Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Ek dink dit spook!

Van het laat gekuier die aand, staan die nag op, loop 'n draai en kom terug. Hy skud sy vrou wakker.

"Wat's dit?" vra sy deurmekaar en omgekrap.

Van sê, "Jy gaannit nie glo nie. Ek loop 'n draai, en die lig gaan sommer vanself aan. Toe ek klaar is , daar gaannie lig wragtag sommer weer vanself af."

"Ag magtag  Van," sê sy vrou, "moenie vir my sê jy het alweer in die fridge gepiepie nie!"

 

>>>>> Meer