HERMANUS

Hier is 'n paar foto's wat geneem is toe ek en Joe vir Engelize Hermanus toe geneem het vir 'n bietjie bederf. Ons het baie pret gehad en walvisse gesien en rondgeloop en rondgery en sommer baie lekker weer gehad.

Vir meer inligting oor die plekkie waar ons gebly het click op die Palmtree Cottage link hieronder.

Palmtree Cottage

Vir meer inligting oor die Walvisse click op die link hieronder.

The Southern Right Whale

Vir meer inligting oor Hermanus se Jaarlikse Walvisfees click op die link hieronder.

Walvis Fees

Vir meer inligting oor Hermanus click op die link hieronder.

Hermanus

Walvis Kykers in Hermanus

Walvisse in Hermanus se Hawe

Wat 'n uitsig!

PalmTree Cottage waar ons gebly het

Joe wat lekker le en snork

Engelize net na sy wakker geword het.

Ons Kombuisie

Ons Slaapkamer

Ons Badkamer

Engelize se Bed

Engelize voor die monument in Hermanus

In De Kelders. Kyk die Walvis, Mamma

Ek en Engelize

Engelize en Pappa Joe!

Jippie - Ons gaan Gansbaai toe vir Roomys!!!

Oppad na Gansbaai

Ingang van Uilenkraalsmond

Uilenkraalsmond Waterslide

NEXT