Welkom by Mieliestronk.com!
Die ensiklopediese webwerf met baie pit

Supergroot webportaal—wees dus asseblief net so ’n bietjie geduldig terwyl dit laai...
 
Hier is jou goue Mieliestronk—toegewy aan inligting, opvoeding en skoolprojekte-hulp in Afrikaans
  

Makro

                        Belangrik: Lees asseblief hier 

Jy geniet Mieliestronk, nè? Help ons asb. om jou te bly help!

SMS NOU die woord MIELIE na 35010 as jy ons graag ’n bietjie wil help om in hierdie noustrop-tye gratis en “oop” te bly op die web. Sonder hulp kan ons nie voortgaan moet ons veel geroemde internetdiens aan jou nie. Soos vantevore gee ons weer kort-kort Mieliestronk se nuwe, sterk opgedateerde prestige-CD-ROM vir skoolprojekte weg aan sekere gelukkige wenners—hoe meer SMS’e ons ontvang, hoe meer CD-ROM’s kan ons aan wenners weggegee.
SMS die woord MIELIE na 35010. In dié spel is daar mos geen verloorders nie!
SMS’e kos R3 elk, waarvan Mieliestronk self net ’n deel ontvang. Bepalings en voorwaardes geld. Min genoeg om ons te ondersteun, nie waar nie? In die afgelope weke het slegs ’n breukdeeltjie (minder as drie persent) van Mieliestronk se tienduisende besoekers vir ons ge-SMS. Ons sal werklik ’n bietjie meer steun baie meer waardeer as wat jy miskien nou besef. En die kans om ’n CD-ROM te wen, is ook mos glad nie te versmaai nie.

Nuutste wenners van Mieliestronk se prestige-CD-ROM vir skoolprojekte: Gina Jooste, Vanderbijlpark . . . Ella Joubert, Boksburg-Noord . . . Miranda Carles, Strubenvale, Springs . . . S. Humphries, Sidwell, Port Elizabeth . . . Sunette Hill, Oudtshoorn . . .


LET WEL: Mieliestronk se wonderlike nuwe CD-ROM met 25 van die beste kinderboeke in Engels (Heidi, Grimm se sprokies en baie, baie meer) is nou teen net R100 te kry by Ensiklopedie Bemarkers in Pretoria. Skakel hulle by (012) 330 3248.
  

                 Nou beskikbaar—en steeds versprei deur Huisgenoot!              
Mieliestronk se nuwe, sterk opgedateerde Prestige-CD-ROM vir Skoolprojekte! KLIK HIER

Eers was dit ’n winskopie, nou is dit die winskopie van die dekade!
Nou beskikbaar! Mieliestronk.com se nuwe, sterk opgedateerde Prestige-CD-ROM vir Skoolprojekte!
•  Plus ons ander staatmaker, Ons Wonderlike Ruimte
Klik hier vir ons tydelike weergawe van hierdie CD-ROM op die web

 Of klik hier vir ’n bestelvorm. Jy betaal bv. doodmaklik in die bankrekening van die Huisgenoot-filiaal “On the Dot” en faks die bewys van inbetaling saam met jou voltooide bestelvorm.

As jy dringend geholpe moet kom of enige nadere inligting verlang oor die inhoud van die CD-ROM’s, skakel Ollie van Mieliestronk.com smiddae ná eenuur (of selfs vroegaand) by 021 919 3971

  NUUT! ’n Hele afsonderlike webwerf in die Mieliestronk-domein!

“Ons Wonderlike Ruimte” op die web: klik hier

Vir ’n beperkte tydjie word die inligting op ons gewilde CD-ROM oor die Buitenste Ruimte ook op die web geplaas sodat ons besoekers kan sien waaroor al die opwinding nou eintlik gaan. Wees egter effens gewaarsku. As jou internet-koppeling nie van die vinnigste is nie, gaan die bladsye meestal bitter stadig laai, want die foto’s is supergroot. Dit kan ook veroorsaak dat jy die limiet van jou maandelikse data-oordrag heeltemal te vinnig oorskry! Vir blitsvinnige besigting, en boonop sonder die internet-koste, word die CD-ROM dus ten sterkste aanbeveel. Dit is nie net ’n wonderlike skooltaak-hulp nie, maar is ’n prag-geskenk vir elkeen wat in die wetenskappe belang stel. Klik hier vir ’n bestelvorm van die Ruimte-CD en/of ons bekroonde Prestige-CD-ROM vir Skoolprojekte.
 

  
  Nog hulp vir skoliere: Chanine Nel se gevierde Wiskunde-CD’s in Afrikaans!
Klik hier vir Chanine se eie webwerf
    

OUTsurance

  Eenstop-hulp: Op soek na die beste hulpmiddels vir kinders van die voor- tot hoërskool? Gaan na die bestelwerf van die gevierde
 Ensiklopedie Bemarkers en los jou probleme in ’n japtrap op!     Klik hier vir PDF-item

LET WEL: Mieliestronk se wonderlike nuwe CD-ROM met 25 van die beste kinderboeke in Engels (Heidi, Grimm se sprokies en baie, baie meer) is nou teen net R100 te kry by Ensiklopedie Bemarkers in Pretoria. Skakel hulle by (012) 330 3248


  •  SOEKHULP:  1) Tik ’n sleutelwoord hier in as na enigiets op hierdie webwerf van Mieliestronk.com soek: 
  < En klik dan op hierdie balkie

2) As jy wil, kan jy gerus ook die soekgeriewe van Google hieronder gebruik — skakel “mieliestronk.com”-knoppie aan vir soektog slegs op Mieliestronk:

Google
 
Web mieliestronk.com

Leisure Books

     Kalender 2009:   Klik hier 

Inhoudsblad

Goue plakket: Die Mieliestronk

 Klik hierbo op die balkie van jou keuse

Onontbeerlik vir skoolprojekte: die groot
webwerf van Mieliestronk.com

   
Onder redaksie van Dugeot
Mieliestronk.com
Posbus 4144
Old Oak
7537
http://www.mieliestronk.com

Hierdie bladsy is die inhoudsblad waarheen jy telkens weer sal terugkeer. Klik net op enige skakel van jou keuse op die geel "muur-plakket" hieronder.

 

Met dank en erkenning aan Sanlam wat die onderhouding van hierdie webwerf help moontlik maak. Klik hier of op die logo langsaan om Sanlam se interessante webwerf te besoek.

 
Lees ook Mieliestronk se huldeblyk aan ’n opvoedkundige wenner wat met trots deur Sanlam geborg word
 TAKALANI SESAME
Die wensprokie vir voorskoolse onderwys in Suid-Afrika—klik hier!


 
o
Voordat ons te ernstig raak, maak eers kennis met jou leermeester!
  

Jongste byvoegings:

 o    Dinaka! Vrolike musiekwêreld van die baPedi

 o    Byvoeging by artikel oor wetenskaplike bevindings:
       
Termo-foto toon verklap wat Oupa op die stoep gedoen het!

 o    Die lewe voor die lewe (basiese vergelykende studie van verskillende soorte embrio’s)

 o    Ammoniak en sy waarde op aarde

 o    Sprokiesgeboue van die Renaissance

 o    “Die Uitwissing”: Hoe die Nazi’s ses miljoen
         Jode vermoor het

 o    Tien “simpel” vrae ... en hul antwoorde!

 o     Nou volledig in Afrikaans: Periodieke Tabel
—goedgunstiglik aan Mieliestronk verskaf deur Schalk van der Merwe van Houghton (dit maak oop in ’n nuwe “venster”).  Of laai dit af deur REGS te klik op die skakel hierbo en dan op “Save Target As...” in die tuimelkassie

 o    Speel skaak in ’n paar ledige minute (basiese program)

 o    Die wortels van Afrikaans

 o    NUWE LASLAPPIES:  JUKSKEI:  Spel van die ou transportryers en Voortrekkers   VISSERYE:  Visvangste en die visserybedryf in Suid-Afrika

 o   Benjamin Franklin: het hy rêrig self met weerlig gepeuter?
 
 o    Seerowers! Terreur van die geslepe skurke van die see

 o    Die 7650 wolkekrabbers van Hongkong

 o    Hersien en uitgebrei met illustrasies:
      Waar die dae hul name gekry het

 o    Dieremaniere:  hoe boombewoners beweeg

 o    Vasvra: toets jou algemene kennis in ’n paar ledige minute

 o    Die dubbele lewe van amfibiese diere

 o    Hond se gedagte! Aard en hebbelikhede van
        “die mens se beste vriend”


 o    Dierlike kannibale

  o   Griep-artikel uitgebrei—lees nou meer oor: “Varkgriep”
        
 o   Die epiese stryd tussen Boer en Brit wat die agtergrond vorm van die hoogs geslaagde musiekblyspel Ons vir Jou Suid-Afrika
     Anglo-Boereoorlog in drie aflewerings
 
 o
  Kangaroes en kie.: unieke diere van Australië

 o   Dieremaniere: spel van die liefde in die natuur

 o   Die piepklein woelwaters in ’n druppel water

 o   Geometriese (meetkundige) patrone by SA se verskillende kultuurgroepe
 

 o   Uitgebrei: Swamme
         Sluit nou ook ’n afdeling oor ringwurm (of omloop) in

 o   Kindersiektes
       • Masels • Pampoentjies • Rubella (Duitse masels)
       • Waterpokkies

 o   Die speletjies van kinders in tradisionele Afrika-gemeenskappe

 o   Xenofobie: hoekom haat mense so?

 o   Demokrasie—wat dit behels

 o   Taj Mahal
         Die monument van liefde en droefheid

 o   Die reklame-agentskap
         Beroepsvoorligting: loopbane in die advertensiebedryf

 o   Die verhaal van vervoer
         Bestaande artikel uitgebrei met afdeling oor treine
 
 o
 
Colosseum in Rome—ou arena van die dood

 Twee artikels oor ruilhandel en geld:

 o   Van ruilhandel tot “elektroniese geld”

 o   SA se ekonomiese groei sedert die tye van ruilhandel tot vandag

 o   Bo blink, onder stink, maar so ’n nuttige kalant
     Hiep-hiep-hoera vir die hoep-hoep!

 o   Platinum—kosbaarder as goud

 o   Die populêre woema van Jacob Zuma

 o   Is dié vier die lelikste diere op aarde? 

 o   “Lewende oë” van die farao se mummie...
       Hoe die ou Egiptenare hul dooies in styl begrawe
       het—en waarom

 o   Op dreef met die druiwe!
        Volhoubare landboupraktyke by wingerdbou

 o   Yslik nuttig—die yskas

 o   Terug na die son
         Hoe SA ná apartheid sy status herwin het
       om ’n reus in sport te word

 o
 
Bygewerk en hersien: Die Seepkis
         Redenaarspraatjie oor werkloosheid bygevoeg; ander
         praatjies ietwat afgestof en verbeter

 o   Ses massa-uitwissings
         van die lewensvorms op aarde en die verstommende teorieë daaroor

 o   Krappe en hul koddighede

 o   Suid-Afrikaanse monumente
Gedenktekens van allerlei soorte wat verskillende fasette van ons veelbewoë geskiedenis belig

 o   Die Parthenon in Athene — gewyde tempel van die Akropolis
Die stryd vir die behoud van die wêreldberoemde ruïne op die tafelrotsheuwel in die hart van die geboorteland van die Westerse beskawing

 o   Stroombane en “statiese elektrisiteit”  

 o   Ons Lewende Erfenis — wat is dit eintlik?
    
’n Aantal gedagtes oor die verskillende interpretasies
       van Erfenis... en hoekom monumente en oorgelewerde
       tradisies nie met mekaar verwar moet word nie

 o   Kinders van Afrika

 o    Beroepsvoorligting: VERPLEGING
      
Die kundige engele om ons!

         Kenner skryf vir Mieliestronk

 o   Kaalkop waarheid oor ’n veel beswadderde
       geveerde vriend
      
Die nuttige aasvoël

 o   Hidra:
       Breinlose en “onsterflike” holtediertjie van die varswater

 o   Riwwe van glorie:
       Wonderlike formasies in die see—soos dié van die Groot
       Australiese Walrif (“Great Barrier Reef”)

 o   Vakbonde

 o   Insek-kaleidoskoop:
       Spogreeks van
10 fassinerende hoofstukke
 o   STRES! Hoe spanningsdruk die hele mens affekteer en verskillende siektes kan veroorsaak
 o   Australiëenigste land op ’n hele klein vasteland
 
 o   Ons parlement in die Kaap


  Medies en menswees: 

o MIV/vigs in SA—die verskriklike feite
o Tuberkulose: terreur van die piepklein monsterkiem
o Kanker—oorsake, selmutasie, behandeling en nog meer
o Oorerwing: bloudruk van die lewe
o Stres! Hoe spanningsdruk die hele mens affekteer en verskillende siektes kan veroorsaak
o Malaria—die doodsmaaltyd van die Anopheles-muskiet
o
Hondsdolheid: die kwyling, die waansin en die vrees vir water

o Lintwurm: die gulsige monster in jou gedermte
o Diarree: die vele fasette van maagpyn
o Dagga en die dwelmgevaar
o
Dwelmverslawing en metamfetamien: tik, die tikkende tydbom
o Jou asemhalingstelsel en hoe dit werk
o Hou op rook: die sleutel tot ware sukses
o Presies wat is daar in sigaretrook wat dit so gevaarlik maak?

o Kunstande: die bytende waarheid
o Vingerafdrukke: die wonderwêreld aan jou vingertoppe
o Atleetvoet en migraine
o Die veragte brandnetel—’n doring van ’n plant
o
Verkoues en griep—wat jy alles moet weet omtrent jou koorsige ellende
o Mediese ontwikkelings: antibiotika uit insekte
o Hik—die talle rate
o Verstommende breine: die mense wat syfers sien kronkel
o Rysiek—die gekruiste lyne in jou kop
o Haal die ôrk uit die snork!
o Boererate wat werk (of nie)
o
Sjokolade—die soete verslawing
o Rooi vleis—die kos van konings
o Geurige verhaal van parfuum (met ’n ietwat stuitige inleiding!)
o
Die interessante verhaal van die hoed
o Higiëne: hoeveel kieme is daar werklik op toilette se ‘trone’?
o Soen—die spel van die lippe
o Wondersoete slaap: die mites, die feite en wat jou slaapposisies glo omtrent jou verraai!
o Kafeïen: die storm in ’n koppie koffie
o Koffie: die verkwiklike verhaal agter jou onmisbare boeretroos
o Deure—deur en deur dienlik
o Giftige plante in jou tuin
o Cholera—skrikdood ná die besoedelde water
o Down-sindroom: lewensdrama van die ongewenste chromosoom
o Die waarheid oor epilepsie
o Anoreksie en bulimie: die hartseer van die jongmens-waansin
o Hoe hanteer jy ’n krisis?
o Rooi Kruis—die wenverhaal van ontferming
o Diskriminasie: die oorsake, die soorte, die gevolge, die oplossing
o Kinderregte: stryd om erkenning van die jeug se menswaardigheid
o Boelies: skrikbewind van die bullebakke in die skool
o Polisie! Vang die dief!

o Jy en jou gesondheid:
    1) Fiksheid:
Ag, was ek maar so fiks soos Michael Phelps!
    2) Gebalanseerde diëte en sindelikheid

o
Gesondheids- en ander gevare van mynbou
o Ontluikende mensie—wonderbaarlike ontwikkeling voor geboorte
 

 Raad, hulp en wenke: 
   

o Genealogiese navorsing—kielie-kielie, so soek jy familie!
o Selfdoen: wenner-wenke vir die jongklomp (én hul pa’s en ma’s)
o Familieresepte: soetsuurdeegbrood
o Vlooimarkte en garage-verkopings—maak só rande uit jou rommel

o
Hoe om jou eie baas te word—baie nuttige kennerswenke oor entrepreneurskap!
o Word jou eie baas vir net R200 (of so ietsie meer)
o Tot lof van private inisiatief: hoe slim entrepreneurskap ’n hele gemeenskap van ekonomiese stagnasie gered het
o “My aksieplan vir my eie toer-onderneming in 2010”—leerder vertel
o Sakeplan vir ’n onderneming in die toerismebedryf
o Beroepsvoorligting: gewese ster van 7de Laan skryf uit Amerika oor die beroep van die akteur
o Beroepsvoorligting: die beroep van die joernalis
o Reklame: hoe advertensies ontstaan
o Sakebestuur: inklusiwiteit en omgewingskwessies
o Potplante: kenners se nuttige wenke
o Lowergroen grasperk—die vier geheime Plus op dieselfde bladsy: Die wondergrasse wat deur die mens veredel is
o Herwinning van die berge gemors
o Nuttige vorm met al jou persoonlike besonderhede
o
Klik hier vir jou
"lewenslange" Mieliestronk-kalender (dit maak oop in ’n afsonderlike venster). Elke jaar verander jy bloot die jaartal—en die dae rangskik hulself dan outomaties vir die betrokke jaar! Só kan jy elke jaar ’n vars en korrekte kalender op jou drukker uitdruk! LET WEL: Dis ’n Microsoft Excel-program, gevolglik moet Excel in jou rekenaar gelaai wees.

   
 Ons wêreld: 


o Phantom: wat ’n skouspel! Plus ’n lewensbeskrywing van die komponis Andrew Lloyd Webber 
o
Ballet—vloeiende harmonieë van die liggaam en gees
o
Uitgeweke Suid-Afrikaners vertel van hul lewe oorsee
o SA se emigrasieprobleem en die uitvloei van kundigheid

o
Agtergrondinligting vir nuusgebeure: Die bloedstryd vir Jerusalem
o Wetenskap-drama: satelliet help soek fossiele van dinosourusse
o Oudste versteende dinosourus-eiers in Suid-Afrika gevind—en die kleintjies was straks baie net soos menslike babas!
Noord-Korea—plofpunt van ’n Derde Wêreldoorlog?
o Afganistan—die merk van die eeue
o Tragedie van Zimbabwe—plus geskiedenis van en statistieke oor die land
o Die Verenigde Nasies
o Oscar: die verhaal van die filmwêreld se mees gesogte beeldjie
o Ons wêreld—verbasende wetenskaplike en tegnologiese ontwikkelings
o Groot tegnologiese omwentelinge—kan die wêreld straks oor twintig jaar só lyk?
o Terugblik: World Trade Center se vernietiging op 11 September 2001
o "Intelligente ruimtewesens bestaan heel waarskynlik nie!"
o Die rol van rooi in ons wonderlike wêreld
o Spirale groot en klein—’n prente-essay
o Loch Ness-monster en Afskuwelike Sneeumens: waar of wolhaar?
o Goud uit sokker! Die ekonomiese implikasies vir Suid-Afrika van die Wêreldbeker-toernooi van 2010
o Globalisering—wat is dit?

 Gedagtes: 

o  Stille Uur:   Die Enigste Pad na die Ewigheid
 
Forum:   Onderwerpe vir skole se debatsaande plus enkele redenaarspraatjies

Skoolprojekte-hulp: 

o GROOT KLOMP INLIGTING IN AFRIKAANS (AS JY BEREID IS OM DEUR BAIE, BAIE MATERIAAL TE SIF): Al ooit Media 24 se argiewe probeer vir Afrikaanse inligting? Dit bevat berigte en artikels wat oor jare heen in koerante soos Die Burger en Beeld en tydskrifte soos Huisgenoot en Sarie gepubliseer is. 
Gaan na:
http://www.dieburger.com/ 
Heel bo-aan die blad is ’n soekvenstertjie. Onder die soekvenstertjie skakel jy die funksie
• Argiewe aan. Tik dit waarna jy soek in die soekvenstertjie en klik op
SOEK DIT. Lekker snuffel!
  

o
PRENTE VIR SKOOLPROJEKTE: ’n Lekker wenk vir soekers
  
o
Jul skoolprojekte: Klik hier en kyk wat leerders al vir publikasie op die Mieliestronk-werf gestuur het!


   

 Algemeen: 
  
o
Leer vir eksamen—kenners se wen-wenke     
o Basies byderhand: nutttige inligting as jy dit skielik moet hê (maaltafels, omrekeningstabelle, periodieke tabel van die elemente, omrekening van lengtemate, massa, temperatuur)

 Bekende mense: 
  
Suid-Afrikaners van vandag en gister of mense wat ’n rol in die Suid-Afrikaanse geskiedenis gespeel  het:
o Nelson Mandela
o Demokratiese leierskapstyl—die konsensus-beleid van Nelson Mandela
o Thabo Mbeki
o Natalie du Toit: die blye oorwinning oor rampspoed
o Chris Barnard, die koning van harte
o Mark Shuttleworth—eerste Suid-Afrikaner in die ruimte
o Oom Paul—gebeurtenisryke lewe van legendariese pres. Kruger
o Emily Hobhouse
Hansie Cronjé: Die held wat vir erkenning moes sterf
o Esias Bosch—vader van Suid-Afrikaanse keramiek   
o David Livingstone, ontdekker en sendeling
o Shaka
o
Sarah Baartman
o Jan Christiaan Smuts: die suksesse, die mislukkings, die omstredenheid  Plus Jannie en Isie—die liefdesverhaal
o Andries Pretorius—die reus na wie Pretoria genoem is
o Jan van Riebeeck
o Wolraad Woltemade

o Pierneef—’n skilder vir Afrika

o Coert Steynberg: SA beeldhouer van faam
o Bartolomeu Dias—die stormheld van Goeie Hoop
o Vasco da Gama en sy epiese reis van Portugal na Indië

Bekendes van die oorsese geskiedenis:
o Adolf Hitler
o Adam Smith vs. Karl Marx: Vaders” van die kapitalisme en kommunisme
o Florence Nightingale:    Deel 1     Deel 2 
o J.R.R. Tolkien—skrywer van "The Lord of the Rings"
o John Logie Baird—baanbreker van televisie
o Elizabeth I — die goue koningin
o
Raaisellewe van William Shakespeare
o Jeanne d’Arc: vuur en visioene
o
Leonardo da Vinci: die groot meester en sy Mona Lisa
o
Roemryke Rembrandt—meester van die lig
o Vincent van Gogh—wroegings van die geteisterde genie
o Newton—die kosmiese denker wat deur ’n vallende appel betower is
o Blaise Pascal en hidrouliese masjiene
o
Samuel Morse en sy Morsekode
o Einstein—merkwaardige denker se lewende nalatenskap vyftig jaar ná sy dood
o Thomas Edison—die "Towenaar van Menlo Park"
o Die onsterflike liefdes van Marie Curie PLUS: Nobelpryse: die beroemde erflating van Alfred Nobel
o
Frederick Banting en die stryd teen diabetes
o Louis Braille—uitvinder van die skrif vir blindes
o Alexander Fleming—pa van penisillien
o Wilhelm Röntgen en die ontdekking van X-strale
o Alexander Graham Bell—die man wat die wêreld laat bel het
o Pythagoras—die wiskundige genie met die vreemde idees
o Wolfgang Amadeus Mozart
o Meesters van musiek
o Napoleon I—die laaste jare van vernedering
o Artikel in twee aflewerings oor Christopher Columbus:
  
1) Europese ontdekker van die Nuwe Wêreld
   2) Die ontmoeting van twee wêrelde
o Garibaldi en die geboorte van die verenigde Italië
      

 Suid-Afrika—die land en sy mense: 
    

o Ons parlement in die Kaap
o In ’n neutedop: die nege provinsies van Suid-Afrika
o In ’n neutedop: nog statistieke van Suid-Afrika
o Staatsgesag in SA: wie is wie in die regering?
o Bekende Suid-Afrikaanse landmerke en geboue
o Die geskiedenis en betekenis van SA se openbare vakansiedae
o
Tradisionele helers in die Afrika-religie
o Huwelike: verskillende seremonies van ons eie bevolkingsgroepe en sekere vreemde huweliksplegtighede elders ter wêreld
o
Suid-Afrikaanse uitvinders
o Die San: raaiselvolk van die klein, geel mensies
o Waarom die Khoisan regtig met volmaan om die vuur gedans het
o Die hawens van Suid-Afrika
o Robbeneiland
o Die Richtersveld
o
Gariep: kleurryke verhaal van die historiese Khoi-naam vir die Oranje
o Ons riviere en damme
o Godsdienste van die reënboog-nasie—verskillende gelowe in SA
o Ons landswapen, die nege provinsiale wapens, ons volkslied, asook eenvoudige kaart van die ou SA met vier provinsies en provinsiale hoofstede
o Ons edel volkslied van versoening
o Vlae van Suid-Afrika—gister en vandag
o Ons nasionale boom, blom, dier, voël en vis
o
Voëls van Suidelike Afrika
o Braaivleis, rugby en nasietrots
o Rampe wat Suid-Afrika getref het (natuurrampe, epidemies, ens.)
o Die klimaat van Suid-Afrika (soos weerspieël in ons land se natuurstreke)
Die Nguni van Suidelike Afrika—herkoms en samestelling van die Zoeloe, Xhosa, Swazi en Ndebele
o Inisiasie-seremonie in die Xhosa-gemeenskap: Die man-wording van die spookwit kinders
o Die Sotho van Suidelike Afrika—herkoms en samestelling van die Noord-Sotho, Suid-Sotho en Tswana
o Die Indiërs van Suid-Afrika en hoe hulle hierheen gekom het
o Bruinmense—die kleurryke herkoms van die sogenaamde Kleurlinge
o Die geskiedenis van die Griekwas
o Toerisme in Suid-Afrika: die rolspelers en die geweldige geleenthede
o Die Gautrein

  Moderne en antieke geskiedenis: 
  
o Suid-Afrika duisend! Die kleurryke geskiedenis van ons land in presies duisend woorde
o Ellendes van die Mfecane
o
Die Hugenote van Suid-Afrika
o
Die Groot Trek
o Geskiedenis van vervoer in Suid-Afrika
o
Die ANC en die "struggle"
o Einde van apartheid—só het dit gebeur

o Die Franse Revolusie
o Die Industriële Revolusie
o Eerste Wêreldoorlog:
   
 1) Verskrikkings in die loopgrawe en die revolusionêre krygstegnieke
      2) Oorsig van die Eerste Wêreldoorlog
     3) Tegnieke van mediese ondersteuning in die Eerste Wêreldoorlog
    
4) Oorlogvoering ter see in die Eerste Wêreldoorlog
o Die Groot Depressie van die 1930’s
o
Tweede Wêreldoorlog:
   
  Die bloedvete waarin 64 miljoen moes sterf
o Berlynse Skandmuur—die gruwel van grou beton
o
Die Koue Oorlog

o Kuba—die bloed en die onreg
o
Vlerke, wiele en seile: die geskiedenis van vervoer
o KAR-ikature en TJORRIE-morries—die ontstaan van die motor
o Huise in Suid-Afrika van die 1600’s tot vandag
o Geskiedenis van argitektuur: style van die boukuns deur die eeue
o Ahooi, Madagaskar! Die geskiedenis van skeepvaart
o Jy sal hang aan jou nek...” Bisarre geskiedenis van die galg en doodstraf in SA
o Delwerslewe: Die onstuimige wêreld van die “diggers” in Ou Kimberley
o Anglo-Boereoorlog: Hoogste offers van die kinderhelde
o Verhaal van die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein
o Moderne geskiedenis: Sharpeville—dag van bloed en paniek
o Waar kom potlode, penne en papier vandaan?
o Mapungubwe—goudland in die Limpopo-vallei
o Petra—beroemde ruïnes suid van die Dooie See
o
Die Dooie See-rolle
o
Kosse in die Bybelse tyd
o Slawerny in Suid-Afrika
o Honderd jaar van nuttige uitvindsels
o Viets per fiets—die storie van die ‘baiesukkel’
o Die herkoms van geld
o
Tydmeting (1) : Die geskiedenis van horlosies
o
Tydmeting (2): Die geskiedenis van ons kalender en tydlyn oor die ontwikkeling van  horlosies
o Die geskiedenis van die geneeskunde (1)
o Die geskiedenis van die geneeskunde (2)
o Die geskiedenis van die geneeskunde (3)
o Waar die dae van die week hul name gekry het
o Waar die maande van die jaar hul name gekry het
 

Nadia Comaneci (1976)
 
o Die moderne Olimpiese Spele
o
Olimpiese Spele in antieke Griekeland
o Wenverhaal van ons Amakrokokroko (die ryk oes van Paralimpiese medaljes sedert 1960)

o Pompeji—die laaste ure van ’n gedoemde nedersetting
o Egipte: Langs die Nyl van die farao’s...
o Nog ’n artikel oor die wêreld se langste rivier: Die geskiedenis en aardrykskunde van die Nyl
o
Mummies van oral—die grieselige maar soms ook deerniswekkende oorblysels van mense van lank gelede
o Ou Griekeland, wieg van die Westerse beskawing
o Die Griekse mitologie
o Persepolis: Die trots van ou Persië
o Die Nazca van Suid-Amerika en die reusagtige tekeninge in die woestyn
o Herkoms van die Amerikaanse Indiane
o Australiese inboorlinge—mense uit die tyd van drome
o Rotskuns: Die wonderbeelde uit die voortyd 

 

o Prestige-reeks in 14 aflewerings:
   
   Vroeë mense en antieke beskawings    

 

 

(1) Mense van die Steentyd
(2) Kuns op die klippe
(3) Eerste môrelig van die beskawing
(4) Mesopotamië—wieg van die beskawing
(5) Egipte: die verrysing van die godkonings
6) Die daaglikse lewe in Ou Egipte
(7) Ou Griekeland—wêreld van die wyse manne
(8) Ons Griekse erfenis
(9) Roemryke Rome
(10) Alle weë gaan na Rome...
(11) Die geboorte van Europa
(12) Die geboorte van Brittanje
(13) Maja en Asteke—beskawings in die oerwoud
(14) Inkas—kinders van die son

 

 

 

 

 

o Prestige-reeks in 9 aflewerings

       Die Middeleeue:  

(1) Die vroeë Middeleeue
(2) Die Kruistogte
(3)   Die latere Middeleeue
(4) Vroeë Christen-kerke en Bisantynse en Karolingiese boukuns
(5) Monnike en kloosters
(6) Gotiese katedrale
(7) Konings en kastele
(8) Die lewe in 'n Middeleeuse kasteel
(9) Die Middeleeuse dorp

o Prestige-reeks in 7 aflewerings:
   
   Juwele van die Renaissance 

1. Nuwe lig van die Renaissance
2. Kuns word koning
3. Leonardo da Vinci
4. Michelangelo
5. Raphael (of Rafael)
6. Verspreiding van die Renaissance
7. Goue eeu van die Noorderlinge


o
Een-twee-drie! Die boeiende geskiedenis van syfers en getaltekens
o Die geskiedenis en betekenis van die dans 
KYK OOK:  Die geskiedenis en aard van die wals

     o 
LUGVAART:  Die geskiedenis van die vliegtuig (en hoe vliegtuie in die lug bly)

     o Ballonvaart—hoe die mens leer vlieg het

     o Lugskepe: die drama en die romantiek
 

o Karrings, vetkerse en konfore...

o Uitvindsels in die huis

o Landbou deur die eeue
o Die verstommende geskiedenis van musiek
o Flieks en fantasie—die beginjare van die rolprent
 
o
Thomas Jefferson en die geboorte van die VSA

o Bekendes van die afgelope eeu: inligting en skakels na prente
100 Plus:  NIE OP WEB; SLEGS OP MIELIESTRONK SE CD-ROM: Skakels na meer as honderd foto’s, illustrasies of ander afbeeldings van geskiedkundige figure

  

  Diere van die land, lug en see: 

 

 

 

o  Simbiose:    1. Mutualisme en kommensalisme     2. Parasitisme 
o Kuddediere: die fassinerende gees van die trop


Voëls:

o Tarentaal Die gespikkelde fenomeen van die Afrika-bos
o Herkoms van die hoender
o Volstruis—die volbloed wondervoël
o Die rigtingsin van pikkewyne
o
Ons uile: roofvoëls wat muise die piep gee!

o Hoe voëls dit regkry om te vlieg

o Ons wonderlike voëls: prestige-reeks in vyf hoofstukke

Soogdiere:
  
o Soogdiere: Mamma Mia, dis Mammalia!
o Tandformules van herbivore, karnivore en omnivore
o Die merkwaardige muis... so tuis in jou huis
o Knaagdiere (lang, omvattende artikel)
o Hase en konyne
o
Koning Kat—die herkoms van die bekende huisdier

o Wilde katte—jou Kietsie se omgesukkelde familie
o
O, die donkie is ’n wonderlike ding!
o Penarie van die panda

o ’n Lofrede vir die skaap!
o
Perde en hul dinge
o Natuurbewaring: Vaarwel aan die seekoei?
o Natuurbewaring: Met liefde vir die buidelrot
o Afrika-diere: maak jag op die Groot Vyf!
o Vlermuis-wêreld
o Kom terug, kwagga!
o Koning Leeu—die katterige wêreld van Ou Vuilbaard
o Hoefdiere: ryklik geïllustreerde reeks in 5 aflewerings:

 

(1) Primitiewe hoefdiere: Olifant, dassie, erdvark, sireniër
(2) Onewetonige hoefdiere: Perd, esel, sebra, renoster, tapir
(3) Ewetonige hoefdiere (i): Bovidae: Beeste, skape, bokke, antilope
(4) Ewetonige hoefdiere (ii): Hert, bisamhert, gaffelbok, kameelperd
(5) Ewetonige hoefdiere (iii): Seekoei, vark, pekari, kameel, kameelskape

 

o Olifant—die reus met die handige neus!
o Die koddige kameel
o In memoriam: Sneeuvlokkie, die albino-gorilla
o
Die groot ape—simpansees, gorillas, orangoetangs: hoe slim is hulle werklik?

 

 Reptiele:
o Reptiele: wêreld van die skubberige gedrogte
o Krokodille en hul neefs: die kake van verskrikking
o Die grillerige wêreld van slange

o Ontdek: die heel kleinste slangetjie op aarde

o Skilpaaie van die land en die water
o “Vreeslike einde” van die dinosourusse

o Verkleurmannetjies
o Geitjies se geite—party kan selfs blaf!

 

 

Amfibieë:
  

o
Natuurbewaring: Padda-krisis

o Die ouerliefde van (sekere) paddas

o Grotsalmander: bleek en blind en ’n “ewige kind”


Insekte en ander goggas:

 

o Gogga-gedagtes: die ander soort wêreld van die insek

o Insekte: klassifikasie en lewensiklusse
o Wat ’n insek is... en die ander goggas wat nie insekte is nie
o Insekte hou Olimpiese Spele!
o Boomskilpadjie, die meedoënlose jagter
o Die jiggie verhaal van die huisvlieg (en ander vlieë)
o Die vernuftige mierleeu en sy dodelike strik in die sand
o Die wonderlike sywurm en sy glansproduk
Die stad van die heuningbye
o Duisendpoot—’n diertjie duisend
o
Vlooi—die atletiese bloedsuier
o Muskiet-verdriet!
o Blindevlieë, weeluise en kopluise—vampiere van die insektewêreld
o Termiete—die siel van die rysmier

o Motte en vlinders—hoe verskil hulle?
o Al die giere van die miere
o Miere as tuiniere—en hoe miere met mekaar kommunikeer

o Tsetsevlieg—die dodelike slaap

o Die kakkerlak

Spinnekoppe: identifikasie, lewensiklus en hul wonderlike webbe
o Knopiespinnekoppe: terreur van die “swart weduwees”
o
Skerpsinnige skerpioen—die angel van verskrikking
o Bloedlus van die byterige bosluis

   

See- en varswaterdiere:
  

o Visse, hul bou en hoe hulle aanteel

o Haai—verstandelose moordenaar of misverstane monster?
o Verbasende foto’s: skimdiertjies van die donker diepsee
o Wonder van die hidrostatiese skelet—diere soos lewende ballonne
o Rare kalant van ’n selakant—grootste visstorie wat nog ooit vertel is
o Oesters en pêrels
o
Walvisse—die walsende reuse
o Plankton, die piepklein lewensbronne in die see

o Verwronge lewe van die platvis

o Seekatte en hul verwante

o Piranha, terreur van die Amasone


 
See-en-land-diere:

 

o Sonderlinge lewe van die Atlantiese salm

o Twee wêrelde van die varswaterpaling
o Eiers—die ontploffing van lewe
o Tande: meer bek as binnegoed!

Weekdiere: reeks in 3 hoofstukke:

o Slakke en kie. van die land en vars water
Slakke en kie. van die see
Ander weekdiere



  Bakterieë en swamme:  

 

o Swak bakterieë en bak bakterieë!
o
Die suurdeeg-storie—hou op gis oor gis!
o Paddastoele, sampioene en ander swamme

 Plante:  
  

o Bome—oudste lewende dinge op aarde
o Bosbou—tot lof van die boom

o Tien van ons bekendste soorte vrugte en waar hulle vandaan kom

o Koring—die wenstorie van die wonderlike gras
Mielie—die goue bielie!
o
Aartappel—die knewel van ’n knol
o Stapelvoedsels: plantkosse van ons reënboognasie
o
Rys—stapelkos vir die menigtes
o Stroopsoet... dis suiker!
o Katoen—wonderplant met die wollerige vesel
o Lemoene en kie.—soete storie van die sitrus

o Tropiese vrugte:  Piesangs, pynappels, papajas, koejawels, lietsjies en mango’s
o Subtropiese vrugte:  Granate, olywe, vye, avokado’s en dadels

o Ons wonderlike plante—’n reeks in sewe aflewerings:
1. Ons groen planeet   2. Plantwortels   3. Stamme, stingels en stele   4. Blare en fotosintese   5. Geslagtelike voortplanting   6. Ongeslagtelike voortplanting   7. Saadverspreiding 
o Vleisvretende plante: die blare met byt!
o Die Kaapse Blommeryk en sy fynbos
o
Diatome—wonderplantjies van die fitoplankton

o Rooigety—die gif in die golwe

o Pynappel, die pynlose heerlikheid!

o Grondboontjies

o Bessies en kamtige bessies

o Steenvrugte: perskes, nektariene, appelkose, pruime, kersies

o Prente van plante: hidrofiete, mesofiete en xerofiete

o Vleie en moerasse: ons brose vleilande



  Planeet Aarde: 
o Ons magnetiese aarde, die sonwind en die auroras
o Auroras en ander rare lugverskynsels

o
Atmosfeer: die wonderlike see van gasse wat die aarde omvloei
o
El Niño en La Niña: die warm “wipplank” in die Stille Oseaan

o Ons kosbare grond

o Verwering en die vorming van grond uit rotse
o Die wonder van ’n korreltjie grond
o Wêreld-statistiek: die hoogste, die langste, die grootste
o Aardverwarming en die kweekhuis-effek
o Die vier seisoene
o Oorstromings en droogtes
o Hulpbronne: menslik, natuurlik, hernubaar, nie-hernubaar, ens.

o Ysberge... ys-lik kolossaal
o Strome van ys—die glorie van die gletsers

o Sneeustortings—die wit dood in die hoë berge
o Rotsvorming deur stollings-, sedimentêre en metamorfe prosesse

o See—die magtige beeldhouer

o Amber—goue vensters op ’n lank vergange tyd

o Besoedeling: die skok-toestand van ons grond, lug en see

 
o Reeks oor besoedeling:

1)  Lugbesoedeling
2)  Waterbesoedeling
3)  Grondbesoedeling

o Ons kosbare olie
o Die wonderlike watersiklus
o Die fassinerende gedaantes van water
o Wonderlike wolke
o Hael: die dramatiese vorming van die ys in die wolke
o Aardbewings
o Vulkane
o Die geboorte van ’n eiland
Die sewe wonders van die see
o Fossiele—hoe die oerverlede in klip vasgevang is
o Diamante
o Goud—die koning van metale
o Yster—die nuttigste metaal
o Koper—die rooi metaal wat wurms se bloed groen maak
o Nikkel—hoe die wêreld daarmee wikkel
o
Steenkool—ontstaan, ontginning en die voor- en nadele
o Af, af na die hart van die aarde
o Antarktika, die koue vasteland
o Lesotho
o Die wondermooie Baikal (en ander beroemde mere)
o
Die Dooie See
o Die Namibwoestyn—reuse-strand van verlatenheid
o Die romantiese Ryn
o Mooi loop, Mississippi!
o Towerland van Tasmanië
o Nomade van die wêreld—’n reeks in vier aflewerings:
    
1. Inuit (Eskimo’s)   2. Sámi (Laplanders)   3. Sigeuners   4. Bedoeïene en Toearegs
o Toonaangewende lande van die wêreld—’n reeks in nege aflewerings:
    
1. Brittanje   2. Frankryk   3. Nederland   4. Italië   5. Duitsland   6. Die VSA
     7. Japan   8. Rusland   9. China

o Australiëenigste land op ’n hele klein vasteland

o Mexikogeboorteland van die mieliestronk!
o Die vulkaan Etna—fantasiese foto’s van uitbarstings
o Dodedans van die donderstorm
o Tsoenami—skrikdag van die reusagtige golf
o Tornado’s—die winde van waansin
o Tropiese siklone (orkane, tifone)
o  Verewig in klip: Egiptiese piramides, Groot Muur van China, raaisel-klippe van die Paaseiland en Stonehenge, die Zimbabwe-ruïnes, Mount Rushmore-beelde, Voortrekkermonument
o Reuse-beelde van die wêreld
o Heel raarste lewensvorms op aarde
o Volkekundige onthulling: Die “wilde” mense van ’n verlore wêreld

o Voedselkettings, voedselkringe en voedselwebbe
 

  Wetenskap en tegnologie: 

o Elemente en die Periodieke Tabel
o Binnebrandmasjien, nokas en krukas
  


Optiese illusies

Skrander skolier se skoolprojek-bydrae met talle ongelooflike illustrasies
 

   
o
SALT: super-teleskoop by Sutherland, ons reuse-oog op die sterre

o Nanotegnologie—die volgende “industriële revolusie”
o Rekenaarnetwerke: Kanadese professor skryf spesiaal vir Mieliestronk
o Rekenaartoestelle: invoer-, afvoer- en bergingstelsels
o
Genetiese ingryping: kloning, geneties veranderde kosse en stamselle
o Kweek jou eie kristalle!
o Etanol: ‘mampoer’ in die petroltenk!
o Druiwe en wyn
o Jou selfoon: waar alles begin het en hoe dit werk
o Organiese tuinbou—die stryd vir ’n gesonde aarde
o Ons wêreld van ewige beweging
o Tyd—die mistieke vierde dimensie
o
Eksie-perfeksie... die wonder van konveksie
o Die super-energie van die piepklein atoom
o
Vuur! Die gewiglose woelgees
o Brandweer—fotoartikel met kort onderskrifte
o Die siel van die waters... unieke eienskappe van water
o Die suiwering van ons drinkwater: só word dit gedoen
o Die fantastiese kragte van water
o
Die geskiedenis van die rekenaar

o Sakrekenaar: die ontstaan van die draagbare kalkulator
o Wonderbeelde van die elektronmikroskoop
o Wette van skelette—die wêreld van geraamtes

o Glas—die weelde uit die sand
o Plastiek—die voor- en nadele
o Bakstene is bak
o Sand—die olie van môre?
o Laat wiel met rubber!
o Die Internasionale Ruimtestasie
o Die smaaklike verhaal van tafelsout    
o Aspirien—die eeu van die wonderpil
o Ontsyfering van die menslike genoom
o Stuifmeel onder die elektronmikroskoop
o
Leerder vertel:  My mikroskopiese ondersoek van die selle van ’n ui
o Ons wêreld en sy wonders—’n handvol interessante foto’s van die aarde, sy bewoners en die onmeetlike ruimte daarbuite
o Sewe wonders van die wetenskaplike wêreld—met nog ’n agttal hoogs aanskoulike foto’s
o
Kloning en die uitgestorwe Tasmaniese tier
o Die klewerige waarheid oor gom
o
Preservering—alles oor ‘kênfroet’ en geblikte heerlikhede
o Mikroskope—die wonders van die verborge wêrelde
o Die stryd teen kieme—belangrike bydraes deur Jenner, Pasteur, Koch en Lister
o Hoor! Hoor! Dis die wonder van klank
o VSA se wispelturige pendeltuie
o Hefbome: hoe jy speel-speel ’n renoster kan optel!
o Ratte en hoe hulle werk
o Katrolle: die basiese beginsels van hierdie nuttige hystoestelle
o Brugbou: soorte brûe en die geskiedenis van die brug
o Die kanale van Suez en Panama
o
Die geniale Galileo en die interessante verhaal van die pendule
o Die wonder van lig
o
Elektrisiteit: hoe krag ontstaan en wie dit getem het
o Gevare van elektrisiteit
o Waterenergie en hidroëlektriese kragsentrales
o Sonenergie en sonkragsentrales
o Kernenergie en kernkragsentrales
o Sonkrag: die mens se fantastiese planne
o Hernubare energie—die wenpad vorentoe
o
Net
n los wenk vir leerders wat graag eksperimenteer: Maak jou aartappels gaar met sonkrag!
o Hidroëlektrisiteit en die Cahora Bassa-projek
o Koeberg—die kern van voorspoed
o Windplase—elektrisiteit uit die lug
o Radioaktiwiteit—die menseredder en die bose moordenaar
o Die stoomenjin—stomend op die wenpad
o Warmwaterbronne, spuitbronne en geotermiese energie

  Taal en woordelyste: 

o Die kuns en geskiedenis van die limeriek
o Afrikaans: die ware herkoms van ons mooi taal
o
Oorsprong van Afrikaans
o
Herkoms van die swart tale van Suid-Afrika
o Afrikaans, ons unieke erfenis: Wonderlike idiome
o My Afrikaans: Antonieme, sinonieme, homonieme, homofone, trappe van vergelyking, intensiewe adjektiewe, afsonderlike woorde vir die manlike en vroulike, versamelname
o Hoe en waar ’n aantal van ons bekendste idiome ontstaan het
o Die vergelyking in die Afrikaanse skryf- en spreektaal
o
Vyf gedigte deur vyf van die eerste ernstige digters in Afrikaans
EKSKLUSIEF:  500 plus—meer as ’n halwe duisend Afrikaanse idiome met hul verklarings


EKSTRA  Die omvattende Mieliestronk-lys van
sekere erkende simbole en kodes en
enkele duisende
Erkende Afrikaanse Afkortings
(met ’n klompie nuwes)

EKSKLUSIEF:  Ons lys van meer as 51 500 Afrikaanse woorde  PLUS:  Aanwysings hoe om dit in ’n program te gebruik wat jou help om blokraaisels op te los (of self saam te stel)
EKSTRA   8000 plusbevat hierdie woordelys die 8174 mees gebruikte woorde in Afrikaans? 
EXTRA  And in English: The Corncob list of more than 58 000 English words

Spesiaal
  

 

Sterre en planete: ’n reeks in vier aflewerings

1) Vuurdans van die son
2) Planete in die sonnestelsel—die feite, die sendings, die skouspele
3) Sonnestelsel se asteroïdes, komete en meteoorstene
4) Voort na die sterre
 

Nog ’n prestige-reeks in vier aflewerings
Die mens se halfeeu in die ruimte
   

Ander ruimte-artikels:
  

    o Phoenix: Eerste “Aardbewoner” wat Mars se ysige water “gedrink” het
o
Die lewe van sterre
o Komete—"vuil sneeuballe" met sterte
o Eerste nabyfoto’s van die planeet Saturnus se maan Titan
  o Kyk ook: Mieliestronk-animasie van Titan-panorama
o Mars—die laaste grens
o Pluto—nie meer ’n volwaardige planeet nie! Lees ook verouderde artikels oor ander ruimtelike "dwerge" in argief:
o Sedna—NIE die tiende planeet nie
o
Xena—wel die tiende planeet in ons sonnestelsel?
o Kolskoot! Aardse projektiel tref ’n komeet "in die hart"
o Vredefortkoepel word Wêrelderfenisgebied: die reuse-rots uit die ruimte wat die aarde soos ’n klok laat vibreer het
o Maansverduistering
o
Sonsverduistering
o Ruimte-skouspel (groot foto): ruimte-teleskoop Hubble kyk na geboorte van sterre
In die begin:  Hoe is die heelal gebore? Was daar rêrig ’n "oerknal"?
   

SPESIAAL
 
Die menslike liggaam—’n ster-artikelreeks in sewe aflewerings:
            1. Inleiding2. Die ontstaan van lewe
 3. Geboorte en kind-wees
           4. Puberteit5. Volwassenheid  *  6. Ouderdom
7. Sterfte

Ekstra
Interessante bydraes deur
Engela Duvenhage van Kaapse Natuurbewaring
Die verbete stryd vir die bloukraanvoël
Die lofwaardige reddingsaksie vir die Kaapse bergsebra
Die meelewende mense wat otters tel

  

Nuttige kort passasies oor ’n hele aantal verskillende onderwerpe!
Klik hier
vir ’n volledige inhoudsopgawe van “Laslappies” met skakels na die talle temas hieronder:
 

• Afrika-renaissance • Alexander die Grote • Ara-papegaaie • Armoede • Bain, Andrew Geddes • Beeste • Blomme • Blomreuse • Boontjie • Christendom • Churchill, sir Winston • Davy, sir Humphry • D-Dag • Diesel, Rudolf • Don Quichot en sy skrywer • Ekologie • El Escorial • Energie • Euro • Fabels en sprokies • Faraday, Michael •  Filtrasie en distillasie • Gandhi • Grand Canyon • Geel • Gehoorapparate • Gifpylpaddas • Groente  • Gronderosie • Grondwet • Grotte • Halfvlerkiges • Halley se komeet • Hiërogliewe: • Hillary, sir Edmund Percival • Huise • Indië • Insekte • Intelligensiekwosiënt • Irawadi-rivier • Japan • Judaïsme • Jukskei • Julius Caesar • Kameelperde • Karkatjies • Koolstof-kringloop • Koraal • Krater • Kremetart of baobab • Kulture in Suid-Afrika • Kurk • Kwik • Lemurs • Lodewyk XIV, die Sonkoning • Longvis • Magnete en magnetisme • Mallee-hoender • Manatees en doegongs • Marco Polo • Marks, Sammy • Marmer • Materie • Melk • Mesopotamië • Metamorfose • Minerale • Moederliefde in die natuur • Oë van waterdiere • Olie • Olimpia • Optika • Pampoene en kie. • Persië • Plaattektoniek • Plae: die tien plae van Ou Egipte • Posseël se ontstaan • Potala-paleis • Racheltjie de Beer • Regenerasie van verlore organe • Reïnkarnasie • Rome en die Romeine • Roofvoëls • Rowerkrap wat boom klim • Ryp • Saffraan • Sambrele  • Satelliete • Seester • Sekretarisvoël • Sewe wonders van die Oudheid • Sfinks • Silikonskyfie • Skoene en skoeisels • Sneeu-ape  • Sonbesie • Speserye • Spysvertering • Sterre en planete • Suurstof • Tandesorg • Termosfles • Tugela-vaal • Tulpe • Ubuntu • Uile: nonnetjiesuil en kie. • Visarend • Visse wat vlieg
•  Visserye  • Walrusse
• Water: pret met water • Waterwiel
• Weerdiens in Suid-Afrika
• Weerhane, windrigtings en windsterkte (die Beaufort-skaal) •
Wêrelderfenisterrein: die Ukhahlamba-Drakensbergpark
  



   

o Blokkieskuif—’n verslawende speletjie!
o Maak jou eie gebeurteniskalender
o Nommerpas (Sudoku): los dit op of stel dit self saam

o Speletjie: Baasbrein

o Springmielie no. 1—Blitsraaisel vir ledige oomblikke

o Springmielie no. 2—Blitsraaisel vir ledige oomblikke

o Op watter weekdag is jy gebore, het jou ma-hulle getrou, ens.? Vind hier uit!
o Is jy kleurblind? Hier’s ’n vinnige toetsie!
o Ken ’n “doktorsgraad” toe aan jou geliefde!
o Beweeg ’n kubus met jou merker (“cursor”)—pret vir ’n los minuut
o Kleur ’n prentjie in—nog pret vir ’n ledige tydjie
o Die Bakvissie—kyk net hoe vreet hy jou rekenaarmuis se pyltjie!

o
 Tik-tak-tol (Nulle-en-kruisies)—speel op verskillende vlakke teen die rekenaar om die tyd te verwyl
o Bou ’n toring

Bonus-vermaak


MIELIERAAI:
Mieliestronk se pretwerf met interaktiewe blokkiesraaisels 
Agtergrond: hoe en waar die gier van blokkiesraaisels begin het


LOELOERAAI deur C.J. Langenhoven:
Ekstra-spesiale E-boek!


 NOGTANS SAL EK JUBEL:
Nog ’n volledige roman!


Luimige kortverhaal: Die vonds uit die Suidpool
Romantiese kortverhaal: Twee silwerstukke vir koning Midas


KINDERBOEK:
NIE OP DIE WEB; SLEGS OP ONS CD-ROM
Vir kleuters en leerders in die laer skoolgrade: ’n guitige kinderverhaal in rymvorm met prettige illustrasies


Midi’s vir Afrika:
Afrikaanse tradisionele musiek vir jou Midi-speler

Sing saam: ’n Heel nuwe, prettige weergawe van "Die Padda Wou Gaan Opsit"


Mieliestronk se lekker ou saamsing-werf     
BOGENOEMDE IS ’n BEKROONDE "MUSIEKLIKHEID" VAN DUGEOT SE MIELIESTRONK.COM! SING SAAM EN RAAK STUITIG—DIS GROOT PRET!

Kyk ook: Mieliestronk-Karaoke!


  

o Mieliestronk se aapstreke / aapstrokie 
o
Humor: Exaamin-vlaaters!
o Oupa-en-Ouma-Sit-Op-Die-Stoep-blad—’n stuitigheid!
o
Dierlik potsierlik: snaakse foto’s uit Mieliestronk se e-bus-argief
o Rasend snaaks!—grappe vir ’n paar ledige minute

 
 Honde-humor
[1] My beste vriend
[2] Grappe oor ons dierbare, onnutsige huisdiere
[3] Nuwe honderasse—koddigste flousfoto’s denkbaar!
[4] Nog grappe—sekeres van hulle rêrig baie snaaks!

o
World of blonde jokes (’n bietjie Engels, net ter afwisseling)


Dugeot se gids vir Engelssprekendes wat Afrikaans wil leer:
o
Speak Afrikaans within minutes!—vir oorsese toeriste in SA


SPESIALE DIENS:

WISSELKOERS:
In lisensie van xe.com: die Web se bekende wisselkoers-omrekenaar
-- kyk hier hoeveel is jou rand vandag werd


Webwerf gedurig aan die uitbrei -- hou dop vir gereelde byvoegings
o Die oogmerke van Dugeot se Mieliestronk.com

 
 

Buiteskakels


Met spesiale dank en erkenning aan Die Knoop vir sy groot aandeel om verkeer na Die Mieliestronk-werf te herlei

 

’n Gevestigde en gewilde tienerkoerant  wat tans by 51 hoërskole in die Noordwes-provinsie versprei word. Klik op die logo om na Peeps se webtuiste te gaan.

 

Onderwysers.com
’n Nuwe huis vir onderwysers, ouers en leerders op die web

 

 TeachITza.com

’n Webblad met hulpbronne vir
Inligtingstegnologie (IT) -opvoeders en -leerders
in Suid-Afrika

 

Die Verbode

Die webtuiste van L.W. Olwagen, gewese NG dominee en skrywer van etlike geestelike boeke, wat weens MS aan ’n rolstoel gekluister is, maar nie sy blymoedigheid en spitsvondigheid verloor het nie. Onder die prikkelende naam Die Verbode (wat eintlik net die teendeel verteenwoordig) word die Evangelie en Blye Boodskap met skoon humor uitgedra. Besoek dit gerus...

 
SA Familienavorsing  
Sien Daniel Jacobs, een van die toonaangewende genealoë in Suid-  Afrika, se wen-webwerf vir genealogiese kursus, boeke en gratis         databasisse.
  

Afrikaanse Taalmonument
Die werf van die Afrikaanse Taalmonument en Taalmuseum
in die Paarl 

  
Afrikaanse Speltoetser & Woordafbreker

Die veel geroemde nuwe Afrikaanse Speltoetser en
Woordafbreker wat deur die PUKKE ontwikkel is

 

Dienskontrak vir huiswerkers
(formaat: Microsoft Word 2000)


  

ELEKTROBLOK 3
JayCee Botha se gesofistikeerde program vir
die Blokraaisel-entoesias, nou tweetalig met ’n
verbysterende meer as 3,7 miljoen Afrikaanse en
Engelse woorde, sinonieme en wenke


BLOKKIESRAAISELS
Anina Roux se beroemde Afrikaanse
aanlyn-blokkiesraaisels 
   

  

  
  Kalahari.net   Kalahari.net   Kalahari.net   Kalahari.net   Kalahari.net  
 
Besoek Kalahari.net vir die beste boeke, super-video's, uitmuntende DVD's en vele meer. 
    

Get your Truworths account now!  Kry NOU jou eie Truworths-rekening! Klik op die balkie...
 

Chanine Nel se gevierde Wiskunde-CD’s in Afrikaans! Klik hier

 

Blitskontakte:

  •  KOMMUNIKASIE:   Wil jy gou-gou iets vir ons sê? Klik hier en stuur ’n e-pos-nota         Jammer, sou bitter graag wou help waar versoeke vir hulp met skoolprojekte gerig word, maar ons word in skooltye oorval en het dan nie eens genoeg mannekrag om op al die e-posbriewe te antwoord nie, wat nog te sê inligting te versamel en uit te stuur ... Weet jy sal verstaan...
— Webmeester

Of as jy ’n brief vir publikasie in ons Gasteboek wil stuur,  klik op hierdie skakel:
Teken Gasteboek
As jy die Gasteboek wil lees, klik hier:
Lees Gasteboek


  •  SOEKHULP:  Tik ’n sleutelwoord hier in as na enigiets op hierdie webwerf van Mieliestronk.com soek: 
  < En klik dan op hierdie balkie

Of gebruik gerus die soekgeriewe van Google hieronder as jy na enigiets hier of op die wêreldwye web soek. Skakel “mieliestronk.com”-knoppie aan vir soektog slegs op Mieliestronk:

Google
 
Web mieliestronk.com

© 2001-2009 Mieliestronk.com

Maak Die Mieliestronk jou eerste sweefbladsy -- klik hier

dugeot BY mieliestronk PUNT com
Laaste hersiening: 31-08-2009

eXTReMe Tracker