Die Heraldiese Genootskap bestaan om die studie en gebruik van die heraldiek in Suider-Afrika te bevorder. Dit help om lede ingelig te hou oor die kuns, geskiedenis, reg en wetenskap van die heraldiek en om die alledaagse gebruik daarvan te bevorder.
Die genootskap produseer ’n gereelde joernaal, Arma, wat artikels het oor die heraldiek en verwante onderwerpe. Die joernaal word vry versprei aan alle lede wie se ledegeld op datum is.
Ledegeld (Suid-Afrika, Namibië en Zimbabwe): R60; oorsee R150.
Voorsitter: Frederick Gordon Brownell, Newlandspark 23, Pretoria. Pos-adres: Privaatsak X370, Menlyn 0063, Suid-Afrika. Tel: 012-3616338.
Werfmeester: Mike Oettle, Redwingrylaan 26, Westering 6025, Port Elizabeth. e-pos: werfmeester
For English, click here
Titelgrafieke met behulp van MS Picture It!® voorberei
Genootskapswapen deur Barrie Burr geteken