Yahoo! GeoCities Guestbook Join 

Naam en van :   Jampie Nel
E-pos adres of tel no :   dsjamienel@hotmail.com
Kommentaar :   Klom mamparras in daai 10/1 klas as jy my vra!
Naam en van :   Elphia Silcock (Wentzel)
E-pos adres of tel no :   ElphiaSi@TPF.co.za & 083 308 6441
Kommentaar :   Hoog tyd dat ons weer kontak maak! Kan nie glo ons het so gelyk nie. Ek is nou in Port Elizabeth - Waar is die res van 10/1?
Naam en van :   Gath en Reynette Cerff
E-pos adres of tel no :   cerff@freemail.absa.co.za
Kommentaar :   Aan almal wat iets te doen het met die bladsy Baaaie Geluk. Ons volle steun al die pad.Ons sien nog oud grensies in O.L. sal inligting aanstuur.
Naam en van :   Garth Cerff
E-pos adres of tel no :   cerff@freemail.absa.ca.za
Kommentaar :   Indien daar enige oud Grensies deur Mosselbaai/Hartenbos beweeg oor die feestydperk gee ons n luitjie asb. Ons is daar vanaf die 23 Des. tot die 4 Jan. My sel. 0722257023 Reynette 0723415706 Geniet die vakansie en aan almal n voorspoedige nuwe jaar.
Naam en van :   Sharon Grobbelaar (néé Hill)
E-pos adres of tel no :   Sharon.Grobbelaar@actaris.com
Kommentaar :   Omtrent hoogtyd dat iemand probeer uitvind wat van almal geword het! Dis weird om weer almal se gesigte te sien (en uiters skrikwekkend om te besef ons is al so lank uit die skool uit!!!) Is enigiemand anders behalwe ek en Morné in die Kaap?
Naam en van :   Marianette Möller (néé Ackerman)
E-pos adres of tel no :   marianette@africaonline
Kommentaar :   Ek was net so 4 maande in Grens, maar was saam met heelwat van die matrieks in die laerskool en sal graag weer met hulle wil kontak maak. Sterkte met die reüniereëlings! Dit is half moeilik met die mense wat nou so die wêreld vol is!
Naam en van :   Johan Nel ( Nellietjie )
E-pos adres of tel no :   itm.bkia@saia.org.za
Kommentaar :   Briljante idee Stephan; sal jou ondersteun waar ek kan. Ek is op die oomblik in KWT, maar sal binnekort terug wees in Oos Londen. Enigeen kan my kontak op my sel: 0828256131
Naam en van :   Charl Meyer
E-pos adres of tel no :   
Kommentaar :   
Naam en van :   Charl Meyer
E-pos adres of tel no :   dieselck@hotmail.com
Kommentaar :   hello daar... Ek is ook 'n oud grensie, maar nou eers 2 jaar uit!Ek soek eintlik 'n webtiuste v die skool, war jy kan uitvind wat aangaan ens!Baie kontroversiéle skool op die oomblik, as iemand wil gesels of enige informasie het, voel vry om my te kontak
Naam en van :   heidi walple (britz)
E-pos adres of tel no :   artyfacts@ntlworld.com
Kommentaar :   kom nou net af op ons laaste jaar in Grens op die internet! great vir stefan wat die initiafief geneem het om dit te begin. ek bly op die oomblik in london, maar sal graag wil weet as iemand 'n samekoms beplan!
Naam en van :   Suzanne Brand (van der Merwe)
E-pos adres of tel no :   charlbrand@xsinet.co.za
Kommentaar :   Woon al 12 jaar in die Kaap. Sien af en toe vir Linda Bruyns en Ilse du Plooy. Lettie (van der Mescht) en Christo de Klerk se kinders is saam met myne in die skool!
  
Build you own website | Yahoo! GeoCities