Ons verwelkom jou by ons webwerf. Hier sal jy gratis sagteware vind in Afrikaans en Engels. Ons glo in gratis sagteware so moenie huiwer om jou projekte met ons te deel nie. Al die sagteware wat hier beskikbaar is, is gratis. Die bronkode van die IB projekte kan aangekoop word vir slegs R10.00. Die bronkode is gekodeer in BCB4 formaat. Stuur asb. aan ons ‘n e-Pos boodskap as u belang stel. As jy ‘n probleem het met jou rekenaar, plaas ‘n boodskap op ons BoodskapBord of stuur u vraag direk aan ons, infrablast@lycos.com, en ons kan kyk of ons jou kan help. |