| Grapjas is terug om 'n lag in jou dag te
        bring. Al gaan dit hoe goed met jou, 'n laggie maak die lewe nog beter.
  By Grapjas diskrimineer ons teen almal, so wees gewaarsku! 
Of jy nou vet of maer, lelik of mooi is,
 of jy wit of pienk of rooi is,ons gaan sports maak met jou! Bankbestuurders, prokureurs, prostitute, ministers, presidente, almal gaan deurloop. Nou dat ek mooi daaraan dink, daai speedies maak my lewe hel, ek gaan hulle target!
Al die ou grappies is weer bymekaar gebring en glo my, ek het sommige
        vergeet en hardop gelag terwyl ek gewerk het. Dis mos lekker om
        Afrikaans te wees!
        
 Dit
        is maklik om rond te loer. Kliek op enige van die skakels bo-aan elke
blad. 
 |  Bygevoeg op 8 Januarie 2003 Adam en Eva en die
        appeltjie
 Is dit al wat oor
        is na gisteraand?
 Met innige
        simpatie
  Added
        on 8 January 2003. Stoffel
        gets married
 A
        frisking in the Boland
  13 Januarie 2003. Grapjas is die "Site of the month" vir Desember 2002. Dankie StartHere! Besoek StartHere vir tonne uitstekende webblaaie.
 | 
    
      | Indien 
        jy die laggies geniet het, kliek asb op die geel StartHERE logo
        boaan hierdie blad en stem vir Grapjas op startHERE. Ja, daai geel een! Jy sien dit nie? Man jy is op die verkeerde blad, kliek regs bo op Hoofblad en kyk of jy dan geel sien?  Sien jy nou geel? Ok, nou kliek as jy ten minste een keer gelag het. Nie een van die laggies was snaaks vir jou nie? Jy klink depressief, los maar die kliek, gaan na Kalahari.net en koop 'n boek of musiek video, doen net in hemelsnaam iets! | Sluit aan by
        Grapjas humor lys. Na 'n lang stilte is Grapjas terug. Om elke week 'n
        grappie in jou e-pos te kry, kliek HIER
        Onthou om die instruksies te volg in die e-pos wat jy ontvang om deel te
        word van Grapjas se humor kas |