Infra Blast Logo
Picture
Picture
 Tuiste
 Gratis Sagteware
 Wat is IB-Projek?
 Skakels
 Boodskapbord
 SkeppersKlub
Picture
rect
Picture

Wat is die
Infra Blast Projek?

Ek het C++ vir die afgelope paar jaar bestudeer en programmering as stokperdjie aangeneem. Ek het toe hierdie werf gestig om my produkte bekend te stel en terugvoer te kry van die gebruikers. Ek was ook geïnspireer deur die feit dat daar bittermin gratis Afrikaanse sagteware beskikbaar is. Ek het toe besluit dat diè sagteware gratis is en dat enige persoon dit behoort te kan gebruik.

Ek bied nie net my eie sagteware hier aan nie maar ook die van ander programmeerders wat hul projekte gratis wil versprei deur my webwerf.

As jy 'n Projek gekompileer het en u dit vir die wêreld wil wys, kan u my kontak en kan ek van hulp wees.

Rule
Picture
[Tuiste] [Gratis Sagteware] [Wat is IB-Projek?] [Skakels] [Boodskapbord] [SkeppersKlub]