AANHALINGS in AFRIKAANS G -
GASTE
Na drie dae begin vis en gaste sleg ruik. -Benjamin Franklin
Sommige mense kuier langer in 'n uur as ander in 'n week.- William Dean Howells
GAWES
DIE BESTE DING OM TE GEE:
Aan jou God jou hart; Aan jou land jou trou; Aan jou dierbares jou beste; aan jou vriend, jou lojaliteit; Aan jou kind, jou voorbeeld; aan jou ouers, eer; Aan jouself, respek; en aan die wereld, liefde!
GEE
Jy kan gee sonder om lief te he, maar jy kan nie liefhe sonder om te gee nie. - Amy Carmichael
GEBED
Alledaagse mense bid nie; hulle bedel net.- George Bernard Shaw
As jy vir ander bid, word aan jouself voorsien. Joodse spreuk
Bid een keer voordat jy oorlog toe gaan; twee keer voordat jy 'n seereis aanpak; drie keer voor jy trou. - Volkspreuk
God verwarm Sy hande by die hart van 'n biddende. -John Masefiel
Werk asof jy hondred jaar gaan word, bid asof jy more sal sterwe. -
Benjamin Franklin
"Die doel van gebed is nie om God in te lig oor ons benodighede nie, maar om Hom te nooi om ons te wys waar Hy ons nodig het." Kardinaal Baumann
"Wanneer jy bid, is dit beter om 'n hart te sonder woorde, as woorde sonder 'n hart." - John Bunyan
"Miskien is ware gebed om so ingestel te wees op God dat jy nie eens agterkom jy bid nie." - St Francis Sael
"In my amp beleef ek baie, baie dat ek met absolute sekerheid weet dat daar geen oplossing vir ons landsprobleme
is nie. Nog ek nog my raadgewers beskik oor die nodige wysheid. So word ons gedwing om op ons kniee te gaan." - Abraham Lincoln
"Gebed is nie 'n poging om God se wil te probeer verander nie: veeleer is dit 'n kinderlike poging om sy wil te leer ken - en dit te gehoorsaam." - George Buttrick
Die dag waarop ek nie gebid het nie, is 'n dag waarop ek by God gespog het met my eie krag. - Owen Carr
Wil jy iemand aanvaar, of weer liefkry? Bid dan vir hom. - William Law
Hoe meer ek van gebed geleer het, hoe minder het ek te se gehad. Tot ek uiteindelik stil geword, heeltemal te stil. Eers het ek gedink is praat; nou het ek geleer bid is nie net stilbly nie dis luister. Bid is nie om jouself te hoor praat nie, bid is om stil te bly wag tot jy God se stem hoor. - Soren Sierkegaard
Alle daagse mense bid nie; hulle bedel net.- George Bernard Shaw
As jy vir ander bid, word aan jouself voorsien. Joodse spreuk
Bid een keer voordat jy oorlog toe gaan; twee keer voordat jy 'n seereis aanpak; drie keer voor jy trou. - Volkspreuk
God verwarm Sy hande by die hart van 'n biddende. -John Masefiel
Werk asof jy hondred jaar gaan word, bid asof jy more sal sterwe. -
Benjamin Franklin
Die oggend is die poort tot die hele dag en moet deur gebed bewaak word.
Dit is die een punt van die spandraad waaraan die handelinge van die dag gebind word
en dit behoort stewig deur gebed vasgeknoop te word.
Hy wat die dag instorm sonder om te bid, is net so dwaas soos 'n soldaat wat sonder sy wapenrusting na die slagveld gaan. - George Muller Gebedsheld van Bristol
GEBOOIE
Die Elfde Gebod; Jy mag nie uitgevind word nie. - Geoge Whyte Mellville
Gebreke
As ons self volmaak was, sou ons nie soveel voldoening kon smaak oor foute wat ons by ander ondek nie. -Francois de la Rochefoucauld
>Ek dank God vir my gebreke, want deur hulle het ek myslf ontdek, my werk, en my God. - Helen Keller
GEDAGTES
Daar is kosbare gedagtes wat ewig is en nooit oud sal word nie. - Cicero
Gedagtes is die gesprek van die siel met homself. - Plato
Ona gedagtes is dikwels slegter as ons self is. - George Eliot
Sommige gedagtes is gebede. Daar kom oomblikke wanneer 'n mens se siel op sy kniee gaan, ongeag van wat die houding van sy liggaam mag wees
Victor Hugo
GEDIGTE
Daar steek nie geld in gedigte nie, maar andersyds is daar ook nie poesie in geld nie. - Robert Graves
GEDULD
Alle dinge kom tot die wat bereid is omm daarop te wag. - Henry Wadsworth Longfellow
Dit is maklik om redes te bedink waarom ander geduldig moet wees. - George Eliot
Geduld, o geduld wat so baie kan dra! - Louis Leipoldt
GEHEUE
Geseend is die vergeetagtiges; want hulle kom selfs hul flaters te bowe.
Friedrich Wilhelm Nietzsche
Iedereen kla oor sy geheue; niemand kla oor sy oordeel nie. -
Francois de la Rochefoucauld
Mens weet nooit hoeveel iemand kan onthou todat hy as getuie gedagvaar is nie. - Detroit news
GOEIE OU DAE
Oor 'n paar jaar praat ons vandag as die goeie ou dae.
GEHOORSAAAMHEID
Bose mense gehoorsaam uit vrees; Goeies uit liefde. - Aristotoles
GELD
As jy wil vasstel wat die waarde van geld is, probeer dit leen. - Benjamin Franklin
GELEENTHEDE
Die moeilikheid met geleenthede is dat dit altyd as harde werk voo doen.
Herbert v. Prochnow
Kuns is lank, die lewe kort; oordeel is moeilik, geleenthede verganklik. - Johann Wolfgang von Goethe
GELEERDHEID
Die groot manne van die wereld was meestal nie hooggeleerdes nie; ewemin was die hooggeleerdes die wereld se grootste manne. - Oliver Wendell Holmes
Geleerdheid is 'n versiering in voorspoed, 'n tent in teenspoed en voorsog in die ouderdom. - Aristotoles
Jou kind sal sy geleerdheid nog by die skool agterlaat; sy opvoeding sal hom vergesel tot in die graf. - C. J Langenhoven
Ons is studente van woorde: ons word 10 of 15 jaar saamgehok in skole en kolleges en voordrag kamers en kom uiteindelik te voorskyn met 'n sak wind, 'n geheue vir woorde en weet absoluut niks. - Ralp Waldo E
Jy kan mense huur om vir jou kinders se geleerdheid te sorg; vir hulle opvoeding moet jy self staan.
Jou kind kan sy geleerdheid nog by die skool agterlaat: sy opvoeding sal hom vergesel tot in die graf.
GELD
Ons inkomstes is soos ons skoene: as hulle te klein is,knyp hulle; as hulle te groot is, laat hulle ons struikel en val. - Colton
GELOOF
Geloof bestaan daaruit om te wanneer dit die verstand te bowe gaan om te glo. Dit is nie genoeg om in dinge te glo wat moontlik is nie. - Voltaire
Glo in jou God! Glo in jou volk! Glo in jouself! - Daniel Francois Malan
Sonder geloof kan 'n mmens niks bereik nie; met geloof is is alle dinge
moontlik - William Osler
U se u glo in die Woord van God; u leef egter asof u nie glo 'n enkele woord daarvan is waar nie. - Thomas Wilson
AANHALINGS G
GELUK
Geluk is die resultaat van liefde en diens. Wees man in die
lewe kind in die natuur – Reenick
GLO
Glo nie alles wat jy hoor, se nie alles wat jy weet, doen nie alles wat jy wil, en verlang nie alles wat jy sien.
GELOOF
Die edelste doel van geloof is nie om my omstandighede te
verander nie, maar om my te verander.Liefde kan hoop, waar die rede sou wanhoop.
– Lyttelton
Geen lewende man sal 'n leeftyd van geluk kan verduur nie; dit sou hel op aarde wees.- George Bernard Shaw
Wat buite ons is, het geen verband met geluk nie.. Geluk kom uit die gemoed. - Benjamin Franklin
GELOOF
Moenie te veel na die Hede kyk nie, anders word die lewe te eentonig;
Moenie te veel na die verlede kyk nie, anders word u te neerslagtig;
Moenie te veel na die toekoms kyk nie; anders word u te vreesagtig.
HOU NET AAN OM OP TE KYK!
Dit is beter om radeloos te wees as om in wanhoop moed op te gee. Dit is nie geloof wat ons wanshoopdae bewerk nie. Geloof is om hulle te ontrafel en te verduur. Geloof hou vol en oorwin.
GELYKHEID
Alle diere is gelyk, maar sommige is meer gelyk as ander. - George Orwell
GEMEENTES
Ek beskou die hele wereld as my gemeente. - John Wesley
GENIALITEIT
Genialiteit is een persent inspirasie en nege sin negentig persent perspirasie. - Alfa Edison
GENOT
Moenie tot more uitstel wat al vandag geniet kan word nie.- Josh Billings
GEREEDSKAP
Gee vir ons die gereedskap en ons sal die werk klaarmaak. - Winston Churchill
GEREGTIGHEID
Geregtigheid is so kosbaar dat sy prys nooit te hoog kan wees nie. -
Alain Rene Lesage
GESELSKAP
'n Man word geken aan die geselskap waaruit hy weg bly. - A. Craig
GESIGTE
Ons vergeef die skenker nie heeltemal nie. Die hand wat ons voed loop in 'n mate gevaar om gebyt te word. - Ralp waldo Emerson
GESKIEDENIS
Geskiedenis kan verdeel word in onbelanrike gebeure en gebeure wat waarskynlik nooit plaas gevind het nie. - William Inge
Ons leer uit die geskiedenis dat ons nie uit die geskiedenis leer nie.
Georg Hegel
Saggeaarde geskied skrywers doop hul penne net in die melk van welwillendheid. -Edmund Burke
GESPREKKE
Gesprekke moet oor alles handel en op niks konsentreer nie. Oscar Wilde
Ons het maar weinig te se as ons nie oor onsself praat nie. -
William Hazlitt
GETROUDES
Baie getroudes is soos twee linker - handskoene: goed gemaak en pas goed, maar is ongelukkig net nie 'n paar nie. - Onbekende oorsprong
GEBOOIE
Die Elfde Gebod; Jy mag nie uitgevind word nie. - Geoge Whyte Mellville
Gebreke
As ons self volmaak was, sou ons nie soveel voldoening kon smaak oor foute wat ons by ander ondek nie. -Francois de la Rochefoucauld
>Ek dank God vir my gebreke, want deur hulle het ek myslf ontdek, my werk, en my God. - Helen Keller
GEDAGTES
Daar is kosbare gedagtes wat ewig is en nooit oud sal word nie. - Cicero
Gedagtes is die gesprek van die siel met homself. - Plato
Ona gedagtes is dikwels slegter as ons self is. - George Eliot
Sommige gedagtes is gebede. Daar kom oomblikke wanneer 'n mens se siel op sy kniee gaan, ongeag van wat die houding van sy liggaam mag wees
Victor Hugo
GEDIGTE
Daar steek nie geld in gedigte nie, maar andersyds is daar ook nie poesie in geld nie. - Robert Graves
GEDULD
Alle dinge kom tot die wat bereid is omm daarop te wag. - Henry Wadsworth Longfellow
Dit is maklik om redes te bedink waarom ander geduldig moet wees. - George Eliot
Geduld, o geduld wat so baie kan dra! - Louis Leipoldt
GEHEUE
Geseend is die vergeetagtiges; want hulle kom selfs hul flaters te bowe.
Friedrich Wilhelm Nietzsche
Iedereen kla oor sy geheue; niemand kla oor sy oordeel nie. -
Francois de la Rochefoucauld
Mens weet nooit hoeveel iemand kan onthou todat hy as getuie gedagvaar is nie. - Detroit news
GEHOORSAAAMHEID
Bose mense gehoorsaam uit vrees; Goeies uit liefde. - Aristotoles
GELD
As jy wil vasstel wat die waarde van geld is, probeer dit leen. - Benjamin Franklin
GELEENTHEDE
Die moeilikheid met geleenthede is dat dit altyd as harde werk voo doen.
Herbert v. Prochnow
Kuns is lank, die lewe kort; oordeel is moeilik, geleenthede verganklik. - Johann Wolfgang von Goethe
GELEERDHEID
Die groot manne van die wereld was meestal nie hooggeleerdes nie; ewemin was die hooggeleerdes die wereld se grootste manne. - Oliver Wendell Holmes
Geleerdheid is 'n versiering in voorspoed, 'n tent in teenspoed en voorsog in die ouderdom. - Aristotoles
Jou kind sal sy geleerdheid nog by die skool agterlaat; sy opvoeding sal hom vergesel tot in die graf. - C. J Langenhoven
Ons is studente van woorde: ons word 10 of 15 jaar saamgehok in skole en kolleges en voordrag kamers en kom uiteindelik te voorskyn met 'n sak wind, 'n geheue vir woorde en weet absoluut niks. - Ralp Waldo E
GELD
Ons inkomstes is soos ons skoene: as hulle te klein is,knyp hulle; as hulle te groot is, laat hulle ons struikel en val. - Colton
GELOOF
Geloof bestaan daaruit om te wanneer dit die verstand te bowe gaan om te glo. Dit is nie genoeg om in dinge te glo wat moontlik is nie. - Voltaire
Glo in jou God! Glo in jou volk! Glo in jouself! - Daniel Francois Malan
Sonder geloof kan 'n mmens niks bereik nie; met geloof is is alle dinge
moontlik - William Osler
U se u glo in die Woord van God; u leef egter asof u nie glo 'n enkele woord daarvan is waar nie. - Thomas Wilson
GELOOFSBELYDENIS
Hier staan ek; ek kan nie anders nie. God help my. - MMartin Luther
GELUK
Geluk:'n stewige bankbalans, 'n goeie kok en 'n goeie spysvertering.
Jean Jacques Rousseau
Geluk is glas, hoe helderder dit skitter, hoe makliker breek dit. -
Publuis Syrus
Geen lewende man sal 'n leeftyd van geluk kan verduur nie; dit sou hel op aarde wees.- George Bernard Shaw
Wat buite ons is, het geen verband met geluk nie.. Geluk kom uit die gemoed. - Benjamin Franklin
GELOOF
Moenie te veel na die Hede kyk nie, anders word die lewe te eentonig;
Moenie te veel na die verlede kyk nie, anders word u te neerslagtig;
Moenie te veel na die toekoms kyk nie; anders word u te vreesagtig.
HOU NET AAN OM OP TE KYK!
GELYKHEID
Alle diere is gelyk, maar sommige is meer gelyk as ander. - George Orwell
GEMEENTES
Ek beskou die hele wereld as my gemeente. - John Wesley
GENIALITEIT
Genialiteit is een persent inspirasie en nege sin negentig persent perspirasie. - Alfa Edison
GENOT
Moenie tot more uitstel wat al vandag geniet kan word nie.- Josh Billings
GEREEDSKAP
Gee vir ons die gereedskap en ons sal die werk klaarmaak. - Winston Churchill
GEREGTIGHEID
Geregtigheid is so kosbaar dat sy prys nooit te hoog kan wees nie. -
Alain Rene Lesage
GESELSKAP
'n Man word geken aan die geselskap waaruit hy weg bly. - A. Craig
GESIGTE
Ons vergeef die skenker nie heeltemal nie. Die hand wat ons voed loop in 'n mate gevaar om gebyt te word. - Ralp waldo Emerson
GESKIEDENIS
Geskiedenis kan verdeel word in onbelanrike gebeure en gebeure wat waarskynlik nooit plaas gevind het nie. - William Inge
Ons leer uit die geskiedenis dat ons nie uit die geskiedenis leer nie.
Georg Hegel
Saggeaarde geskied skrywers doop hul penne net in die melk van welwillendheid. -Edmund Burke
GESPREKKE
Gesprekke moet oor alles handel en op niks konsentreer nie. Oscar Wilde
Ons het maar weinig te se as ons nie oor onsself praat nie. -
William Hazlitt
GETROUDES
Baie getroudes is soos twee linker - handskoene: goed gemaak en pas goed, maar is ongelukkig net nie 'n paar nie. - Onbekende oorsprong
Gebed
Probleme en bekommernis dryf ons na gebed en gebed dryf probleme en bekommernis weg.
Philipp Melanchton
Ek is dikwels op my knee gedryf deur die oorwedigende sekerheid dat ek nerens elders het om heen te gaan nie. My eie wysheid en die van die mense rondom my,het onvoldoende gelyk vir die dag.
Abraham Lincoln
God verwarm sy hande by die mens se hart wanneer hy bid.
John Masefield
Wanneer jy in gebed jou hande saamvou,maak God sy hande oop.
Duitse spreekwoord
Gebed moet die sleutel wees bedags en die slot snags.
Thomas Fuller,Gnomologia
Niemand het nog ooit opreg gebid sonder om iets te leer nie.
Ralph Waldo Emerson, Miscellanies
Hy wat ophou bid,hou op met groei.
W.G.Benham,Proverbs
GELOOFSBELYDENIS
Hier staan ek; ek kan nie anders nie. God help my. - MMartin Luther
GELUK
Geluk:'n stewige bankbalans, 'n goeie kok en 'n goeie spysvertering.
Jean Jacques Rousseau
Geluk is glas, hoe helderder dit skitter, hoe makliker breek dit. -
Publuis Syrus
GEE
Wanneer jy van jou besittings gee, gee jy maar min.
Dit is wanneer jy van jouself gee dat jy werklik gee.
En wat is die vrees vir gebrek anders as gebrek self?
Is die vrees vir dors wanneer jou put vol is nie die onlesbare dors nie?
Daar is diegene wat min gee uit hulle oorvloed - en hulle gee dit terwille van erkenning en hul verborge begeerte maak hulle gawes skadelik.
En daar is diegene wat min besit en dit alles gee.
Dit is hulle wat aan die lewe en die milddadigheid van die lewe glo en hulle koffers is nooit leeg nie.
Daar is diegene wat met vreugde gee en daardie vreugde is hulle beloning.
Dit is goed om te gee wanneer jy gevra word,maar dit is nog beter om ongevraagd te gee,omdat jy begryp.
Hulle gee sodat hulle kan lewe,want om terug te hou,is om te sterwe.
Geloof
Die geloof is 'n stok om op te leun,nie om ander mee te slaan nie.
Laurillard
Geloof is nie glo sonder bewyse nie,maar vertroue sonder enig voorberhoud
Elton Trueblood
Geloof sal enige rigting verander,enige pad verlig,enige ellende opklaar;dit omskep smart in vreugde,spanning in vrede,vyandigheid in vriendskap,die hel in die hemel.Geloof is God aan die werk.
F.L.Holmes
Geloof kan kortliks beskryf word as n onlogiese vertroue dat die onwaarskynlike sal gebeur.
H.L.Mencken
Geregtigheid
Net die regverdige mens geniet gemoedrus.
Epicurus, Souran Maxims
Dit is dikwels makliker om briesend te word oor 'n onreg wat aan die ander kant van die wereld gebeur het as oor verdrukking en diskriminasie 'n halwe blok van die huis.
Carl Rowan,Field Newspaper Syndicate
Raad wat nie verander kan word nie,is slegte raad.
Publuis Sirius,Sententiae
GOD SE BESTE
God hou sy beste vir die klompie
wat die toets daarvoor deurstaan
Hy hou sy tweede beste vir die ander
wat nie die volle prys wil gee nie.
Daar's baie wat die hoogste seen begeer,
maar wanneer die hoogste toetse kom,
se hulle nee, en wil die kruis vermy
en so verloor hulle dan sy beste.
In my kort lewe hier op aarde
wil ek ten volle vir Hom lewe
en in sy diens my allerbeste gee,
Ek bid om eendag by die einde
ook tussen die oorwinnaars te mag staan
en dan my Meester hoor se:
Mooi so, jy het jou bes gedoen.
Godsdiens
Hou jou glimlag vir jou vyand,jou trane vir jou vriend,jou hart vir jou ewemens,jou oordeel vir jouself en jou gewete vir jou God.
C.J Langenhoven, Ons Weg deur die Wereld
'n Godsdiens wat klein genoeg is vir ons begrip,sal nie groot genoeg wees vir ons behoeftes nie
Arthur Balfour
Sondag vryf die roes van die hele week af.
Joseph Addison,The Spectator
Van alle heilige instellings is die heiligste die rusdag wat vir die mmens ingestel is.Ek beskou Sondag as die waardevolste seening wat ooit aan die mens gegee is.Dit is die hoeksteen van ons beskawing.
Benjamin Disraeli
Ons het genoeg godsdiens om mekaar te haat, nie genoeg om mekaar lief te hê nie.
Jonathan Swift
God is n sirkel wie se middelpunt orals is en wie se omtrek nêrens is nie
Empedokles
Die mens sondig nooit so totaal en met sulke oorgawe as wanneer hy dit doen uit gosdienstige oortuiging nie
Blaise Pascal
Dit is goed om jou in die stof neer te werp as jy n fout begaan het, maar dit is verkeerd om daar te bly lê.
Chateabriand
Wie nie oor sy berou kan kom nie, kom nie los van die sonde nie.
Zaer-Oberdorf;Wetterleuchet
'n Mens moet jouself altyd as half skuldig en half onskuldig beskou.
Die Talmoed
GASTE
Na drie dae begin vis en gaste sleg ruik. -Benjamin Franklin
Sommige mense kuier langer in 'n uur as ander in 'n week.- William Dean Howells
GEBEDE
Alle daagse mense bid nie; hulle bedel net.- George Bernard Shaw
As jy vir ander bid, word aan jouself voorsien. Joodse spreuk
Bid een keer voordat jy oorlog toe gaan; twee keer voordat jy 'n seereis aanpak; drie keer voor jy trou. - Volkspreuk
God verwarm Sy hande by die hart van 'n biddende. -John Masefiel
Werk asof jy hondred jaar gaan word, bid asof jy more sal sterwe. -
Benjamin Franklin
GEBOOIE
Die Elfde Gebod; Jy mag nie uitgevind word nie. - Geoge Whyte Mellville
Gebreke
As ons self volmaak was, sou ons nie soveel voldoening kon smaak oor foute wat ons by ander ondek nie. -Francois de la Rochefoucauld
>Ek dank God vir my gebreke, want deur hulle het ek myslf ontdek, my werk, en my God. - Helen Keller
GEDAGTES
Daar is kosbare gedagtes wat ewig is en nooit oud sal word nie. - Cicero
Gedagtes is die gesprek van die siel met homself. - Plato
Ona gedagtes is dikwels slegter as ons self is. - George Eliot
Sommige gedagtes is gebede. Daar kom oomblikke wanneer 'n mens se siel op sy kniee gaan, ongeag van wat die houding van sy liggaam mag wees
Victor Hugo
GEDIGTE
Daar steek nie geld in gedigte nie, maar andersyds is daar ook nie poesie in geld nie. - Robert Graves
GEDULD
Alle dinge kom tot die wat bereid is omm daarop te wag. - Henry Wadsworth Longfellow
Dit is maklik om redes te bedink waarom ander geduldig moet wees. - George Eliot
Geduld, o geduld wat so baie kan dra! - Louis Leipoldt
GEHEUE
Geseend is die vergeetagtiges; want hulle kom selfs hul flaters te bowe.
Friedrich Wilhelm Nietzsche
Iedereen kla oor sy geheue; niemand kla oor sy oordeel nie. -
Francois de la Rochefoucauld
Mens weet nooit hoeveel iemand kan onthou todat hy as getuie gedagvaar is nie. - Detroit news
GEHOORSAAAMHEID
Bose mense gehoorsaam uit vrees; Goeies uit liefde. - Aristotoles
GELD
As jy wil vasstel wat die waarde van geld is, probeer dit leen. - Benjamin Franklin
GELEENTHEDE
Die moeilikheid met geleenthede is dat dit altyd as harde werk voo doen.
Herbert v. Prochnow
Kuns is lank, die lewe kort; oordeel is moeilik, geleenthede verganklik. - Johann Wolfgang von Goethe
GELEERDHEID
Die groot manne van die wereld was meestal nie hooggeleerdes nie; ewemin was die hooggeleerdes die wereld se grootste manne. - Oliver Wendell Holmes
Geleerdheid is 'n versiering in voorspoed, 'n tent in teenspoed en voorsog in die ouderdom. - Aristotoles
Jou kind sal sy geleerdheid nog by die skool agterlaat; sy opvoeding sal hom vergesel tot in die graf. - C. J Langenhoven
Ons is studente van woorde: ons word 10 of 15 jaar saamgehok in skole en kolleges en voordrag kamers en kom uiteindelik te voorskyn met 'n sak wind, 'n geheue vir woorde en weet absoluut niks. - Ralp Waldo E
GELD
Ons inkomstes is soos ons skoene: as hulle te klein is,knyp hulle; as hulle te groot is, laat hulle ons struikel en val. - Colton
GELOOF
Geloof bestaan daaruit om te wanneer dit die verstand te bowe gaan om te glo. Dit is nie genoeg om in dinge te glo wat moontlik is nie. - Voltaire
Glo in jou God! Glo in jou volk! Glo in jouself! - Daniel Francois Malan
Sonder geloof kan 'n mmens niks bereik nie; met geloof is is alle dinge
moontlik - William Osler
U se u glo in die Woord van God; u leef egter asof u nie glo 'n enkele woord daarvan is waar nie. - Thomas Wilson
GELOOFSBELYDENIS
Hier staan ek; ek kan nie anders nie. God help my. - MMartin Luther
GELUK
Geluk:'n stewige bankbalans, 'n goeie kok en 'n goeie spysvertering.
Jean Jacques Rousseau
Geluk is glas, hoe helderder dit skitter, hoe makliker breek dit. -
Publuis Syrus
Geen lewende man sal 'n leeftyd van geluk kan verduur nie; dit sou hel op aarde wees.- George Bernard Shaw
Wat buite ons is, het geen verband met geluk nie.. Geluk kom uit die gemoed. - Benjamin Franklin
GELOOF
Moenie te veel na die Hede kyk nie, anders word die lewe te eentonig;
Moenie te veel na die verlede kyk nie, anders word u te neerslagtig;
Moenie te veel na die toekoms kyk nie; anders word u te vreesagtig.
HOU NET AAN OM OP TE KYK!
GELYKHEID
Alle diere is gelyk, maar sommige is meer gelyk as ander. - George Orwell
GEMEENTES
Ek beskou die hele wereld as my gemeente. - John Wesley
GENIALITEIT
Genialiteit is een persent inspirasie en nege sin negentig persent perspirasie. - Alfa Edison
GENOT
Moenie tot more uitstel wat al vandag geniet kan word nie.- Josh Billings
GEREEDSKAP
Gee vir ons die gereedskap en ons sal die werk klaarmaak. - Winston Churchill
GEREGTIGHEID
Geregtigheid is so kosbaar dat sy prys nooit te hoog kan wees nie. -
Alain Rene Lesage
GESELSKAP
'n Man word geken aan die geselskap waaruit hy weg bly. - A. Craig
GESIGTE
Ons vergeef die skenker nie heeltemal nie. Die hand wat ons voed loop in 'n mate gevaar om gebyt te word. - Ralp waldo Emerson
GESKIEDENIS
Geskiedenis kan verdeel word in onbelanrike gebeure en gebeure wat waarskynlik nooit plaas gevind het nie. - William Inge
Ons leer uit die geskiedenis dat ons nie uit die geskiedenis leer nie.
Georg Hegel
Saggeaarde geskied skrywers doop hul penne net in die melk van welwillendheid. -Edmund Burke
GESPREKKE
Gesprekke moet oor alles handel en op niks konsentreer nie. Oscar Wilde
Ons het maar weinig te se as ons nie oor onsself praat nie. -
William Hazlitt
GETROUDES
Baie getroudes is soos twee linker - handskoene: goed gemaak en pas goed, maar is ongelukkig net nie 'n paar nie. - Onbekende oorsprong
REGUIT PAD
Niemand het al ooit op 'n reguit pad verdwaal nie. - Lincoin
GOD
Ek kan nie begryp hoe kan 'n mens opkyk na die hemel en dan se daar is geen God nie. - Abraham Lincoln
God besoek ons dikwels, maar ons is meestal nie tuis nie. - Joseph Roux
Hy is nader aan jou as jou asemtog, nader as hande en voete. - Alfred Tennyson
GODSDIENS
Gosdiens is die modieuse plaasvervanger vir geloof. - Oscar Wilde
GODSMEULE
Al maal die meule van God stadig, maal dit uiters fyn. - Friedrich von Logau
GOEIES
Die duiwel probeer nie om goeie mense te verlei nie. Hy weet nie waar om hulle te kry nie. - C.J.Langenhoven
GOUD
Alles wat blink is nie goud nie. - William Shakespeare
Universiteitsopleiding laat 'n mens agterkom hoe min ander mense weet.
Thomas Haliburton
GRAFSKRIFTE
As mens grafskrifte lees, voel jy ons enigste redding le daarin om die dooies op te wek en die lewendes te begrawe. - Paul Eldridge
Die raarste eienskap in 'n grafskrif is die waarheid. - Hery Thoreau
GRAMMATIKA
Alles buig voor sukses, selfs grammatika. - Victor Hugo
Groei
Groei, die enigste bewys van lewe. - John Henry {kardinaal } Newman
GRONDWETTE
Daar is 'n hoer wet as die grondwet. - William Henry Seward
GROOTHEID
Die hoogtes waartoe grotes gestyg het, is nie plotseling bereik nie. Hul het snags geswoeg, toe ander geslaap het. - Henry Wadsworth Longfellow
GROOTHEIDSWAAN
Kan u op water loop? U vaar nie beter as 'n strooihalm nie. Kan u in die lug vlieg? U vaar nie beter as 'n brommer nie. Oorwin u hart, dan mag u iemand wees. - Ansari van Herat
Laat hom wat die wereld wil versit, eers homself versit. - Socrates
Van die verhewene tot die bespotlike is net 'n enkele tree. -
Napoleon Bonaparte
GROOTPRAAT
Lee blikke maak die meeste lawaai. - Jacob Cats
GASTE
Na drie dae begin vis en gaste sleg ruik. -Benjamin Franklin
Sommige mense kuier langer in 'n uur as ander in 'n week.- William Dean Howells
GEBEDE
Alle daagse mense bid nie; hulle bedel net.- George Bernard Shaw
As jy vir ander bid, word aan jouself voorsien. Joodse spreuk
Bid een keer voordat jy oorlog toe gaan; twee keer voordat jy 'n seereis aanpak; drie keer voor jy trou. - Volkspreuk
God verwarm Sy hande by die hart van 'n biddende. -John Masefiel
Werk asof jy hondred jaar gaan word, bid asof jy more sal sterwe. -
Benjamin Franklin
'N OUER SE GEBED OM LEIDING
Hemelse Vader, maak my tog 'n beter ouer. Help my om my kinders beter te verstaan, om geduldig te luister wat hulle te se het en om hulle vrae geduldig te beantwoord. Leer my om so beleefd teenoor hulle te wees as wat ek verwag dat hulle teenoor my moet wees. Laat my beslis wees sonder om hulle uit die hoogte te veneder. Gee my die moed om te erken as ek hulle verkeerd behandel het en om hulle om verskoning te vra.
Laat ek nooit hulle gevoelens seermaak deur hulle uit te lag oor hulle foute of hulle bespotlik te maak nie. Mag ek hulle nooit in die versoeking stel om te lieg of te steel nie. Mag my eie voorbeeld gedurig vir hulle wys dat eerlikheid en opregtheid 'n mens gelukkig maak.
Help my om hulle aan te moedig sonder foutvindery. Laat my die goeie dinge raaksien wat hulle doen en hulle daarvoor waardering gee. Laat my tog altyd hulle ouderdom onthou sodat ek nie die oordeel en gedrag van grootmense van hulle vewag nie. Laat my hulle tog nie die vreugde ontneem van kind te wees nie.
Help my om, wanneer ek hulle straf, dit nooit te doen om myself te bevredig nie. Wys my wanneer 'n versoek van hulle redelik is sodat ek daaraan kan toegee. Maar gee my ook die moed om nee te se as ek weet dit is iets wat vir hulle skadelik sal wees.
Laat my so eerlik en regverdig wees met soveel bedagsaamheid dat hulle vir my agting kan he en my kan liefhe terselfdertyd. Maak my so gehoorsaam aan U dat hulle my voorbeeld met vrymoedigheid kan navolg. Amen
The Bible Friend
GEBED - OUER KIND
Ek sal my nie kwel of ongelukkig maak oor jou nie. Ek sal my nie bekommer oor jou nie. Ek sal nie moed opgee nie. Ek sal jou nie blameer, kritiseer of veroordeel nie.
Ek sal eerstens, laastens en altyd onthou dat jy Gods kind is en Sy GEES in jou het. Ek sal hierdie Gees vertrou om vir jou te sorg, om 'n lig op jou pad te wees en vir jou te voorsien. Ek sal altyd aan jou dink as omring met die liefdevolle teenwoordigheid van God, deur Hom beskermd, en as veilig en bestendig in Hom.
Ek sal geduldig wees met jou; ek sal vertroue he in jou. Ek sal by jou staan in die geloof en jou seen in my gebede, in die wete dat jy groei en die hulp vind wat jy nodig het.
Ek het net goeie gevoelens in my hart oor jou, want ek is gewillig om jou te laat lewe soos jy goed dink. Jou pad is miskien nie my pad nie maar ek sal die Gees van God in jou vertrou om vir jou die beste weg
,
DIE GEBED VAN 'N OUER
Hemelse Vader...
Help ons om goeie ouers te wees;
Laat ons liefhe met 'n liefde wat verder kan sien as ons eie selfsugtige strewe.
Leer ons om elke oomblik van ons lewe na u te kyk vir die regte leiding
En laat ons hierdie groot taak wat U ons opgele het altyd as 'n voorreg beskou.
Gee dat ons hart en siel verenig sal wees in een taak:
Die wil van ons Here en Die beswil van ons naaste.
Dat ons ons kinders sal leer om ook te gee en nie net te ontvang nie.
Laat ons dit nie vir hulle te maklik maak nie.
Leer ons die vreugde van saamwees en saamdoen.
Leer ons om bly te wees.
Gee ons die krag om altyd te kan luister
Na hulle verlanges
Na hulle vreugdes
Na hulle hartseer
Want so dikwels wil 'n kind maar net 'n oor he wat sal luister as hy praat.
Leer ons om nie te veel te praat nie
maar dat elke woord wat ons uitspreek, gewig sal dra
Laat ons, ons beloftes aan hulle hou, want geloof word so makllik afgebreek.
Leer ons veral om ons kinders naby U te hou - nie in ons woorde nie
Heer - maar in dit wat ons daagliks doen.
Versterk ons geloof sodat hulle geloof ook sterk kan bly.
Gee ons wysheid Heer, om hulle die vreugde van regverdigheid te leer.
Om altyd eerlik en opreg te wees onder die moelikste omstandighede.
Laat hulle leer om nie te luister na wat mense van hulle se nie,
maar dat hulle elke dag voor U sal rekenskap gee.
Here, wat meer kan ons vra?
Ons is so dankbaar dat U ons waardig geag het om ouers te wees. Amen Vertaling uit Sourcebook for Mothers
GEBED VAN 'N SOLDAAT
Ek het God vir KRAG gevra sodat ek groter dinge kan doen,
Hy het my SWAK gemaak sodat ek kon leer om in nederigheid gehoorsaam te wees...
Ek het vir GESONDHEID gevra dat ek nog groter dinge kon doen,
Hy het my Siekte gegee,sodat ek beter dinge kon doen.
Ek het vir Hom Rykdom gevra sodat ek gelukkig kon wees,
Hy het my armoede gegee sodat ek verstandigheid kon leer...
Ek het vir MAG gevra sodat mense my sou loof en prys.
Hy het my SWAKHEID gegee sodat ek my afhanklikheid van Hom kon leer...
Ek het vir baie dinge gevra sodat ek die lewe kon geniet,
Hy het my Lewe gegee sodat ek alle dinge kon geniet...
Ek het niks gekry waarvoor ek gevra het nie - maar ek is onder al die mense die mees geseënde.
'N GEBED OM OPOFFERING
Here, maak ons so vol van u lig en u lewe dat ons ook iets van u wonderlike geaardheid na ander sal uitstraal.
Maak ons so vol van liefde dat niks vir ons te onbelangrik sal wees om vir U te doen nie;
dat niks vir ons te groot sal wees om vir U te gee nie;
dat niks vir ons te moeilik sal wees om ter wille van U te verdra nie.
Here, leer ons om U te dien met die toewyding wat ons aan U verskuldig is
Maak os gewillig om te gee sonder om die prys te bereken
om te veg sonder om op die wonde te let
om te werk sonder om aan rus te dink
om te dien sonder om enige beloning te soek
behalwe net die versekering dat ons gedoen het wat U graag gedoen wou he. - Ignatius Loyola
GEBED VAN FRANCISCUS VAN ASSISI
O Heilige Meester,
Gee dat ek nie soveel sal streef om te vertroos te word as om te vertroos nie;
Om verstaan te word as om te verstaan nie;
Om bemin te word, as om lief te hê nie,
Deur te vergewe dat ons vergifnis kry,
En deur te sterf word ons gebore vir die ewige lewe.
Here, maak van my 'n instrument van U vrede;
Waar daar haat is, laat my liefde saai;
Waar seergemaak word, vergifnis;
Waar daar verdeeldheid is, eensgesindheid;
Waar daar vertwyfeling is, geloof;
Waar daar wanhoop is hoop;
Waar duisternisheers, lig;
Waar daar hartseer is, vreugde.
DIE GEBED VAN 'N LEWENDE GHRISTEN!
Hemelse Vader,
Skryf U naam op my hoof dat ek altyd aan U kan dink.
Skryf U naam op my lippe dat ek altyd van U sal praat.
Skryf U naam op my voete dat ek altyd met U sal wandel.
Skryf U naam op my hande dat ek altyd vir U sal werk
Skryf U naam op my ore dat ek altyd na U sal luister
Skryf U naam op my hart dat ek U altyd sal lief he
Skryf U naam op my skouers dat ek vragte vir U sal dra.
Skryf U naam op my oe dat ek altyd U sal sien.
Skryf U naam oor my hele lewe dat ek volkome aan U sal behoort -
altyd en oral -
Amen
DIE GEBED VAN OORGAWE
Goerge Whitefield was n prediker wat kragtig deur die Here gebruik is
Hy het sy oorgawe aan die Here deur hierdie gebed uitgedruk:
"Here maak my gewillig -
om te neem wat U my alles wil gee
om te bly sonder die dinge wat U
terug hou
om prys te gee wat U van my wegneem
om te aanvaar wat U my ople
om te wees wat U van my verlang
om te doen wat U my beveel. Amen
GEBED VAN DWIGHT MOODY
Gebruik my, dan, My Verlosser, vir enige doel en op enige
manier wat U nodig mag vind;
Hier is my arme hart - 'n lee kruik; vul dit met U genade.
Hier is my sondige en ontstelde siel -
Maak dit lewendig en verkwik dit met U liefdr.
Neem my hart tot U vir U tot woning,
My mond om die eer van U naam te versprei
My liefde en al my kragte vir die welsyn van U gelowige volk,
En laat die standvastigheid en vertroue van my geloof
nooit verminder nie sodat ek te alle tye sal kan se
Jesus het my nodig
En ek vir Hom
Sy wil geskied.
KAN EK DIE ONSE VADER OPRG BID ?
Ek kan nie se 'ONSE' as ek net vir myself leef nie.
Ek kan nie bid 'Vader' as ek nog nie Sy kind geword het nie.
Ek kan nie bid 'wat in die hemele is' as ek nog in alles aardsgebonde is nie.
Ek kan nie bid 'laat U Naam geheilig word' as ek nie self bereid is om dit te heilig nie en sy Naam ydelik gebruik.
Ek kan nie bid 'Laat U koninkryk kom' as ek teen sendingwerk is nie.
Ek kan nie bid 'Laat U wil geskied' as ek nie bereid is om met my hele hart sy wil in alles na te strewe nie.
Ek kan nie bid 'soos in die hemel net soos op die aarde' as ek my sondes swakhede noem en my wil eerste stel nie.
Ek kan bid 'gee ons vandag ons daaglikse brood' as ek luuks en spandabelrig lewe nie.
Ek kan nie bid 'en vergeef ons skulde' as daar nie ware berou in my hart is nie.
Ek kan nie bid 'soos ons ook ons skuldenaars vergewe, as ek gegrief en bitter voel teenoor iemand nie.
Ek kan nie bid 'en lei ons nie in versoeking nie, as ek my opsetlik aan versoeking blootstel nie.
Ek kan nie bid 'maar verlos ons van die bose' as ek nie bereid is om 'n lewe van oorwinning te lei nie.
Ek kan nie bid 'want aan U behoort die koninkryk ' as ek nie bereid is om Jesus koning te maak in my lewe nie.
Ek kan nie bid 'en die krag' as daar nog mensevrees in my hart is nie.
Ek kan nie bid'en die heerlikheid' as die eie - ek op die troon van my hart is nie.
Ek kan nie bid ' tot in ewigheid' as ek slegs 'n oog vir die tydelike het nie.
Ek kan selfs nie 'Amen' se as ek my nie ten volle aan sy wil onderwerp nie.
HERE, LEER MY DIEN
Here, leer my dien
waar ek vandag aan iemand goed kan doen
Wys my vir wie ek nou moet bid
en of ek raad moet gee. Hoe moet ek se?
Here leer my dien.
Waar ek voor nood te staan kom,
wys my wat ek kan gee en hoe om dit te doen.
As iemand moeg is of probleme het,
laat my die las verlig en nuwe moed weer bring.
Here leer my dien.
Wys my Here, waar om stil te bly
en waar ek vandag iets van U se
Waar mense deur die sonde blind geword het
help my om van 'n lig 'n straaltjie te laat deurbreek.
Here leer my dien.
DIE BELANGRIKSTE WOORDE
Die ses belangrikste woorde:
'Ek waardeer wat jy gedoen het.'
Die vyf belangrikste woorde:
'Ek het 'n fout gemaak.'
Die vier belangrikste woorde:
'Hoe voel jy daaroor?'
Die drie belangrikste woorde:
'Sal jy asseblief?'
Die twee belangrikste woorde:
'Baie dankie.'
Die belangrikste woord:
'Ons'
Die onbelangrikste woord:
'EK.'
VOORREGTE
Die skoonheid van hierdie blye dag wat ek mag beleef,
is geen Reg, Dis 'n VOORREG
Die gesondheid wat ek vandag en elke dag mag geniet
is geen REG, dis 'n VOORREG
Die wysheid, krag en genade van elke dag uit Sy dierbare
Vaderhand, is geen REG, dis 'n Voorreg
Die verkwikkende reen wat my tuintjie ophelder soos 'n
paradys, is geen REG, dis 'n VOORREG
Die warm bed waarin ek my moee liggaam snags kan
verkwik, is geen Reg, dis 'n Voorreg.
Die stemme van my ouers en dierbares elke oggend
vroeg as ek ontwaak en besef hul is nog daar en
gespaar om die dag saam met my te deel is geen
REG, dis 'n VOORREG
Die liefde wat ek van my dierbare kan geniet, beskou
ek as 'n geskenk van God want dis geen REG, dis
'n VOORREG
My kindskap is van God en in God en ek beskou dit as
geen REG, dis 'n VOORREG.
Daarom wil ek aan God al die eer bring want van
Hom is alle dinge, en uit Hom is alle dingeen tot Homm
is alle dinge. Syne is die eer.
DIE VERSKIL TUSSEN 'N GELOWIGE EN'N
DISSIPEL
'n Gelowige is 'n geredde persoon;
'n Dissipel is die geredde persoon wat geskik gemmaak is
vir gebruik deur die Meester.
'n Gelowige vertrou op Christus as Verlosser;
'n Dissipel dien Christus as Heer.
'n Gelowige het lewe;
'n Dissipel het oorvloedige lewe.
'n Gelowige is iemand vir wie Christus veel beteken.
'n Dissipel is iemand vir wie Christus alles beteken.
'n Gelowige het na Christus gekom;
'n Dissipel gaan uit vir Christus.
'n Gelowige het 'n endjie van die land weggevaar;
'n Dissipel het uitgevaar na die diep waters.
'n Gelowige is iemand in wie Jesus lewe;
'n Dissipel is iemand deur wie Jesus werk.
'n Gelowige is 'n groot ontvanger;
'n Dissipel is 'n groot seintoestel. Oorgeneem
GEBOOIE
Die Elfde Gebod; Jy mag nie uitgevind word nie. - Geoge Whyte Mellville
Gebreke
As ons self volmaak was, sou ons nie soveel voldoening kon smaak oor foute wat ons by ander ondek nie. -Francois de la Rochefoucauld
>Ek dank God vir my gebreke, want deur hulle het ek myslf ontdek, my werk, en my God. - Helen Keller
GEDAGTES
Daar is kosbare gedagtes wat ewig is en nooit oud sal word nie. - Cicero
Gedagtes is die gesprek van die siel met homself. - Plato
Ona gedagtes is dikwels slegter as ons self is. - George Eliot
Sommige gedagtes is gebede. Daar kom oomblikke wanneer 'n mens se siel op sy kniee gaan, ongeag van wat die houding van sy liggaam mag wees
Victor Hugo
GEDIGTE
Daar steek nie geld in gedigte nie, maar andersyds is daar ook nie poesie in geld nie. - Robert Graves
GEDULD
Alle dinge kom tot die wat bereid is omm daarop te wag. - Henry Wadsworth Longfellow
Dit is maklik om redes te bedink waarom ander geduldig moet wees. - George Eliot
Geduld, o geduld wat so baie kan dra! - Louis Leipoldt
GEHEUE
Geseend is die vergeetagtiges; want hulle kom selfs hul flaters te bowe.
Friedrich Wilhelm Nietzsche
Iedereen kla oor sy geheue; niemand kla oor sy oordeel nie. -
Francois de la Rochefoucauld
Mens weet nooit hoeveel iemand kan onthou todat hy as getuie gedagvaar is nie. - Detroit news
GEHOORSAAAMHEID
Bose mense gehoorsaam uit vrees; Goeies uit liefde. - Aristotoles
GELOOF
Die edelste doel van geloof is nie om my omstandighede te verander nie, maar om my te verander.
GELD
As jy wil vasstel wat die waarde van geld is, probeer dit leen. - Benjamin Franklin
GELEENTHEDE
Die moeilikheid met geleenthede is dat dit altyd as harde werk voo doen.
Herbert v. Prochnow
Kuns is lank, die lewe kort; oordeel is moeilik, geleenthede verganklik. - Johann Wolfgang von Goethe
GELEERDHEID
Die groot manne van die wereld was meestal nie hooggeleerdes nie; ewemin was die hooggeleerdes die wereld se grootste manne. - Oliver Wendell Holmes
Geleerdheid is 'n versiering in voorspoed, 'n tent in teenspoed en voorsog in die ouderdom. - Aristotoles
Jou kind sal sy geleerdheid nog by die skool agterlaat; sy opvoeding sal hom vergesel tot in die graf. - C. J Langenhoven
Ons is studente van woorde: ons word 10 of 15 jaar saamgehok in skole en kolleges en voordrag kamers en kom uiteindelik te voorskyn met 'n sak wind, 'n geheue vir woorde en weet absoluut niks. - Ralp Waldo E
GELD
Ons inkomstes is soos ons skoene: as hulle te klein is,knyp hulle; as hulle te groot is, laat hulle ons struikel en val. - Colton
GELOOF
Geloof bestaan daaruit om te wanneer dit die verstand te bowe gaan om te glo. Dit is nie genoeg om in dinge te glo wat moontlik is nie. - Voltaire
Glo in jou God! Glo in jou volk! Glo in jouself! - Daniel Francois Malan
Sonder geloof kan 'n mmens niks bereik nie; met geloof is is alle dinge
moontlik - William Osler
U se u glo in die Woord van God; u leef egter asof u nie glo 'n enkele woord daarvan is waar nie. - Thomas Wilson
GELOOFSBELYDENIS
Hier staan ek; ek kan nie anders nie. God help my. - MMartin Luther
GELUK
Geluk:'n stewige bankbalans, 'n goeie kok en 'n goeie spysvertering.
Jean Jacques Rousseau
Geluk is glas, hoe helderder dit skitter, hoe makliker breek dit. -
Publuis Syrus
Geen lewende man sal 'n leeftyd van geluk kan verduur nie; dit sou hel op aarde wees.- George Bernard Shaw
Wat buite ons is, het geen verband met geluk nie.. Geluk kom uit die gemoed. - Benjamin Franklin
GELOOF
Moenie te veel na die Hede kyk nie, anders word die lewe te eentonig;
Moenie te veel na die verlede kyk nie, anders word u te neerslagtig;
Moenie te veel na die toekoms kyk nie; anders word u te vreesagtig.
HOU NET AAN OM OP TE KYK!
GELYKHEID
Alle diere is gelyk, maar sommige is meer gelyk as ander. - George Orwell
GEMEENTES
Ek beskou die hele wereld as my gemeente. - John Wesley
GENIALITEIT
Genialiteit is een persent inspirasie en nege sin negentig persent perspirasie. - Alfa Edison
GENIEPSIG
Geniepsige woorde snel vinniger as perde. (Chinese spreekwoord).
GENOT
Moenie tot more uitstel wat al vandag geniet kan word nie.- Josh Billings
GEREEDSKAP
Gee vir ons die gereedskap en ons sal die werk klaarmaak. - Winston Churchill
GEREGTIGHEID
Geregtigheid is so kosbaar dat sy prys nooit te hoog kan wees nie. -
Alain Rene Lesage
GESELSKAP
'n Man word geken aan die geselskap waaruit hy weg bly. - A. Craig
GESIGTE
Ons vergeef die skenker nie heeltemal nie. Die hand wat ons voed loop in 'n mate gevaar om gebyt te word. - Ralp waldo Emerson
GESKIEDENIS
Geskiedenis kan verdeel word in onbelanrike gebeure en gebeure wat waarskynlik nooit plaas gevind het nie. - William Inge
Ons leer uit die geskiedenis dat ons nie uit die geskiedenis leer nie.
Georg Hegel
Saggeaarde geskied skrywers doop hul penne net in die melk van welwillendheid. -Edmund Burke
GESPREKKE
Gesprekke moet oor alles handel en op niks konsentreer nie. Oscar Wilde
Ons het maar weinig te se as ons nie oor onsself praat nie. -
William Hazlitt
GETROUDES
Baie getroudes is soos twee linker - handskoene: goed gemaak en pas goed, maar is ongelukkig net nie 'n paar nie. - Onbekende oorsprong
GEVATHEID
Gevatheid is iets waaraan ons 24 uur te laat dink.- Mark Twain
GEVEGTE
Mens voer 'n hopelose stryd teen diegene wat niks het om te verloor nie.
Italiaanse spreuk
GEWETES
Die gewete is van goeie afkomms en hou spoedig op praat met die wat nie na hom wil luister nie.-Sammuel Butler
Gewete is 'n skoonma wat nooit vertrek nie. - Henry Mencken
'n Geruste gewete is die grootste seen op aarde. Joseph Addison
GIERIGAARDS
Die verkwister beroof sy erfgenaam; die gierigaard beroof homself.
Jean de la Bruyere
GLIMLAG
Hou jou glimlag vir jou vyand, jou trane vir jou vriend, jou hart vir jou ewemens, jou oordeel vir jouself en jou gewete vir jou God.
C.J.Langenhoven
Niemand het 'n glimlag nodiger as iemand wat nie een het om aan 'n ander te gee nie. - Onbekende oorsprong
GOD
Een met God vorm 'n meerderheid. - Wendell Phillips
Ek is die lig wat skyn deur die mis in die vallei van wanhoop, wat die weg aanwys na die groot hoogtes bokant die bergspitse waar geluk heerskappy voer.. Ek is die gees van vriendelikheid wat die helende balsem van Hoop bring aan die wat in armoede verval het, die wat treur en die wat ly ..Ek is die Geloof wat blink in die vertrouende oe van 'n klein kindjie, 'n klein hondjie wat in die nood verkeer, en 'n katjie in die reen.. Ek is die vleuels van die Liefde wat slaan teen die hart van die mensdom..Ek is die Stem van die gewete wat diep in die stilte van die mens se siel grawe..Ek is oral; ek is God. - Nicol Caambell
GEWETE
Die gewete waarsku ons as 'n vriend voordat hy ons as 'n regter straf. -
Stanislaus
Dikwels wanneer 'n mens dink dat sy denke breer word, is dit maar net sy gewete wat rek. - Marathon Times {Wisconsin }
GEWILDHEID
As jy vyande wil he, oortref ander; as jy vriende wil he, laat ander jou oortref. - Colton
GEWOONTES
Slegte gewoontes is soos 'n gerieflike bed. Dis maklik om daar in te kom maar baie swaar om daar uit te kom!
GUNSTE
Die doeltreffendste manier om 'n guns aan iemand te bewys, is om toe te laat dat daar een aan jou bewys word. - Walter Ccott
Moet nooit enigiets as jou reg eis, as jy dit as 'n guns kan vra nie.
John Churton
GEBED VAN 'N SOLDAAT
Ek het God vir KRAG gevra sodat ek groter dinge kan
doen,
Hy het my SWAK gemaak sodat ek kon leer om in
nederigheid gehoorsaam te wees...
Ek het vir GESONDHEID gevra dat ek nog groter dinge kon
doen,
Hy het my Siekte gegee,sodat ek beter dinge kon doen.
Ek het vir Hom Rykdom gevra sodat ek gelukkig kon wees,
Hy het my armoede gegee sodat ek verstandigheid kon
leer...
Ek het vir MAG gevra sodat mense my sou loof en prys.
Hy het my SWAKHEID gegee sodat ek my afhanklikheid van
Hom kon leer...
Ek het vir baie dinge gevra sodat ek die lewe kon geniet,
Hy het my Lewe gegee sodat ek alle dinge kon geniet...
Ek het niks gekry waarvoor ek gevra het nie - maar ek is
onder al die mense die mees geseende.
'N OUER SE GEBED OM LEIDING
Hemelse Vader, maak my tog 'n beter ouer. Help my om my kinders beter te verstaan, om geduldig te luister wat hulle te se het en om hulle vrae geduldig te beantwoord. Leer my om so beleefd teenoor hulle te wees as wat ek verwag dat hulle teenoor my moet wees. Laat my beslis wees sonder om hulle uit die hoogte te veneder. Gee my die moed om te erken as ek hulle verkeerd behandel het en om hulle om verskoning te vra.
Laat ek nooit hulle gevoelens seermaak deur hulle uit te lag oor hulle foute of hulle bespotlik te maak nie. Mag ek hulle nooit in die versoeking stel om te lieg of te steel nie. Mag my eie voorbeeld gedurig vir hulle wys dat eerlikheid en opregtheid 'n mens gelukkig maak.
Help my om hulle aan te moedig sonder foutvindery. Laat my die goeie dinge raaksien wat hulle doen en hulle daarvoor waardering gee. Laat my tog altyd hulle ouderdom onthou sodat ek nie die oordeel en gedrag van grootmense van hulle vewag nie. Laat my hulle tog nie die vreugde ontneem van kind te wees nie.
Help my om, wanneer ek hulle straf, dit nooit te doen om myself te bevredig nie. Wys my wanneer 'n versoek van hulle redelik is sodat ek daaraan kan toegee. Maar gee my ook die moed om nee te se as ek weet dit is iets wat vir hulle skadelik sal wees.
Laat my so eerlik en regverdig wees met soveel bedagsaamheid dat hulle vir my agting kan he en my kan liefhe terselfdertyd. Maak my so gehoorsaam aan U dat hulle my voorbeeld met vrymoedigheid kan navolg. Amen
The Bible Friend
DIE GEBED VAN 'N OUER
Hemelse Vader...
Help ons om goeie ouers te wees;
Laat ons liefhe met 'n liefde wat verder kan sien as ons eie selfsugtige strewe.
Leer ons om elke oomblik van ons lewe na u te kyk vir die regte leiding
En laat ons hierdie groot taak wat U ons opgele het altyd as 'n
voorreg beskou.
Gee dat ons hart en siel verenig sal wees in een taak:
Die wil van ons Here en
Die beswil van ons naaste.
Dat ons ons kinders sal leer om ook te gee en nie net te ontvang nie.
Laat ons dit nie vir hulle te maklik maak nie.
Leer ons die vreugde van saamwees en saamdoen.
Leer ons om bly te wees.
Gee ons die krag om altyd te kan luister
Na hulle verlanges
Na hulle vreugdes
Na hulle hartseer
Want so dikwels wil 'n kind maar net 'n oor he wat sal luister as hy
praat.
Leer ons om nie te veel te praat nie
maar dat elke woord wat ons uitspreek, gewig sal dra
Laat ons, ons beloftes aan hulle hou, want geloof word so makllik
afgebreek.