Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Ek kannie swemmie!

Gammat vang 'n dip in die see, 'n brander lig hom hoog op en hy  skree benoud: "Help, help! Help my Meraai, ek kannie swemmie!

"Okei Gammat, calm down. Ek kan ook nie swem nie maar hoor jy miskien vir my so skree?"

>>>>> volgende