Welkom by ons Tuisblad  - Johan en Rona 

 

Interessante dinge
Ons Foto Album
Gunsteling bladsye

 

 

Nuut :  2000/04/28 - Florida, onder Interessante dinge (gholfbane), Pacific Grove, Lake Tahoe, Rodeo in Auburn, Vriende, onder Nasionale Parke (Henry Coe, Big Basin & Hillsborough State Park), onder San Francisco (Alcatraz).

(Indien julle ons gasteboek wil teken, gaan na ons vorige web bladsy : klik hier )

Meer oor ons.

Vir die wat ons nie ken nie, ons is 2 Suid-Afrikaners van Pretoria wat vinnig besig is om die hele Amerika te sien. Ons is al hier sedert Februarie 1999. Ons het begin deur vir 'n maand in Manhattan, New York te bly. Daarna was ons vir 2 maande in Atlanta, Georgia en daarna 6 maande in Clearwater, Florida. Tans woon ons in Fremont, San Francisco - Kalifornië.

Johan is 'n SAP konsultant wat vir 'n Amerikaanse maatskappy werk. Sy projekte stuur hom orals oor. Ek (Rona) help ook deeltyds uit by SAP projekte. Ons sal probeer om weer die website op datum te hou. 

Ons mis egter ons familie, vriende, honde en land baie..

State waar ons al was en baie gesien het : New York, Philadelphia, District of Columbia (Washington DC), Virginia, North Carolina, South Carolina, Tennessee, Georgia, Florida (tot by Key West), Texas, California, Washington. Ons het in totaal al 18 state saam gesien en Johan 'n verdere 3, sy totaal staan dus op 21.

Wil julle vir ons skryf?

E-Pos Johan Delport      of     Rona Delport

Ons is deelnemer nommer 83.

Laaste opgedateer : 2000/04/28