welcome Webwerf oplyn sedert 1997 great fun on the moon
die maan draai saam om die son.
moenie met hekse skoor soek nie.

hierdie webwerf kronkel, kies n roete en geniet die avontuur.

webwerf ontwerp deur heksie ©
update27.11.2006

Heksie ontbloot n verskeidenheid gemengde media, insluitende stories, artikels en grafieka waarvan sommige as alternatief beskou kan word. Hierdie webwerf is n kulturele langtermyn projek en word sedert 1997 getrou opdateer en in stand gehou.

Die projek weerspieël die biografiese verhaal van heksie en omhels die nuwe genre van kreatiewe individue wat kreatief en opsetlik die tegnologie gebruik vir persoonlike uitdrukking, kommunikasie en die instandhouding en ontwikkeling van die kuberkultuur in sy geheel.

Die historiese waarde van een van afrikaans se oudste kuberkultuur webwerwe, is belangrik vir my en dit is hoekom dele van hierdie webwerf se oorspronklike bladsye waarvan sommige heel belaglik is, steeds beskikbaar is.

Stories, modern, kort en sluit sf in.
Gedigte en rym, lekker loslitte deur die taal hier.
Grafieka, mixed media grafiese kuns en pcgrafie.
Spinprente en grappe wat flits en animeer.
Muisprente, kuns met die muis geteken.
Fotos van mense, plekke en dinge.
Directory map for the english viewer.
Portaal Een, deur van 98 -Vyg Fynbos.
Cyberculture, read all about the locals and their doings in cyberspace in english and afrikaans.
Webcam is updated manually when heksie is online.
Argief 2 laai van chaos, moet inhoud nog sorteer.
Lees die kommentaar wat mense skryf.
Skryf jou kommentaar aan heksie hier.
Gesprek met heksie.

die heelal is groot,
ons gaan ver vlieg