Gotcha!!!!!! Wat het julle gedink gaan ek hier doen??? Skoonfamilie bly maar altyd 'n onderwerp vir bespreking in enige gesin hetsy dit die man s'n is en of dit nou die vrou s'n is. En wat sal 'n familie ook nou wees as daar nie eens oor 'n skoonfamilie gekla kan word nie?!

crybaby.gif (4708 bytes)

[Back to the family page]