Met
jou merker-pyltjie (die sogenaamde "cursor" wat
jy met jou muis beheer) kan jy die kubus hierbo
allerhande kaperjolle laat aanvang.
Kyk byvoorbeeld wat gebeur as jy die pyltjie in die
verskillende hoeke van die vierkant of reg bo-op die
kubus hou. Jy kan die boksie inderdaad manipuleer nes jy
wil.
As jy wil hê die kubus moet ophou tol, klik een keer
daarop. Indien jy wil hê dat dit weer moet beweeg, klik
weer.
|