Ons Bahrain trip

 

Bahrain museum

Ons eerste besoekpunt was die Bahrain museum. Dit gee mens 'n baie goeie oorsig oor Bahrain en sy geskiedenis, en ook 'n lys van "To Do and See" in Bahrain.

Francois drink koeldrankGitte drink koeldrankNa ure se rondloop in die museum, het ons koeldrank gedrink.

Bahrain Fort

Bahrain fortDie Bahrain fortKyk deur venster in Bahrain fort en die omgewing soos gesien deur een van die vensters.

H,F,G by toringF,G in deurHendrik, Francois en Gitte in een van die fort se torings

Dolphin Park

dolphinparkOns het 'n seeleeu en dolfyn vertoning in die Dolphin Park gaan sien.

Groot huis in Bahrain'n Groot huis/kasteel in die weste van Bahrain.

 


 

Back to home


Last updated: 20 May 1999