2007 Reünie

Opkomende 15 jaar reünie inligting:

Saterdag 24 November in die klubhuis by Transvalia.
Vanaf 12h00 tot laat.
Bring jou eie piekniekmandjie asseblief.
Vriende en familie ook welkom.
Dankie ;-)


2002 Reünie inligting:

Dankie aan almal wat bygedrae het om 'n sukses van die 1ste reünie te maak.  Ek is seker ek kan namens almal sê dat ons almal dit baie geniet het.

Fotos van die reünie kan hierso 'geview' word.

Adresse en kontak nommers van ons matrieks kan hierso 'geview' word.


Om in kontak te bly met almal, is daar 'n mailing list geskep waaraan jy kan "subscribe".

Enige persoon kan 'n email stuur aan al die 'members' op die list.

Om te "subscribe" aan die list, stuur net 'n email na:

valia92-subscribe@yahoogroups.com 

As jy nie 'n email adres het nie, kan jy die boodskappe hierso 'view':

http://groups.yahoo.com/group/valia92 


 

 

Kontakpersone: 

Gert Olivier

 082 926 2250

Tanja Malan 

 (012) 342 0543 / 072 307 9235

Marielle Porter

 (016) 424 3651 / 082 900 8431

Lizette vd Merwe

 082 896 9839 / (016) 931 3705

Charlotte Schoeman

 082 337 2483 / (021) 913 6228

Janus Booysen

 083 327 4689 / Janus@ShoppingMall.co.za  
 

Karma akkomodasie: 

Indien jy gebruik wil maak van akkomodasie by Karma Game Ranch, kontak Marielle vir tariewe en besprekings.

Kliek hier vir aanwysings oor hoe om daar uit te kom.

 


2002 Reünie:

Tanja het vir ons 'n 'poster' gemaak wat ons gebruik het vir advertensie doeleindes.

'View' 'n 'low resolution' weergawe van die 'poster' hierso:  Valia92ReunieLow.jpg
(153KB ~ +- 2 minute download)
'View' 'n 'high resolution' van die 'poster' hierso.  Dit kan gebruik word as jy die 'poster' wil uitprint op 'n kleur printer. Valia92ReunieHigh.jpg
(452KB ~ +- 6 minute download)


Ou skool jaarblad:
Juffrou Elna van der Merwe het so +- 65 1992 jaarboeke gebêre vir 10 jaar en vir ons verniet kom uitdeel by die reünie.  Baie dankie aan juffrou van der Merwe daarvoor.


Algemeen:
Enige idees kan aan ons gestuur word op die valia92 'mailing list'.
'Forward' hierdie website aan soveel moontlik van 1992 se matrieks, sodat ons almal se kontak details kan kry vir 'n moontlike volgende reünie.

 

Hou die blink kant bo en die bo kant blink !!

 


Vir enige hulp of informasie oor die website, kontak die webmaster by: Janus@ShoppingMall.co.za