Muenster-Stad
Muenster-Universiteit
Kinders-skool
Gratis oproepe
Die Steyns is vir 6 maande in Duitsland! In die Unversiteitsstad, Muenster. Dis in die noorde, in Nordrhein-Westfalen. Gert doen navorsing oor die "Textvorlage" van die aanhalings in Hebreers met 'n beurs van die Alexander von Humboldt-Stiftung. Hulle arriveer hier op 30 September 2002 en is DV terug in Afrika op 30 Maart 2003. Dit beteken dat hulle 3 WINTERS agter mekaar gaan beleef!! Hulle hoop om al hulle Nuusbriewe en interessante "links" op hierdie webblad beskikbaar te stel.
GERT:
Navorsing, navorsing, navorsing....! Die LXX in die NT. Reis. Tegnologie. Klassieke musiek.

ESTER:
Die kerk! Haar vriende. Mense. Sosialiseer en organiseer.

JEAN-MARI:
Dinge te orden. Lees. Kreatiewe skryfwerk. Vorms invul. Redenaars...

GERT-JR:
Rekenaar, rekenaar, rekenaar...! Speletjies. TV. Tegnologie. Fietsry!! Sport en drama.
Ons het nodig om van julle almal te hoor! Skryf asb vir ons! SIEN ONDER DIE WEERBERIG EN TEKEN ONS GASTEBOEK
Counter Sign Guestbook View Guestbook