HOĖRSKOOL VOORTREKKERHOOGTE

REUNIE 2002 VIR KLAS '92

   

Welkom by die Hoėrskool Voortrekkerhoogte Reunie vir Klas 1992

Die tyd raak nou MIN!! Maak seker ons kry jou betaling op tyd, daar is nog net 'n paar dae oor. Kyk onder Besonderhede vir meer inligting.

Baie welkom by die offisiele Web tuiste van die Voortrekkerhoogte Matriek Klas van 1992.  Die doel van die "site" is om die klas van 1992 op hoogte te hou van wat en waar die reunie gaan plaasvind. Maak seker dat jy die Gasteboek onderaan teken en ons laat weet waar jy is.

Gaan kyk asseblief onder Besonderhede vir meer inligting oor die reunie en kyk ook onder die Klas Lys en maak asseblief seker dat ons jou detail het. Ons kort nog 'n paar persone, gaan kyk asseblief of jy van iemand weet wie se besonderhede ons nie het nie.

Kom asseblief gereeld terug om op hoogte te bly van al die verwikkelinge aangaande die reunie. Kontak ons asseblief met jou details, maak nie saak waar jy in die wereld is nie, ons wil graag weet waar almal hul self bevind. Die site sal nog na die tyd opbly vir mense om met mekaar in kontak te bly.

Ons is seker almal sien daarna uit om mekaar weer te sien. Ons het 10 jaar om op te vang in een aand.

 

 

Besoek asseblief die site gereeld en maak seker ons het jou detials.

 

Counter Teken Gasteboek Besoek Gasteboek