1. Sal ons ou kennisse ooit
vergeet
|
2. Die swaeltjie
|
3. Bolandse
nooientjie
|
4.
Goud en silwer het
ek lief
|
5. O boereplaas,
geboortegrond
|
6. My vader was 'n
musikant
|
7. Sy staan op die
hawe
|
8. Ver in die ou
Kalahari
|
9. Ons arme Jan
|
10. Genade onbeskryflik
groot
|
11. Hoe groot is U
|
12. Stille nag, heilige
nag
|
13. Troudag-klokkies
|
14. Slaapliedjie
|
15. Die Stem
|
16. Wat maak oom Kalie
daar?
|
17. Hoor die blye
engelsange
|
18. Dankie
|
19. Hansie slim
|
20. Liewe maan
|
21. Die Afrikaners is
plesierig
|
22. Santjie van Soendal
|
23. Dankie-sê-liedjie
|
24. Afrikaners
landgenote
|
25. Al lê die berge
nog so blou
|
26. Die winter
met sy koue ...
|
27. Erika
|
23. Hoor die
blomme en die blare ...
|
28. O die liewe
Martatjie
|
29. Oranje blanje
blou
|
30. Slaap, my
kindjie, slaap sag
|
31. Suikerbossie
|
32. Vader Jakob
|
33. Die padda wou gaan
opsit |
34. Aanstap
rooies |
35. Daar kom die
Alibama |
36. In die
helder maanskyn |
37. Klein
Karoo |
38. Koffie, koffie,
anders val ek om |
39. Al die
eksamens is nou klaar |
40. Daar by die ou
meulstroom |
41. In die lang
pad |
42. Silwer hare tussen
goud |
43. Tortelduifie sit in
die eikeboom |
44. Dierbare
kruis |
45. Ek
dink weer vanaand aan my blou oë |
46. Kamma-kamma |
En
hieronder volg 'n hele agt nuwe bydraes versorg deur Johann Schutte. Baie
dankie, Johann! |
47. Die lied
van jong Suid-Afrika |
48. Vat jou goed en
trek, Ferreira |
49. Jim
Muller-keurspel |
50.
Rietkooi --
Alibama |
51. My
tuisland |
52. Roelandstraat |
53. Gryse
berge |
54. Transvaalse
volkslied (Kent gij dat volk) |
|
Baie van ons
Afrikaanse volksliedjies is natuurlik Europese erfgoed -- en 'n oorbekende
lied soos Sarie Marais se wortels lê in der waarheid in Amerika (Ellie
Rhee). Luister maar hoe eenders -- maar ook verskillend -- klink die twee
liedere: |
|