die sagte vlees daarbinne. Met
die eerste aanraaking sidder Jacques merkaar. Hy dwing sy onderlyf boontoe om
vir Andrew beter toegang te gee.
Voor Andrew open hy soos n blom en Andrew begin hom stadig te tongnaai. Jacques
se ligaam begin ritmes saam sy rugspiere krom soos wat hy probeer om meer van
Andrew se tong binne in hom te ervaar.
Opgewondenheid dryf Andrew na die K.Y. Op die mat en hy pers amper te veel uit die buisie. Die koel taaiheid op sy hand maak hom nog meer jags en dan bring hy sy Jacques se liefdesopening. Jacques se ligaam langs hom neer op die mat. Hy draai hom en begin homself aftos voor Jacques, wie teen die tyd tussen sy bene ingeskuif het en sy eiers hard begin suig. Die plesier van om te voel hoe hy kom, gemeng met die pyn in sy eiers is te veel en hy skiet oor Jacques borskas en maag. Jacques se aansporing en aanmerkings maak hom net meer jags, en dit neem seker n minuut voordat hy voel dat dit klaar is. Uitgeput sak hy neer, en lê bo op Jacques, met hulle kom wat die laaste weerstand laat verkrummel en hule ligame soos een heg.
Hulle lê in mekaar se arms terwyl hulle rook. ‘n Rustige stilte hang in die lug, maar dis Jacques wat dit verbreek.
“Hulle weet...”
“Mmm, so hulle het die brief gekry. En wat sê hulle”
“Ag Here, jy wil nie. Natuurlik baie geskok en so..wil my dokters toe stuur en sulke dinge.”
“Ek het jou mos gewaarsku...”
“Ek weet, maar ek het nie verwag dat hulle dit so opneem nie. My pa wou my gisteraand kom haal het.”
“En toe??”
“Nee toe se ek hy kan maar ry, maar ek gaan nie hier wees as hulle hier aankom nie. En hy ma huil net die heel tyd. Sy is meer bekommerd oor die mense gaan sê, as wat sy oor my is. Maar dis maar hoe ek hulle nou al ken. As hulle weer van my verwag om te kies...”
“Hoe meen jy nou?...om te kies??”
“Ag ja, dis lang storie. Hulle wou mos nie he dat ek en Lisa bymekaar moet wees nie. Hoekom weet ek nie. Toe gaan bly ek mos by Lisa hulle. Vir n jaar het ons op die plaas langs hulle gebly, en het ek hulle net gesien as ek gewerk het. Ek weet dat ek en Lisa heeltelam te jonk was om te trou, maar hulle het so aangegaan, dat ek amper besluit het om te trou, net om van hulle ontslae te raak. Maar ek en Lisa was eintlik maar net groot pelle. Ek is baie lief vir haar, maar op n ander manier. Sy is n baie goeie mens. Ek dink julle sal nogal van mekaar hou..”
“Ek weet darem nie, maar gaan aan.. en toe??”
“Die res het ek jou mos al vertel. Van die verbreking van die verlowing en my verjaarsdag wat so n fokop was.
“O?! So al die dinge was in die afgelope tyd??”
“Mmm ja, so twee, drie maande terug nou.”
“My skat, ek weet nie wat om vir jou te se nie, maar onthou altyd dat ek lief is vir jou en by jou sal staan, wat ookal gebeur.”
“Andrew, ek waardeer dit so baie. In die kort rukkie het ek werklik lief geraak vir jou. Ek weet nie wat ek sonder jou sou gedoen het nie.”
“Ja toe toe nou, dis seker nie so erg nie!”
“Jy sal seker nooit weet nie”
In stilte lê hulle en kringetjies blaas.
“Jacques ...”
“Kom bly hier. Hier by my, toe?? Ek wil altyd by jou wees”
“Dis sal so lekker wees, maar ek dink nie dis n goeie plan nie..”
“Hoekom nie??”
“Man, met my ma hulle se dinge en so jy weet.. maar ek sal graag wil.. eendag..”
“Wat keer jou om nou jou goed te gaan haal? Ons kan nog altyd by Martie gaan kuier...as dit is wat jou pla..”
“Martie is nie die issue nie, dis my ouers ....wat gaan hulle doen?”
“Pla dit jou regtig??”
“Wel, ja... maar op die einde is dit seker my eie besluit wat ek wil doen.. ek het nog nie eens ‘n werk nie... en ek kan imagine hoe hulle nog steeds vir my geld gaan stuur as hulle weet dat ek hier bly...”
“Ek sal vir jou sorg. Tot jy n werk kry. Dan kan jy dit terug betaal soos jy kan.. regtig.. maar ek het jou ook nodig, meer seker as wat jy besef.. en ek dink dit sal goed vir ons altwee wees as jy hier kom bly.”
“O.k..
ek sê jou wat. Gee my tyd om oor dit te dink, en as ek reg is kom bly
ek so ‘n week of twee hier,.. net om te sien of dit gaan werk. Dan kan
ons daarna besluit of dit permanent moet wees”
“Dit klink billik. Maar vanaand slaap jy hier.. en ek wil niks hoor nie.
Gaan bel vir Martie en se haar net waar jy is.”
So het dit toe gebeur dat Jacques tog nie meer by Martie hulle geloseer het nie. Sy het vir so n maand geskerm as sy ouers hom soek, en gesê dat hy uit is, maar van toe af was sy huis en plek by Andrew.