LETTERS
Caravan and outdoor Life
Issue: October 1998
Written by: Arthur Haddow

Towing Mirrors
Early in July this year we were travelling up to my son's farm near Mosselbay when we came up behind a car towing a caravan. The driver obviously had no idea we were behind him as he made no effort to pull over for us to pass. When we eventually managed to pass him, we discovered the reason- he had no towing mirrors, just the outside mirrors on the car. A short while later we passed a Provincial Traffic Department vehicle and stopped it as we felt the erring driver should be advised of the fact he should be able to see traffic coming up behind him. Imagine our surprise when we were told that it was perfectly legal so long as the vehicle had two outside mirrors. When we pointed out that there was no way the driver could see past the caravan without an extension mirror, the lady said she could do nothing about it as it was the law. Has the law changed recently?
Caravan and Outdoor Life
Issue: April 1999
Written by :PC Bezuidenhout
Die Geel Steep
Ek wil graag antwoord op Arthur Hadd se skrywe in verband met "Towing mirrors". Ek is self 'n persoon wat 'n karavaan met 'n kar sleep en wil net daarop wys dat die wet bepaal dat jy nie verplig is om links te gaan of af te trek om verkeer van agter te vergamaklik nie. Ek is selfs 'n bedagsame bestuurder en probeer altyd my mede motoris akkomodeer. Jy sal verbaas wees om te sien hoeveel is dankbaar dat jy hulle toegelaat het om verby te kom. Die skrywer impliseer dat dit jou wetlike plig is om hom toe te laat om verby te kom. As jy sou links gaan - oor die geel streep - en jy maak 'n ongeluk is jy wetlik vir die ongeluk aanspreeklik - inteendeel jy het twee tussie voertuie(sleepvoertuig en karavaan) wat jou die reg gee om soos die skrywer ook die pad te gebruik. Ek vertrou dat mede motoriste hierdie brief sal lees - en sal verstaan dat die karavaan ook dieselfde reg  as 'n gewone motoris het. 
E- Mail Adriaan Snyders 12 November 2002
Beste Gerhard

Truspieel stelsel nog wonderlik - moes al klein herstelwerkies aan die bedrading doen. Ek kan nie/wil nie meer daarsonder sleep. Duur maar tog elke sent werd. Almal wat ek teekom is met die sisteem beindruk maar beskou dit nog 'n luukse.

Adriaan Snyders
E-Mail Brett Buchel 13 November 2002
Hi Gerhard

Yip the monitor is still going well . It has impressed a few people and I have given your details to many.

Brett Buchel