|
'n Dag in die Kruger Wildtuin
(Dis 'n oldie, maar Castro
het 'n ander kleur gegee aan die ou storie)
'n Haas spring deur die bosveld op 'n
heerlike
dag in die morê. "Ek's 'n varkie, ek's 'n varkie" tjoep, tjoep,
tjoep, sing hy. Die rooibok (impala vir die Engelses)
sien vir hom en hy sé, "Jy's nie 'n varkie nie. Jy's 'n hasie" Maar die hasie hy sing net,
"Ek's 'n varkie,
ek's 'n varkie" tjoep, tjoep, tjoep en weg is hy.
Die hasie hy kom by 'n kameelperd
(giraaf
vir die engelses van julle). "Ek's 'n varkie, ek's 'n varkie" tjoep,
tjoep, tjoep "Jy's nie 'n varkie. Jy's mos 'n hasie"
sé die kameelperd. Maar die hasie hy sing net, "Ek's 'n varkie,
ek's 'n varkie" tjoep, tjoep,
tjoep en weg is hy.
Daar hoor hom die leeu, ("the lion king"
vir julle van Engeland af) "Jy's nie 'n vokken varkie. Jy's 'n blerrie
hasie, jou dom ding" sé die koning van die Wildtuin. Maar die hasie hy sing net,
"Ek's 'n varkie,
ek's 'n varkie" tjoep, tjoep, tjoep en weg is hy.
By en by kom die hasie by die park ranger
se huis. Die ranger se mooi vrou werk in die tuin,
sy's besig om kruide uit te trek. Die hasie lig haar rokkie op en kom haar
van agter af by. Mevrou ranger ruk haar rokkie af, maak
haar beentjies bymekaar,kyk agtertoe en gil, "Jou vaaark"
Castro
(Ons het "daai" woord uitgelos Castro,
dit hoort darem nie in goeie geselskap nie)
>>>>> Meer |