Welkom by ons spotprent
afdeling. Die meeste van die prentjies is in Engels, maar met 'n Suid
Afrikaans geur, soos Jan Spies van Cremora gesê het: RYK EN
LEKKER!
Kliek aan die linkerkant, kyk regs en
geniet. As jy enige spotprente het wat hier hoort en jy sien dit nie
hier nie, stuur dit asseblief aan Grapjas
.As jy nie jou naam genoem wil hê nie, voorsien 'n speel-speel
naam.
Die nuutste spotprente sal altyd bo-aan
die lys gevoeg word, so kom kyk dikwels, okay?
For our English speaking visitors,
click left and look right, road safety is important! The cartoons are
mostly in English, with English sub-title's for the Afrikaans
ones. Please send cartoons you think might fit in here to Grapjas
together with your name or screenname. Thank you and enjoy our
selection.
The latest cartoons will always be
posted to the top of the list, so visit often. |