fotos van plekke en mense

Ko Chang eiland-23kb
laaggety tussen die eilande, dis donker, n donderstorm is oppad

Ko Chang eiland-22kb
ons kan tot by die naburige eilande loop in die laag water

Phi-phi eiland-14kb
dis absoluut beeldskoon, helder lug en water

afrikaner expats-12kb
nuwe suid-afrika vriendskappe vlam op tussen Ricky, n voormalige
UDF aktivis, en Gerhard, boer van Panaroma.

vrouens-32kb
vriendinne van allerhande kulture kuier heerlik saam

x-vietnam met sy thai vrou-22kb
Jeep en Lek in hulle barcafe, Jeep kon na Vietnam nie aanpas
in Amerika nie, en woon sedert in Thailand, hy is n rekenaar-
programmer, Lek sy vrou, kook heerlike 'meatloaf', en die
twee doen liefdadigheid en bou rekenaars vir arme thai kinders
en gee gratis opleiding.

Kuala Lamphur, Malaysia-70kb
van bo afgeneem, die stad is goed aan die ontwikkel

Mali-14kb
helder, skoon, pragtige Mali

Mali op sy mooiste-7kb
sjoe, dis regtig paradys

Visserman-55kb
die Mali visserman op sy helder boot

Ko Samet eiland-29kb
gunsteling eiland, ons het gereeld hier kom inboek,
tropiese woud en korale om te snorkel, en baie vriendelike mense

seun op boot-33kb
die jong seun sit op die boot, let na sy een toon
thais dra altyd uitskop skoene, hulle loop mos kaalvoet
in die huis, alle skoene word buite gelos.

vrouens sorteer kruie-53kb
vrouens sit en sorteer kruie, onder die bome, by die see
alle ouderdom mense in Thailand werk en is nuttig.

foto indeks
foto indeks