’n Aantal Kerk-almanakke of kalenders sal binnekort hier voorgelê word, bloot om ’n idee te gee van watter seisoene en persoonlikhede daarop verskyn, en hoe hulle van mekaar verskil. Aanvanklik is dit almal Anglikaanse kalenders, maar ander sal ook bygewerk word. Persone en gebeure wat in Heiliges en Jaargetye genoem word, sal met hiperteks-koppelings aangedui word. Die heel eerste wat verskyn, dié van Liturgie 1975, is miskien die eenvoudigste, omdat dit bloot ’n vars lys herdenkings voorlê, maar nie poog om die hele Kerkjaar in sy besonderhede uiteen te lê nie.
Mag God vir Suid-Afrika seën
For English, click here