Jan en Tron-25kb dg
Jessica en Tron-39kb
Lucia en Francois-21kb
Lukas en Pieter-26kb sc
Chookie and John-29kb sc
Marie-18kb
Lucia-42kb
Lucia-19kb
Ouma Marietjie-19kb sc
Lucia en Cindy-20kb
Lukas, Yvonne en Marguerite-20kb sc
Jessica-15kb
Jessica by rekenaar-25kb
Tron by fiets-18kb
Tron speel oorlog-23kb
heksie in monochroom-12kb sc
heksie word koei-20kb dg
heksie daai haar hare-12kb
heksie sit by lamp-20kb dg
heksie dra vlegsels-23kb
heksie by computer-21kb fotos van familie
Tron is pas gebore en Jan het hom gebad en trek
hom aan onder die wakende saalsuster se toesig.
Jessica is 11 jaar oud en Tron is 5, hulle wag
vir die vroeg oggend ferry na Ko Samet eiland, Thailand.
Lucia is n bibliotekaresse by die Universiteit van Stellenbosch,
sy doen ook navorsing oor vroulike skrywers,
Francois is n
prokureur en versamel algemene inligting,
hulle staan hier
op Bloubergstrand met Tafelberg agter hulle,
hulle woon in Stellenbosch.
Lukas braai hoender kepabs by sy huis in Tokai,
Pieter is n Vrystater en bankbestuurder daar,
..ons verstik almal in die rook ..hehe.
Chookie en John kuier by hul dogter,
Chookie het vyf dogters groot gemaak,
terwyl John in die vloot was en op die oseane
van die wêreld rond gevaar het,
hulle het 2 kleindogters en 3 kleinseuns,
hulle woon in die bosveld,langs die Krokodilrivier,
langs the Nasionale Kruger Wildtuin.
Hulle is saam deur baie persoonlike krisisse
en het soms n harde lewe gehad, tog het hulle
gegroei en altyd die beste uit n situasie gehaal,
hulle toegewydheid en liefde het gesorg dat ons
familie een is van liefde, heerlike kuiers,
varieteit, respek, ons is almal baie lief vir
mekaar en hulle het dit moontlik gemaak..
ek is baie lief vir hulle !
Marie is n Vrystater en werk nou as,
patoloog in Engeland sy is n diepsee duiker,
maak kuns bymekaar en rits baie rond !
Lucia sit op die trappies en wag vir die ferry.
Lucia, by die strandswembad toe sy by in Thailand
kom kuier het, sy kyk op na n vliegtuig.
Ouma Marietjie is n Vrystater en Nasionale grandmasters
hardloop kampioen, sy het twee seuns en twee dogters,
grootgemaak, sy het sewe kleinkinders, sy is n uitstekende
tuinier en het selfs n pentium rekenaar met windows'95
wat sy haarself geleer het, wat n wonderlike vrou !
Ons vaar op die ferry na Ko Chang,
n eiland daar onder in Thailand naby die Vietnamese grens.
Lukas, Yvonne en Maguerite kuier by ons, toe ons op die plaas
in Simonstad gewoon het, Yvonne is n editor en Maguerite speel viool.
Jessica met pragtige oë, sy is n vriendelike dogter,
slim en baie kreatief, teken en verf beide met verfwaste
en op die rekenaar, sy is n boekwurm en ken die name van
wilde veldplante en blomme, sy maak gou vriende en is n
wonderlike persoon om mee te wees !
Jessica staan by my rekenaar.
Tron, net wakker geword en doen hier n karakte ding
langs sy fiets.
Tron sit en en speel met sy soldaatjies en tanker
1997 - wit en swart foto, potret
1993 - wit en swart foto, swaar met melk
1998 - bloedrooi 'punk' dye op my hare, ek het van die kleur gehou
1996 - wit en swart foto, sit en gesels met Jan
1998 - wanneer ek werk, vleg ek my hare
1999 - April, by die huis