HISTORICAL VAN RENSBURG PHOTOS

Back to home Back to Historical

Page1 Page 2 Page 3

Geneem uit die Gedenkuitgawe van die kerk in Rustenburg - 1950, deur prof SP Engelbrecht:



Vyf broers Jansen van Rensburg agter vlnr Adriaan Willem * 18.10.1857,
Marthinus Dirk Jacobus * 2.10.1859, Petrus Johannes * 21.11.1865,
voorstery vlnr Cornelis Johannes * 13.9.1855, Johannes Nicolaas * 1.3.1851, + 1901
drie en twintig jaar lank ouderling.



Johannes Andries Janse van Renseburg, geb 1842 en Susara Aletta Els met wie hy in 1862 in die huwelik getree het.
Hul huwelik was geseën met diertien kinders en onder hulle afstammeling het
di. PARC van Wyk en HN Botha predikante van die Ned Hervormde Kerk en ds FA Smit van die NG Kerkgeword,
terwyl mev (ds) T Snyman van die Hervormde Kerk ook 'n afstammeling van die egpaar is.

 



Vier geslagte wat die naam Petrus Stephanus Janse van Rensburg gedra het:
In die middel van die foto sit die tweede jongste seun van die President(1856 -1942);
links op die foto sit sy seun en naamgenoot, oorl 1946;
regs op die foto die seun en naamgenoot van lg. oorl 1967,
en op die skoot van sy oupagrootjie, 'n verdere naamgenoot, tans algemeen bekend as Fanie van Rensburg,
skoolhoof op die plaas Rietfontein 431, dist Rustenburg.

 

OTHER PHOTOS

KAB
SOURCE Hopkins Collection
TYPE Photo
REFERENCE HOP48
DESCRIPTION Helgard van Rensburg who drowned in the flood of the Duivenhoks River, Heidelberg, 1902.
REMARKS Photographer: Fripp, Cape Town. Original only, negative to be ordered.

Worcester-museum
TYPE Manuskrip
REFERENCE WM/D/82/36
DESCRIPTION Kennisgewings / Koerantberigte.
STARTING 19050817
ENDING 19050817
SUMMARY + Koerantberig van verdrinking van Pieter van Rensburg, 17/8/1905.

KAB
SOURCE Hopkins Collection
TYPE Photo
REFERENCE HOP251
DESCRIPTION Reverend ALJ van Rensburg.
REMARKS In memorium card. Original only, negative to be ordered.

KAB
SOURCE Hopkins Collection
TYPE Photo
REFERENCE HOP317
DESCRIPTION Sophia Angenessa Janse van Rensburg, 30 January 1797 - 21 June 1883. First husband was Johan Jacob Kock and she later married Johan Zacharias Human, 1842.
REMARKS Original only, negative to be ordered.

KAB
SOURCE Hopkins Collection
TYPE Photo
REFERENCE HOP1382
DESCRIPTION Reverend ALJ van Rensburg, wife (born Van Wyk) and two children.
REMARKS Photographer: Krebser's Studio, Kroonstad, Orange Free State.
Original only, negative to be ordered.

TAB
TYPE Foto
REFERENCE 31252
DESCRIPTION BHJ van Rensburg - die eerste Direkteur van die Oorlogsmuseum in Bloemfontein.

KAB
SOURCE AG Collection
TYPE Photo
REFERENCE AG17143
DESCRIPTION Portrait: Cornelia Aletta van Rensburg (1804 - 1887), wife of
Wynand Mare.

VAB
TYPE Foto
REFERENCE 8144
DESCRIPTION Kranslegging deur M van Rensburg, seun van 'n Voortrekker, in die Voortrekker-kerkhof, Winburg, tydens die Ossewatrek.
STARTING 1938
ENDING 1938
REMARKS Skenker: Hoof, Kaapse Argiefbewaarplek.

TAB
TYPE Aanwins
REFERENCE A2035
DESCRIPTION Jacobus Hendricus Janse van Rensburg
STARTING 1708
ENDING 1910
REMARKS Skenker: Mnr. C Rautenbach, 1993; 0,015m.
SUMMARY +Portret van JH Janse van Rensburg (1821-1893).
+Stamboom van JH Janse van Rensburg tot by Cicero Rautenbach.

Kimberley Africana Library
TYPE Photo
REFERENCE P720.16
DESCRIPTION JJ Janse van Rensburg. Inscription on headstone.
STARTING 19151202
ENDING 19440622
REMARKS Donor: AT Browne. 15 cm x 10 cm.


 Back to Historical van Rensburg's

Back to home

andre@rensburg.com