Turayna Gardens

Vir Francois en Gitte se verjaarsdae het ons 'n partytjie gehou by die beach club vir Gitte, en vir Francois het ons en sy vriende gaan kamp.

Gitte se partytjie (14 Feb 2002):

'n Reuse opblaas glyplank het die kinders vermaak

Jenna het onder die tafel rond gekruip en sweets opgetel

 

Francois se Kamp (14 Feb 2002):

Ons is na 'n deel wes van van Turayna (of ook genoem Trania).

N 24 46.525
E 51 08.826

Die omgewing is woestyn, met dan kolle-kolle bome/bosse.En selfs GROOT bome! Irene en Kobus moet opkyk.Ons het lekker kamp opgeslaan so tussen die bosse. Dit het die wind heerlik afgeskerm. Die aand was vuurmaak en braaivleis ....

en vuurwerke!

Hier is Irene en die kinders besig met ontbyt die volgende oggend.

Kobus en Alta was baie braaf en het hare gewas - maar die water was maar bietjie koud.

Back to Main