Cove Cay,FL 

Home Up Airco,FL Chi Chi (Klein),FL Chi Chi,FL College Park, GA Cove Cay,FL Hard Labour Creek,GA Hiawatha,TN Pebble Beach,CA Pebble Creek,FL Stone Mountain,GA

Cove Cay, Florida

Naby waar ons gewoon het in Clearwater, was die baan. Baie mooi baan en ons het baie daar gaan speel saam met Kobus. Die baan is teen die water van Tampa baai en baie van ons balle swem nog daar rond... Johan het ook 'n stukkie grond "gekoop" op die baan nadat hy en die gholf karretjie verskillende rigtings gegaan het...