This site is now officially dead.
Visit my new home page at http://www.oocities.org/lacialacia/.
Please update your bookmarks.

Leuce's website! A wide variety of topics such as working holidays, internet terminology, web design, life in the "new" South Africa, etc. Come and see what Afrikaans looks like! Ever been interested in webpornography? Want to know what it's about? This page tells all you need to know.

webpornografie
blerts van die baaierd, wespark

home: Wellesley 5897
ordinateur@websurfer.co.za

Leuce se webwerf... nie sommer enige ou webwerf nie! My naam is Samuel Murray, ek's 25 jaar oud (dis hel oud), praat gewoonlik Afferkaans, en hierdie is my honderdste webwerf (wel byna). Wou jy al ooit pornografie aflaai? Al gewonder waaroor dit alles gaan? Lees daarvan hier...

Dis so maklik om pornografie op die Internet te kry. Ek het self 'n bietjie rondgesurf en ken dus die pornografie gemeenskap redelik goed. Dis maklik om betrokke te raak, maar uiters moeilik om weg te breek. En aan die einde van die dag, wat weet 'n mens?

en hier gaan ons, of  wat ook al

Hmm, waar sal ek begin? Al ooit gewonder hoe om pornografie op die Internet te kry? Dis nie moeilik nie. Tik gerus "www.sex.com" in, en kyk wat gebeur. Skielik is 'n mens in die wonderbaarlike wêreld van pornografie, van naaktekuns, van kaal meisies en van aksieskote, en heellaas, van 'n honderdduisend pornografiewerwe wat om jou aandag meeding. Maar, 'n mens moet betaal.

En as 'n mens nie wil betaal nie? Ag, geen probleem nie -- daar's lyste der lyste vol gekraakde wagwoorde wat 'n mens maklik in die hande kan kry. Ek hoef nie eens vir jou te sê hoe nie... tik net "hacked password" in by enige snuffelmasjien, en net gou het jy 'n hele lys skakels na ondergrondse webwerwe.

Maar, 'n mens is tog maar nuuskierig, nie waar nie. Hmm, nouja toe. Kom ek vertel vir jou alles wat daar te wete is, sonder dat jy jou eie tyd en geld hoef te mors. Oukei?

Waarskuwing: Ek beoog nie om hierdie bladsy in bloot 'n skakellys vir pornografie te ontwikkel nie. Trouens, ek gaan uiters min nuttige skakels hier aangee. As jy kaal ouens en meisies soek, gaan na jou naaste snuffelmasjien, bv. www.infoseek.com.

Daar's geen werklike manier waarop ek kan vasstel of jy wat nou hier lees 16 of 18 of hoe oud ook al is nie, maar ek vra tog mooi: wees mooi diskreet, en moenie die bladsy sommer enige plek laat rondlê waar jong tieners dit in die hande kan kry nie.

Prentjiebeleid:

Ek het vroeër beplan om wel 'n hele paar prentjies op hierdie werf aan te bring, ter illustrasie van wat ek sê. Die werf wat jy hier nou aflaai bevat egter nie daardie prentjies nie -- geocities se snuffelspinnekop sal binne enkele dae my werf torpedo.

Wat is pornografie?

En hoe maak 'n mens onderskeid tussen pornografie en bloot naaktekuns? Wanneer is 'n prentjie pornografies? Die vraag lyk op die oog af na 'n geldige, objektiewe vraag, maar eintlik is die vraag oor pornografie nie een oor wetenskaplike definisie nie, maar een oor morele waardes. Pornografie kan nie aan 'n definisie gemeet word nie.

'n Mens moet eerder naaktekuns meet aan ander maatstawwe, maatstawwe wat vir 'n mens saakmaak. 'n Foto kan byvoorbeeld gemeet word aan die kwaliteit van die tegniek. 'n Prent kan gemeet word aan die veronderstelde motief daarvan. In sekere gevalle kan die graad van ontbloting 'n maatstaf wees. In ander gevalle kan die posisies of voorgestelde aksies as maatstawwe dien.

"Oop" vs "verskuilde" posisies

'n Baie gewilde afsnypunt vir die bepaling van wanneer iets pornografie is, die die oop posisie. Wanneer 'n vrou of man se geslagsdele op die foto gesien kan word, is dit 'n "oop" posisie, en die prent word as pornografie afgemaak. Persoonlik dink ek dat, hoewel dit sekerlik nie 'n volmaakte metode is nie, hierdie tot 'n groot mate as geldige maatstaf gebruik kan word.

"Aktiewe" vs "passiewe" uitbeeldings

Nog 'n gewilde maatstaf is dié van aksie. Daar word geredeneer dat naaktekuns en figuurstudie nooit aksie uitbeeld nie, en dat, wanneer 'n prent (naakte) aksie uitbeeld, dit dus 'n pornografiese prent is. Persoonlik het ek nog uiters min figuurstudies gesien waarin seksuele aksies uitgebeeld word, en ek dink dat hierdie metode, hoewel weereens geensins volmaak nie, 'n geldige maatstaf kan wees.

"Uitlokkige" vs "passiewe" posisies

Hierdie is ook 'n gewilde maatstaf van wanneer iets pornografie is. Dis egter 'n uiters subjektiewe beleid, en kan nie soseer in debat gebruik word nie. Nietemin is dit 'n baie akurate en maklike metode om te onderskei tussen pornografie en naaktekuns. Die maatstaf bepaal dat, indien 'n model in 'n seksuele uitlokkige posisie verkeer, daardie prent pornografies is. Ek kan dit vir persoonlike gebruik sterk aanbeveel.

Onderskeidings binne pornografie

Die hoof indelingsmetode wat in pornografie gebruik word is dié van hardcore vs softcore. Die verskil tussen hardcore en softcore is baie moeilik om presies vas te stel, maar 'n handige gids is dat hardcore seks uitbeeld, en softcore enige iets anders. 'n Mens sou ook kon sê dat softcore enige passiewe afbeeldinge is, en enige iets anders is hardcore. Maar ek vind hierdie indeling onbevredigend.

Self maak ek onderskeid tussen vier verskillende kategorieë in pornografie, naamlik "normale" seksuele omgang, "abnormale" seksuele omgang, b&d en s&m, en voyeur. Eintlik is voyeur nie 'n ware kategorie nie, want binne die voyeurkategorie val al die ander kategorieë self. Ek behandel ook b&d en s&m as apart van abnormale seksuele omgang, omdat dit 'n groot kategorie is.

Wanneer is 'n aksie normaal, en wanneer is dit abnormaal? Ek kies nie die kategorieë om daarmee 'n morele oordeel te maak nie. Trouens, die kategorie-indelings wat ek volg is soms baie anders as wat ek moreel voel.

Wat dink jy is abnormaal? Gewone heteroseksuele seks? Homoseksuele seks? Orgies? Orale seks? Anale seks? Vuisseks? Voetseks? Insteek van vreemde voorwerpe? Dit is baie moeilik. Persoonlik het ek 'n probleem met homoseksuele seks, maar ek dink nie dat vuisseks enigsins verkeerd is nie. Nietemin, hierdie kategorieë is nie om morele redes daar nie, maar om debats- of besprekingsredes.

Voyeur

Voyeur pornografie is enige prente wat uitbeeldings is van seksueel stimulerende aktiwiteite waarin die model skynbaar onbewus is dat daar van hom/haar 'n foto geneem word. Dalk is hierdie definisie te eng. Voyeur sluit ook eksibisionisme in, waarin mense hulself doelbewus in die openbaar ontbloot. Voyeur fotografie is gewoonlik van lae kwaliteit, om die "geheimheid" daarvan te ondersteun.

B&d en s&m

Hierdie afkorting staan vir "Bondage & domination, sadochism & masochism". Daar is nie veel sadistiese en masogistiese pornografie op die Net nie, maar wel baie meer bondage. Dis soms ook maar moeilik om onderskeid tussen al hierdie te tref. Soms is bondage mos maar masogisties of sadisties. Soms word die kategorie van fetish ook hierby ingereken.

Abnormale aktiwiteit

Vir die doel van hierdie bespreking handel ek die volgende kategorieë onder abnormale aktiwiteit: vuisseks, voetseks, insteek van voorwerpe, gouestort, bestialiteit, bizariteite, skeeraksie, menstruasie ens. Ek sou graag ook 2-in-een hierby wou voeg. Dis moeilik om te weet waar om orgies te klasifiseer.

Normale aktiwiteit

Die kategorieë wat hieronder sal tel is: gewone heteroseksuele seks, homoseksuele seks (insluitende lesbiese seks), orale seks, anale seks, masturbasie, en gewone aksielose uitbeeldings. Lesbiese seks sluit dikwels die insteek van voorwerpe in, en so ook gayseks. Weereens is dit moeilik om sekere dinge te klassifiseer. Tienerseks of tieneruitbeeldings, asook sommige pedofilie, val ook hieronder.

Bogenoemde kategorieë in meer detail:

Vuisseks en voetseks

Vuisseks (fisting) is waar die vuis, 'n deel van die vuis, of die voet of 'n deel daarvan, in die vagina gesteek word. Soms ook in die anus, maar ek sal dit as anale seks beskou. Dis nie so maklik om vuisseks op die Net op te spoor nie, maar dit is wel moontlik om dit van meet af binne 2 ure te kry.

Insteek van voorwerpe

Hieronder tel enige voorwerp onder die son behalwe dit wat ons gewoonlik gebruik (en dit sê ek tong in die kies). Gewoonlik is dit maklik om foto's te kry van voorwerpe soos dildo's en vibrators, maar baie moeiliker as dit ander voorwerpe soos vrugte, bottels, cokeblikkies en baseballkolwe is. Nog steed onder die 2 uur though.

Gouestort

Hier raak ons nou al hoe skaarser. Gouestort, oftewel urinering, is redelik algemeen om te bekom, maar dit sal my so tussen 2-3 ure op my Mweb-verbinding neem, tensy ek spesifiek weet waar om te soek. Dis meer algemeen om vroue te sien urineer as mans.

Twee-in-een

Dit is seks waar daar beide vaginale en anale seks op dieselfde persoon tergelyktydig uitgevoer word. As 'n mens spesifiek daarvoor soek, is dit moeilik om te vind, maar as 'n mens nie daarvoor soek nie, dan vind 'n mens dit redelik maklik. Hierdie reël kan, trouens, op enige van hierdie kategorieë van toepassing gemaak word.

Skeeraksie

Een van die normaalste dinge in die abnormale kategorie. Dis nogal moeilik om op te spoor op die Internet. Tussen 3-4 ure sou ek sê.

Bestialiteit, bizariteit en menstruasie

Van hierdie drie is bestialiteit sekerlik die maklikste om op die Net te vind. Nogtans kan 'n mens 3-5 ure besig wees indien 'n mens van meet af begin. Bizariteit sluit enige ongewoonhede in, soos dwergseks, of abnormale geslagsdele.

B&d en s&m

Mense wat vir die eerste keer aan bondage blootgestel word is geneig om 'n vreeslike afkeer daarin te kry, hoofsaaklik omdat hulle nie altyd besef dat baie bondage maar net rolspel is, en dat die deelnemers die teen hulle sin daaraan deelneem nie. Bondage is redelik maklik om op die internet te vind, veral Japanse bondage, wat geneig is om meer passief te wees teenoor die Westerse bondage wat meer aktiewe posisies voorstel. Van meet af kan 'n mens 3 ure besig wees voor jy bondage kry.

Fetish

Fetish word gewoonlik as 'n onderafdeling van bondage gesien, hoofsaaklik moontlik omdat die leerfetish baie voorkom in bondage. Ander fetish'e sluit in voete, hare, en ander voorwerpe, veral klere. Fetish kom gewoonlik saam met bondage op die Net voor.

Lesbiese aktiwiteite

Die meeste werwe wat enige soort pornografie bevat het 'n lesbiese seksie. Onder lesbies op die Internet word gewoonlik enige foto waarin slegs vroue betrokke is verstaan. Sulke foto's sluit aksies van algemene omhelsing, wedersydse orale seks, gewone orale seks, masturbasie en wedersydse masturbasie, en ook soms soenery, in.

Heteroseksuele seks

Hierdie onderskeiding word gewoonlik onder die hofie "hardcore" na verwys. Sulke seks sluit enige soorte seksuele aktiwiteite waarby mans en vroue betrokke is, in. Gewoonlik word orale seks in hierdie konteks onder 'n aparte hofie geplaas. Daar is baie min foto's wat slegs soenery of omhelsing bevat -- dis maar oor die algemeen net coitus wat uitgebeeld word.

Masturbasie

Baie min werwe bevat 'n aparte afdeling vir manlike masturbasie, en sulke aktiwiteite word gewoonlik as deel van heteroseksuele seks of diesulke oral seks geklassifiseer. Vroulike masturbasie kom somtyds blatant voor, maar baie keer ook as deel van gewone "aksielose" skote. Onderskeid moet ook gemaak word tussen skote waarin die vrou bloot haarself ontbloot, haarself oopvlek, haar vingers insteek, en waarin sy actually masturbeer. Mense wat gewoond is aan gewone "pin-ups" en strandpornografie sal dalk hier 'n skok of twee kry...

En laastens... Aksielose skote

Die gewone "pin-up"-meisies val onder hierdie kategorie, maar dis oor die algemeen moeilik om sulke "flou" pornografie te vind. Modele word ook selde in steriele situasies afgeneem (ek bedoel nou steriel figuurlik), maar in "slaapkamers", "tuine" en "sitkamers". Die Japanse aksielose skoot maak gewoonlik meesterlik gebruik van sagte daglig, terwyl Westerse aksielose pornografie meer studiogerig is. Die nabyskoot word hieronder as aparte kategorie bespreek. Aksielose skote sluit soms ook skyn-masturbasie in, asook oopvlekking.

Nabyskote

Hoewel daar nabyskote van borste en boude bestaan (meer boude as borste), is die meerderheid van nabyskote labia majora en labia minora skote, asook soms vagina skote. Soms word die boude ook oopgevlek om beide die anus en vagina te wys. Soms is die model geskeer en soms nie. Nabyskote van mans is raar in isolasie, en kom gewoonlik voor as deel van 'n oraleseksskoot of ander seksfoto.

Alternatiewe klassifikasies...

In my eie argiewe gebruik ek 'n eenvoudige klassifikasiestelsel. Ek verdeel alle van my pornografieprente in die kategorieë "aktief", "passief", "serials", en "non-pic". Hierdie beskrywings is egter bloot breë beskrywings. Onder "non-pic" plaas ek alle klanklêers, flieklêers en ook html- en txt-lêers (grafikaloos). Onder "serials" plaas ek alle serials.

Onder "aktief" plaas ek alle foto's met die volgende daarop: penetratiewe seks, orale seks, soenery, aktiewe seksuele omhelsing, vreemde voorwerpe (behalwe b&d), urinering, vuisseks, ens. (vroulike masturbasie, swem en stap ens., bad en stort ens., en naturisme nié). Onder "passief" plaas ek alle foto's waar die model bloot aksieloos afgeneem is, nabyskote met seksuele geen aksie, groepfoto's met geen seksuele aksie, trouens enige non-seksuele aktiwiteit, asook vroulike masturbasie (tensy baie aktief), non-sekuele omhelsing, ens.

Spesiale kategorieë "naturiste/nudiste", "kinders", ens. word onder óf "aktief" óf "passief" gesorteer, maar as spesiale subkategorieë. Iets soos b&d- en verkragting-foto's, wat beide aktief of passief kan wees, kan as spesiale subkategorie onder enige een van die twee geresorteer word, afhangende van watter een tans die volste is.

'n Laaste woordjie, oor Amateurpornografie:

Dis baie moeilik om onderskeid te tref tussen professionele en amateurpornografie, sover dit die kwaliteit van die foto betref. Oor die algemeen is amateurfotografie maar dof, uit fokus, sonder enige grimering en sonder behoorlike beplanning. Professionele fotografie wys gewoonlik die vaardigheid van beide die fotograaf en die grimering baie duidelik. Goeie amateurfotografie kom baie keer in reekse foto's, wat opmaak vir die effens laer kwaliteit.

... en oor Sterrepornografie:

Pornografiese of half-pornografiese foto's van sterre, bekendes en fliekhelde kom ook op die Net voor. Soms bestaan dit uit foto's wat gedokter is, en soms het dit wel foto's wat in werklikheid van daardie persoon geneem is. Baie keer is die foto's baie dof, omdat dit steelfoto's is wat met telefotolense geneem is, of soms is dit skermskote uit sekere flieks waarin die persoon 'n naaktoneel gespeel het. In 'n minderheid gevalle het die persoon egter self na 'n professionele fotograaf gegaan en naakfoto's laat neem.

... asook oor Animasie en klank:

Lêers wat animasie bevat is gewoonlik baie groot. Dit neem lank om af te laai, en is soms moeilik om op te spoor. Baie keer is dit ook van baie lae kwaliteit. 'n Mpg- of mpeg-lêer is redelik gekompresseerd, en kan soms klank ook bevat, en soms slegs klank. 'n Avi-lêer is minder gekompresseerd, en avi-lêers is ook gewoonlik korter, wat maak dat hulle tipies baie swak kwaliteit bevat. Mov-lêers is meer gesofistikeerd, maar is gewoonlik ook baie groter, en bevat gewoonlik klank benewens die animasie.

Midi-klanklêers hoort eintlik nie hier nie, omdat geen werklike geluide daarop vasgelê kan word nie, net deuntjies, maar midi-lêers is baie baie kort in vergelyking met die lengte van die snit. Wav-lêers is ook klanklêers, maar is baie minder gekompresseerd as mpg-lêers, maar klankkwaliteit van CD-gehalte is moontlik.

Geanimeerde gif-lêers kan geen klank bevat nie, en is gewoonlik van baie lae gehalte, of bevat slegs 'n beperkte aantal raampies wat oor-en-oor speel.

.

Hoe om pornografie op die Net te vind...

Hier volg 'n paar riglyne oor hoe om maklik en vinnig pornografie op die Internet te vind. Dit is nie 'n volledige lys nie, en ek's seker daar is beter metodes. Ek hoop nie ek gaan in te veel detail in nie (sommige mense sal dink daar's te veel detail).

Voor ek egter kan vertel hoe om dit te kry op die Net, moet ek eers een of twee dinge verduidelik. Hieronder tel watter soorte werwe kry 'n mens (betaal vs gratis, en hulle verbasteringe), wat op diesulke werwe voorkom (banners, advertensie, waarskuwings ens.), wat werwe doen t.o.v. sekuriteit, ens.

Betaalwerwe vs Gratiswerwe

Ja, 'n mens kry tog mense wat vir hul eie plesier pornografie op die Internet plaas en enige iemand toelaat om daarna te kom kyk sonder dat enige soort betaling nodig is. Dis egter baie raar dat sulke gratiswerwe geheel en al gratis is.

Botwerwe... is werwe waar die eienaars geen voorskou lewer oor die soort materiaal wat op hulle werwe verskyn nie. Dis raar, maar sommige werwe is maar so snobisties (oops, that's was a judgment call). Wat wel op sulke werwe voorkom is 'n indexbladsy waarop baie advertensie gemaak word vir hul werf, met 'n paar naaktelywe, maar geen werklike pornografie of alleenstaande foto's nie.

Toerwerwe... bied 'n gratis toer van al hul dienste aan aan onbetaalde besoekers, wat gewoonlik 'n paar alleenstaande foto's insluit. Soms ook insluit nie. Iemand wat nie aktief na hope en hope pornografie soek nie sal sulke werwe waardeer omdat dit baie maklik is om die werf op te spoor, en dan is dit basies 'n geval van rondsnuffel om al die alleenstaande foto's te vind. Soms word die foto's nie in 'n toer vervat nie maar word slegs na as "samples" verwys.

Tergwerwe... is 'n soort toerwerf, maar 'n mens kom nie onmiddellik agter dat dit 'n toerwerf is nie -- 'n mens is vir 'n wyle onder die indruk dat dit 'n gratiswerf is. Baie amateurwerwe is van hierdie aard, en bevat dan gewoonlik reekse waarvan die werklik baar pornografie slegs binne die betaalseksie beskikbaar is.

Gratiswerwe... (ek het later teen die benaming "vrywerwe" besluit) is net wat die naam sê, naamlik werwe waarop 'n mens 'n groot aantal en/of verskeidenheid pornografie kan besigtig sonder dat 'n mens daarvoor hoef te betaal. Soms is sulke werwe banierondersteund, wat beteken dat die besoeker gevra word om sekere baniere te kliek en dan die borge se werwe te besoek voor hulle toegang tot die gratiswerf kan kry. Met 'n stadige lyn kan dit nogal irriterend wees.

Gratiswerwe word op verskeie maniere gefinansier. Die algemeenste manier is deurdat daar verskeie skakels na borge se betaalwerwe op die gratiswerf verskyn. Hierdie skakels is intelligent en kan die aantal klieke daarop meet, wat dan aan die borg vertel in hoe 'n mate sy advertensie daar suksesvol is. 'n Ander manier is dat die werf 'n betaalseksie bevat naas die gratisseksie, en slegs die grootte van die gratisseksie maak dan die verskil tussen 'n gratiswerf en 'n toerwerf.

Tipiese werfuitleg en hiërargie

Vanwee wette in baie lande wat die vertoon aan pornografie aan minderjariges verbied, moet pornografiewerwe deur heelwat moeite gaan om te verseker (tot die howe se tevredenheid) dat geen minderjariges die werf kan besoek nie. Gewoonlik word daar van die besoeker dan verwag om op die een of ander standaardmetode te bewys dat hy meerderjarig is.

Waarskublaaie... word algemeen gebruik om besoekers daarop te wys dat hulle besig is om pornografiese ruimtes te betree. Hierdie is nie net 'n ouderdomsbepaler nie, maar ook 'n manier om volwassenes wat nie na pornografie wil kyk nie, vooraf te waarsku. So'n blaai het gewoonlik 'n laaaang wetlike stuk op, met twee skakels, naamlik "enter" en "exit". Die exit-skakel skakel baiekeer na Disneyland se werf, en 'n mens kan amper pornografiewerwe opspoor deur 'n snuffeltog te doen na bladsye met 'n skakel na Disneyland daarop (*gg*).

Toegangsblaaie... word van die waarskublaai onderskei deurdat daar van daardie bladsy 'n aanmeldskakel (login link) is, of 'n ouderdomsverifiëringsvorm. As 'n mens die aanmeldskakel kliek kom daar gewoonlik 'n aanmeldskermpie op waar 'n mens jou gebruikersnaam en wagwoord moet gee. Ouderdomsverifiëring neem hoofsaaklik twee vorme, nl. bestaande wagwoorde en impromptu wagwoorde (wat albei later onder "sekuriteit" bespreek word).

Jammerbladsye... is blaaie wat verskyn indien 'n verkeerde wagwoord gegee is. Gewoonlik is dit 'n baie droë blaai met een of twee foutkodes op, maar soms is die werf slim, en stuur enige foutiewe aanmeldgeval deur na 'n toerwerf toe.

Inhoudsopgawes... is blaaie wat die inhoudsopgawes van die werf bevat, waar 'n mens 'n keuse kan maak oor die soort pornografie wat 'n mens wil bekyk. Soms word inhoudsopgawes aangegee vóór toegangblaaie, om aan besoekers 'n voorsmakie te gee van wat op die werf beskikbaar is, en soms tree 'n inhoudsopgawe selfs self op as 'n toegangsblaai.

Baniere... is die hoofmetode wat werwe gebruik om hulself aan besoekers te adverteer, asook die grootste metode van werffinansiering. Soms gaan geborgde gratiswerwe deur baie moeite om besoekers te oorreed of te kul om baniere te kliek. Baniere lei natuurlik nie na gratis pornografie nie, maar na betaalwerwe. Baniere gaan ook uit hul pad om die besoeker te kul om te dink dat hulle bona fide skakels na gratis foto's is. 'n Mens raak later gewoond aan die metodes, en kan dit redelik maklik omseil (maar ek gaan dit nie hier bespreek nie, en dis buitendien nie so ingewikkeld nie).

Kontrolevelle... (of, die bibelot) (of, toonnaels) (sg. thumbnails) is 'n versameling piepklein foto'tjie wat vir 'n mens 'n indexagtige idee gee oor hoe die foto lyk. Elke toonnael het gewoonlik 'n skakel wat na 'n groter foto lei. Sommige kontrolevelskakels is slim en maak 'n nuwe deurblaaiervenster oop, maar ander maak die skakelbladsy in dieselfde venter oop. Dan moet 'n mens maar die deurblaaier se terugknoppie gebruik.

Indexvelle... is index'e waarby daar geen bibelot beskikbaar is nie. Meesal moet 'n mens maar ruim van die deurblaaier se terugknoppie gebruik maak hier. Indexvelle is gewoonlik die gewone gidsindexlys wat vir openbare besigtiging beskikbaar is. Vir mense wat nie sommer lukraak foto's wil hê nie is bibelotlose indexvelle 'n pyn, omdat hulle nie kan sien hoe 'n foto lyk voor hulle hom aflaai nie.

Geannoteerde indexvelle... is velle waarby daar vir elke of vir sommige van die foto's 'n beskrywing of kommentaar beskikbaar is. Sulke velle kan bibelotte of gidslyste wees, maar beskrywings is gewoonlik soveel moeite om te skryf dat hulle gewoonlik net by grafikalose indexvelle voorkom.

Stemvorms... kom op sommige werwe, veral gratiswerwe, voor. Dis 'n vorm wat besoekers in staat stel om vir daardie werf in 'n gewildheidslys te stem. Sommige werwe probeer om besoekers te kul om onwetend stemvorms, of veral stembaniere, te kliek om sodoende hul lysrang te verbeter.

Sekuriteit op betaalwerwe

Vir sakebedrywe wat geld vra vir werftoegang is dit noodsaaklik dat besoekers of komperkappers nie per ongeluk of sonder om te betaal hul betaalafdelings kan betree nie. Die maklikste metode om dit te doen, is om die betaalafdeling op 'n heel ander bediener te huisves, sodat selfs indien die kapper toegang tot die skyngids verkry, hy nie die betaalmateriaal sal vind nie.

Dis raar dat betaalwerwe hul eie aanmeldverifiëringstelsel het -- sulke stelsels is dienste wat gewoonlik deur buitekontrakteurs verskaf word, vir wie sekuriteit baie belangrik is, en trouens sekerlik 'n hoofoogmerk. Wanneer 'n persoon aanmeld, word 'n soort vorm na die verifiëringsrobot gestuur, wat dan indiwidueel die persoon se rekenaar kontak, en indien die persoon suksesvol aanmeld, word die persoon dat (outomaties) verwys na 'n skyngids op 'n ander bediener, waar die materiaal gehuisves word.

Selfs gratiswerwe maak van sulke verifiëringsmetodes gebruik, meesal om te bepaal of 'n persoon meerderjarig is. In die Verenigde State van Amerika word die hou van 'n geldige kredietkaart as bewys van meerderjarigheid beskou, en die howe is tevrede dat 'n persoon sy meerderjarigheid kan bewys met 'n kredietkaartnommer. In sommige gevalle word daar 'n klein bedraggie van die kredietkaartrekening gedebiteer ter registrasie van 'n verifiëringswagwoord. Die gratiswerf hoef dus nie 'n kredietkaart na te gaan nie, maar bloot 'n wagwoord aan 'n verifiëringsalgoritme te onderwerp.

Ander metodes om meerderjarigheid vas te stel maak meer staat op die woord van die gebruiker. 'n Algemene metode is om besoekers na hul e-posadres te vra, waarná 'n boodskap na hulle geë-pos word wat om 'n meerderjarigheidsverklaring vra, waarná 'n wagwoord geë-pos word.

Om meervoudige aanmelding te voorkom, bv. in gevalle waar die wagwoord algemeen bekend word op bv. kapperlyste, laat sommige verifiëringsprogramme slegs een enkele aanmelding op 'n slag toe. Wanneer 'n tweede persoon suksesvol aanmeld, word beide persone vir 'n tydjie lank uitgeskop, en hul onderskeie IP-adresse geboekstaaf.

Skakellyste en index'e van skakellyste

Een van die maklikste metodes om pornografie op die Internet op te spoor is deur middel van skakellyste. Daar is veral vyf soorte skakellyste, nl. wagwoordlyste, agterdeurlyste, gratiswerflyste, toerwerflyste, en lyste van lyste.

Lyste van lyste... kan die irriterendste ding op aarde wees, as 'n mens nie besef dat dit 'n lys lyste is nie. Sulke lyste kom gewoonlik baie voor asof hulle lyste met skakels na gratiswerwe is, maar baie min van daardie skakels lei werklik na fotowerwe. Die meeste skakels lei maar net na ander lyste, ad infinitum. Maar sommige lyste is meer eerbaar, en doen hulself voor vir wat hulle is -- 'n lys skakels na ander lyste vol skakels.

Wagwoordlyste... noem ek tweede omdat hulle soms eintlik 'n soort lys-van-lyste is. Die grootste wagwoordlyste bevat skakels na ander wagwoordlyste, en by dáárdie lyste kom skakels na fotowerwe voor. 'n Wagwoordlys is 'n lys skakels na pornografiewerwe waarvan die aanmeldname en -wagwoorde deur komperkappers of oneerlike gebruikers opgespoor is en saam met die skakel gelys word. In baie gevalle is die skakels só ontwerp dat hulle die hele aanmeldings- opspringvensterproses uitsluit.

Die etiese vraagstukke rondom die gebruik van geleende of gesteelde wagwoorde is natuurlik hierby betrokke. Gewoonlik word dit as onwettig beskou, maar die kanse dat 'n pornografiewerf 'n saak sal maak met oortreders buite Amerika is skralerig.

Agterdeurlyste... is amper soos wagwoordlyste, maar bevat geen wagwoorde nie, en omseil dus verifiëringsmetodes op 'n nie-onwettige manier. Baie agterdeurinbrake vind plaas op werwe wat van minder ingewikkelde verifiëringsmetodes gebruik maak, of waarvan die betaalmateriaal op dieselfde bediener of skyngids as die toegangsblaai gehuisves word.

Toerwerflyste... word baiekeer met lyste-van-lyste geassosieer, omdat die lys se skakels nie noodwendig na gratis pornografie skakel nie, maar na werwe waar daar betaal moet word, of waar daar deur 'n verdere langdradige deurklikproses gegaan moet word. Sulke lyste bemark hulself gewoonlik as ranglyste of toptienlyste.

Gratiswerflyste... is lyste van werwe waar daar gratis pornografie beskikbaar is. Soms is die gratis foto's slegs deel van 'n toerwerf se voorskouversameling, maar soms is die gratis foto's wel op 'n gratiswerf.

.

... en ons bied aan, uiteindelik, die afdeling oor "hoe om pornografie op te spoor" op die internet...

Dis eintlik baie maklik. Dit behels 'n kombinasie van goeie deurblaaiergebruik, baie tyd, 'n steuringlose omgewing, 'n vinnige koppeling tot die Net, en die skerpheid en insig om te weet wanneer om verder in 'n sekere rigting te snuffel en wanneer om op te hou.

Net gou 'n woordjie oor die twee deurblaaiers Navigator vs Explorer: Navigator se kas- skyngeheue cache ál die lêers en grafika wat 'n mens in 'n sessie van die Internet aflaai, maar ongelukkig gee hy aan al hierdie lêers 'n ewerignaam (random name), wat lêeropspoor vermoeilik, en wat ook ongekoppelde werfbesigtigingoplossing baie baie vermoeilik. Explorer het vier kas- skyngeheues wat die lêers en grafika onder hul oorspronklike name cache, maar ongelukkig vervang hy 'n ou lêer met 'n onlangser lêer wat dieselfde naam het, wat beteken dat 'n mens nie al die pornografie wat jy aflaai kan herwin vanuit die kas- skyngeheue nie.

En dis dan hoe 'n mens pornografie op die Internet opspoor.

En ek het nie vergeet om hierdie afdeling te voltooi nie, want dit is voltooid.

.

En nou, diverse sake... Een of twee dinge oor wagwoordlyste

Wagwoordlyste is baie gebruiksvriendelik. Die werfopsteller het gewoonlik al die werwe self gaan besoek, en skryf dan 'n kort verslaggie oor die werf. Verskillende mense soek natuurlik verskillende dinge. Gewoonlik word daar ook 'n punt uit 10 of 100 gegee, en die werfskakels in daardie rangorde aangegee; ander plaas weer werwe in alfabetiese volgorde, of volgens inhoudstema.

Wanneer 'n mens die skakel kliek, gaan 'n mens gewoonlik nie deur al die verskillende verifiëringsproses nie. Die sinstruktuur van 'n geverifieerde URL is min of meer:

http://gebruiker:wagwoord@www.sex.com/betaalde/lede/hier.html

Soms kan 'n mens na wagwoordlyste soek deur na komperkapperwerwe te gaan. Daar word gewoonlik pornografiewagwoordlysskakels by sulke werwe aangegee, benewens die onwettige of gekapte en gekraakte programme.

Wat is in 'n "series"?

'n Pornografiereeks het gewoonlik 'n standaarduitleg, en die uitleg maak eintlik baie sin. Basies is dit 'n reeks foto's van 'n meisie wat vorder van ten volle gekleed, tot kaal, tot oopspreidend, en soms tot bizariteitsposisies. Selfs amateurfotograwe volg hierdie patroon, maar amateurs spandeer gewoonlik baie meer tyd aan beuselagtighede soos tergende posisies en te min tyd aan werklike bar posisies (ek bedoel dit nie-emotief).

Soms is daar 'n tema, of soms word die model in 'n sekere situasie of omgewing (soos 'n tuin of 'n fabriek, bv.) afgeneem. Hierby wou ek 'n voorbeeld van 'n series foto's gehad het (maar geocities sou kla). Die foto's was in werklikheid baie professioneel gedoen. Groot sorg is gegee aan die model se vel en die versoenbaarheid daarvan met haar uitrusting, en ook met die kussings en lakens waarop sy sit of lê. Die beligting is baie goed gedoen, en 'n mens kan vergewe word om te dink jy kyk na 'n naaktekunsreeks, behalwe dat die onderwerp te bar en skoon vir naaktekuns is.

Iets oor verskillende nannyprogramme

'n Nannyprogram is 'n program wat saam met die rekenaar se bedryfstelsel gelaai word, wat uitkyk vir enige soorte teksinligting wat moontlik deur minderjariges vermy moet word. Ouers kan sekere kategorieë van permissiwiteit kies. Hulle kan ook alle oortredinge boekstaaf, die program laat afskakel indien 'n oortreding plaasvind, of selfs die rekenaar laat herselflaai.

Die nannyprogram kyk uit vir, bv., die woord "sex", en in enige geval waar 'n tekslêer of 'n generiese stuk teks die woord "sex" bevat, word 'n oortreding uitgeroep. In die meeste gevalle is die program se reaksie om die woord "sex" met "###" te vervang, en om 'n waarskuwing op die skerm te druk dat 'n oortreding uitgeroep is.

Dit kan egter baie irriterend wees. Ek het vir 'n wyle NetNanny for Windows95 geloop, en elke keer as ek 'n e-pos met soentjies by die groet ontvang het, het die program die "xxx" (soentjies) aangesien as 'n verwysing na pornografie, en dan betekenisvolle dele van die e-pos met #'e vervang, tot my konsternasie...!

NetNanny kan ook omseil word deur die rekenaar te herselflaai in sg. veilige modus... maar dan word die feit in NetNanny se boekstaaflêers aangeteken. Hierdie lêers, en al die verstellings en opsies, kan slegs verander word indien 'n wagwoord verskaf word.

Eie opinie: ek beveel nannyprogramme sterk by ouers aan wat jong tieners het.

Wat sê die wet in Suid-Afrika?

Ek weet nie. Pornografie is nog maar onderworpe aan 'n vorm van sensuur. Ek is onseker wat die presiese posisie tans is -- met die nuwe grondwet en als. Dis egter belangrik om twee dinge te onthou: Ten eerste, selfs al sou sensuur ongrondwetlik wees, volg die howe nie die grondwet nie, maar die huidige wette... dus, selfs indien die wette tans verouderd of ongrondwetlik is, sal die onus op die aangeklaagde rus om te bewys dat sy optrede legitiem is (presumed guilty until proven legitimate/innocent). Ten tweede, die persoon wat besluit of iets pornografies is, is nie die aangeklaagde self nie, maar die regter of die regterlike kommissie... dus, speel veilig met 'n goeie skeut.

Die wettige ouderdom...? Weereens weet ek nie, maar dit mag dalk verander, veral omdat sekere ander volwassenheidsgraderingsafsnypunte in die afgelope paar jaar verander het (bv. toestemming om seks te hê, toestemming om 'n aborsie te hê, toestemming om te trou, toestemming om die skool te verlaat, toestemming om geneeskundige anonimiteit en pedo-parentiewe onafhanklikheid, ens.); baie wette verander egter in die ander rigting (bv. toestemming om drank en tabak te koop, pedo-parentiewe aanspreeklikheid, ens.) en die beskerming van modelle (meerder- én minderjarig) kan dus 'n teenspannende rol in die toekoms speel.

'n Saak van vrye spraak...

Pornografie is in Amerika gewettig sonder bykomende sensuur in terme van hulle wet en beginsels oor vrye spraak. Suid-Afrika sal heelwaarskynlik die vryespraakbeginsel effens anders toepas. Reeds in die grondwet word vrye spraak beperk tot tekste wat nie rassisme, haat en oorlog reëel aanblaas nie. Dis waarskynlik dat ons nuwe demokrasie sal probeer om te leer uit die "foute" van ander demokrasieë, en enige skuiwergate maar vroegtydig toestop

Sleg vir besighede...?

Baie sakebedrywe het 'n direkte of vinnige toegang tot die internet, en 'n mens vind dit nogal baie dat sekere mense hiervan gebruik maak om pornografie van die Internet af af te laai. Hoewel dit sekerlik 'n hele argument op sy eie is, kan 'n mens sekerlik net 'n een of twee daaroor sê.

Ten eerste, enige toegang wat 'n sakebedryf tot die Internet het is bedoel as 'n middel om geld te maak, hetsy as effektiewe kommunikasiemiddel of andersins -- dit is dus nie onredelik van bestuur om te verwag dat slegs sakedokumente afgelaai word nie. Ten tweede, die aflaai van prentmateriaal en grafika neem baie baie meer spasie op 'n lyn as 'n teksdokument, byvoorbeeld -- dit is dus baie duurder op hulpbronne wat die besigheid baie graag slegs optimaal sal wil verbruik (dit verbruik ook baie meer primêre geheue-spasie, wat ook onproduktief is, of steurend op 'n netwerk kan wees). Ten derde het pornografie die manier om te groei en te groei, en ouer prente word nie maklik afgevee nie -- dit vat dus 'n groot hoeveelheid spasie op 'n rekenaar, wat veral op 'n beperkte omgewing probleme kan veroorsaak. 'n Gekompresseerde A4-grafika neem maklik 25 keer soveel spasie as 'n A4-teksdokument.

Aan die ander kant kan die teenwoordigheid van pornografie in 'n werksomgewing die produktiwiteit en kreatiwiteit van werknemers verhoog. Daar is ook die persepsie dat opvergaarde pornografie gereeld bekyk word... máár, die opvergaring sélf is self 'n verslawend-stimulerende aktiwiteit. 'n Pornografieversameling van byvoorbeeld 10 mb verteenwoordig dus nie noodwendig 'n gereelde pornografiegebruik van 10 mb nie.


geocities

htmlskrywersgilde
ingeskrewe lid

byna 1 000 afrikaanse skakels

(c) Samuel Murray, 1998
ordinateur@websurfer.co.za

http://www.oocities.org/Wellesley/5897/le10.html

werf geskep: 1998-10-20 (vorige werf 1998-08-27)
werf hersien: 1998-10-20
werf bygewerk: 1999-11-22

lettertipes gebruik: helvetica, brandley hand, en enya

fxweb.com/trackermy old counter, still going strong beste gasteboeke teken my gasteboek
lees gasteboek