.
Weliswaar is daar van die ander gedigte wat beter as hierdie is, maar
hierdie is my favourites.
. Wel, nie al my favourites
nie.
|
![]()
|
| . |
Waan se vingers hou my vas haar koue roer verkluim die noop haar glimme blik weef silwer gras en klief tot murg en siel my hoop.
|
Waan se arms hou my knus haar soel geherfs verlei die waak haar somber toon vertroebel hus en vlag tot koningsblou my vaak.
|
Bellville
1995-11-12
('n l'envoi, 1995-11-15)
| . |
Waan se kennis laat my bot sy loefde pas ontwyk die kuur sy kruisig min my salig lot en soen tot blinde weet my tuur
|
| . |
loef
.
maar nogtans droef en joviaal melancholie se troef . melancholie se dy en desolaat maar salig vry . ly
|
Bellville
1996-02-03
| . |
|
(hou 'n laserskyf teen die skerm om die spieëlbeeld te lees)
| . |
|
| . |
'n sampioen sluk my in en vergeet om my te verteer nou wag ek maar hier in sy donker maag wat oormôre vrot hy, en dan is ek vry
|
Edinburgh
1996-10-11
|
|
(c) 1998 Samuel Murray leuce@geocities.com . http://www.geocities.com/Wellesley/5897/poe2.html . werf geskep op 1998-06-16 en bygebring op (this page) 1998-06-16 |