

Om vir besoekers 地 duideliker beeld te gee van die omvang van hierdie webwerf, spel hierdie drie artikels eerstens wat 地 heilige is en in die verlede was, wat 地 martelaar is, en die beduidenis van wonderwerke. Dit was die eerste drie artikels in hierdie reeks wat gepubliseer was, en apart daarvan dat hulle grondleggend is, gee dit 地 persoonlike gesigspunt wat breedweg Anglikaans is, maar nie eng denominasioneel nie.
Wat is heiliges se spesiale dae?
Mag God vir Suid-Afrika se�n

For English, click here