Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 
>>>>>Hier kom die bokke
Die juffrou vra vir die klas om 'n prent op die bord te teken. Eerste aan die beurt is klein Van Tonder. Hy trek 'n streep op die bord.
Juffrou roep volgende vir ou Mike se seuntjie. Hy teken 'n blokkie bo-op die sit streep.
Volgende aan die beurt is klein Sannie. Sy's heel kunstig en verander met een streep die prent in 'n huis.
Klein Jan draf vorentoe en teken sneeu op die dak.
Lenie verander die prent in 'n meesterstuk deur 'n ronde son bokant die huis te teken.
Klein Koos van der Merwe is by hierdie tyd al half histeries van opgewondenheid en spring op en af, armpie daar doer in die lug.

"Juffrou, juffrou, nou ekke!!!"

Juffrou weet uit ondervinding dat Klein Koos met vreeslike goed vorendag kan kom as hy die dag wil, maar nadat sy die prent op die bord deeglik beskou het, kan sy nie aan 'n enkele stoute ding dink wat Kosie kan doen nie en laat hom toe om swartbord toe te gaan.

Hy draf vorentoe, gryp die kryt en ......................................

Ingestuur deur die Outjie van Bloemfontein.

>>>>>Hier kom die bokke