AFRIKANER EN DUITSE BOERE WAT VERMOOR IS GEDURENDE OKTOBER 1904

ONS EER HUL GEDAGTENIS MET EERBIED EN OOTMOET.

                                                           + + + + + + + + + + +

Vergeet?   Nee - wie sal hulle ooit vergeet, die enkel hopies grond daar in die sand?

Ons sal onthou solank die son van hoop sy goud versprei oor hierdie Suiderland.

deur

Vincent van der Westhuizen

Dawid Uys.   Besit winkel op Stampriet.  Word gemartel en vermoor op terugtog vanaf Windhoek.  Januarie 1904. In Damaraland is die volgende Trekkers vermoor.   Botha, Els en McDonald, de Wet en Watermeyer.   Geen datum. H. Held.   Polisie-offisier Marienthal Polisiepos.   Vermoor - 03.10.1904.
O. Maurer.  Polisie-offisier Marienthal Polisiepos.  Vermoor - 03.10.1904. Willem Adriaan Cilliers.  Woon op Lidfontein by Adriaan Louw.  Word vermoor terwyl hy op pad was om 'n plaas te gaan koop. Seskameelboom -  03.10.1904 Willem Johannes Kuhn.   Skoonseun van Willem Cilliers.  Word vermoor op Seskameelboom - 03.10.1904
Thomas Johannes Knoesen.  Skoonseun van Willem Cilliers.   Word vermoor op Seskameelboom - 03.10.1904 Jacobus Coetzee.  Jong man onbewus van opstande word vermoor op Kachas - 03.10.1904 Christoffel Rossouw.   Jong man saam met Jacobus Coetzee.   Word vermoor op Kachas - 03.10.1904
Peter Scheitweihler.   Hy woon langs die Visrivier naby Hardap.   Word vermoor in die omgewing van Rietmond - 03.10.1904 Frans de Villliers Smeer.      Ouderling van Smittrek en eerste ouderling van Gibeon Gemeente.   Hy word vermoor op Enkelkameelboom -  03.10.1904 en die geld, kerkboeke en Bybel word by hom gesteel. Hy neem deel aan die ABO as Kaapse Rebel en kom die land binne vanaf Holland en word vermoor voor hy amnestie kon kry. Sersant Ficke.    Polisieman op Kuis.   Word vermoor 04.10.1904 op Kuis.

 

Charls Riethmann.     Hy woon op die plaas van Faber.   Hy word vermoor - 04.10.1904 terwyl Faber in die put wegkruip. Theo Gröber.   Woon op die plaas Hatzium, wes van Gibeon.   Word vermoor  - 04.10.1904 Ludwig Holtzapfel.   Woon op Rietmond as bouer.   Word vermoor op sy vlugtog na Gibeon - 04.10.1904
Izak Delport.  Hy is die swaer van Oskar Mähler en woon  op Marienthal.   Hy word eerste geskiet   04.10.1904 Oskar Mähler.   Hy is getroud met Anna Johanna Delport.   Woon op Marienthal en word vermoor terwyl hy ondersoek instel nadat hy skote hoor.   04.10.1904 Gustav Gertner (Kulturtechniker) Hy is landmeter en werk naby Hardap.   Word vermoor - 04.10.1904
Otto Junga   (Messgehilfe)  Assistent van Gustav Gertner.   Hardap.   Word vermoor 04.10.1904 Hermann.    Kolonialgeschellschaft.  Een van die eerste Duitsers wat hom op boerdery toelê.   Hy boer met wolskape op Nomtsas.   Word vermoor -  04.10.1904 Willie Kleugden.    Hy boer op Orab en word vermoor - 04.10.1904
Johannes Mähler, broer van Oskas Mähler wat woon op Mariental, word vermoor op Orab. - 05.10.1904 Heinrich Hugsfeldt.   Word vermoor op Jakkalsfontein - 05.10.1904 A. Kriess.   Word vermoor op Hanaus - 05.10.1904
Von Klutzen.   Word vermoor naby Rietmond - 05.10.1904 Barend Burger.   Woon op die plaas Abikwas.   Word vermoor -05.10.1904 Willem Burger.   Woon op die plaas Abikwas.   Word vermoor 05.10.1904
Friccius.    Word vermoor op Jakkalsfontein  -  05.10.1904 Walter.   Word vermoor op Persip  - 05.10.1904 H. Klose.   Word op Grootfontein, Maltahöhe vermoor - 05.10.1904
John E. Harris. Hy is enigste Engelsman wat vermoor word.  Boer saam met Julius Böck op die plaas Haribes.  Word vermoor op Gaitsabis - 5.10.1904 Julius Böck.   Boer op Haribes word vermoor op Gaitsabis - 05.10.1904 Jacobus A. Steyn.     Hy is Kaapse Rebel wat die land vanaf Holland saam met Frans Smeer en andere binnekom.  Open winkel op Stampriet saam met Dawid Uys.   Hy word vermoor op sy vlugtog na Rietfontein by Kalkfontein - 05.10.1904
Manie Steyn.  12jarige seun van Jacobus Steyn.   Hy word eers in die hand gewond.  Sy moeder bind 'n sakdoek daarom, maar hy word losgeskeur van sy moeder en doodgeskiet.   Kalkfontein - 05.10.1904 Hendrik Fourie.   Hy vlug saam met Jacobus Steyn.  Sy vader H.N. Fourie het die plaas Stamprietfontein van Hendrik Witbooi gekoop.     Word vermoor op Kalkfontein - 05.10.1904 August Kohn.   Word vermoor deur Velskoendraers van Simon Koper op Gochas - 08.10.1904
Georg Gotthilff.   Handelaar op Gochas.   Word vermoor deur Velskoendraers van Simon Koper 05.10.1904 F. Hitscher.    Word vermoor deur Velskoendraers van Simon Koper op Gochas - 08.10.1904 Otto Diedrecht.   Word vermoor op Kowes  - 08.10.1904
Robert Hauthahl.    Word vermoor op Schurfpenz - 09.10.1904 Hendrik Jacobus Smit.   Hy is welgestelde man en  gesiene leier en boer op die plaas Swartmodder.    Word vermoor -  10.10.1904 Hendrik van der Westhuizen (Snr)   Woon saam met sy skoonseun Hendrik Smit op Swartmodder.   Word vermoor - 10.10.1904
Johannes Potgieter.   Word vermoor op Swartmodder - 10.10.1904 Corlelis Bothma.   Word vermoor op Swartmodder - 10.10.1904 Hendrik van der Westhuizen.  Word vermoor op Swartmodder - 10.10.1904
Gys van der Westhuizen.  Word vermoor op Swartmodder - 10.10.1904 Jan van der Westhuizen.  Word vermoor op Swartmodder - 10.10.1904 Seuns:-  12jarige van der Westhuizen, 10jarige Bothma, 4jarige Smit, 18 maande Potgieter.   Word vermoor op Swartmodder - 10.10.1904
Jan Louw.   Seun van Adriaan Louw van die plaas Lidfontein.  Hy word aangeval op transportpad en word saam met Burger broers doodgeskiet.  Dirk Johannes Booysen.   Kommandant op Kub.  Word geskiet wanneer hy patrollie ry.   31.10.1904 Nicolaas Swarts.   Word geskiet wanneer hy patrollie ry.  31.10.1904
Willem Lucas.   Word geskiet wanneer hy patrollie ry.  31.10.1904 C. van Lei.   B. Kotze en Knouwdse.  Mans wat vermoor is- geen besonderhede nie.   Twee seuns van   Barend van der Westhuizen en Jan van Jaarsveld.   Hulle gaan kyk na skape in veld en het nie weer teruggekom nie.  - Geen datum

 

Saamgestel deur Susan Bredenkamp.

Bronne:-

Voortrekkers van Suidwes   -          Dr. Gustav S. Preller

Martelaarsbloed sal nooit verdroog          - Connie Zondagh

Herinneringe van Suidwes-Voortrekkers    - P.G. Visser

Bakermat van 'n Kerkverband   - Dr. M.M. Nieuwoudt