| Agge nee, is dit al wat
        oorgebly het? Die
pasgetroude paartjie het so pas hulle eerste nag van
passie agter
die rug, maar omdat sy maar skamerig is,
het dit
alles in die pikdonkerte geskied.
 Die volgende oggend gaan hy
stort, maar toe hy klaar
 is, merk hy
dat daar g'n handdoek byderhand is nie en
roep dus sy
bruidjie om vir hom een badkamer toe te bring. Toe
sy die badkamer binnekom, sien sy vir die
eerste keer
haar bruidegom in al sy naakte glorie. "En wat  se ding is DIT?" vra
sy.
 "My
      skattebol, hoe vra jy dan nou so? Jy het dit dan gisternag so geniet?" "O," sê
sy, "is dit rwraggies al wat nà gisteraand daarvan oorgebly
het?"
 >>>>>
      volgende |