Op soek na 'n "doktorsgraad"
wat jy aan 'n geliefde eggenoot/eggenote/ou/meisie kan
toeken om jou waardering te toon vir dié se sorgsaamheid
en liefde? Klik op die voorbeeldjie hieronder en 'n groot
"graad-dokument" sal op jou skerm verskyn. Druk
dit dan uit (verkieslik op 'n kleurdrukker) en skryf jou
geliefde se naam bokant die stippellyn! Verbasend hoe
mense sulke klein blykies van liefde waardeer -- selfs as dit alles sommer net
na 'n beuselagtige speletjie lyk...