SKRYF IN
PROSEDURE OM IN TE SKRYF
Voltooi die persoonlike detailvorm en meld u asb aan as ‘n vaste inskrywing. Of stuur direk ‘n e-pos met die strekking. Reël dan u betaling soos hierbo aangedui, en stuur dadelik die besonderhede van u betaling (datum, naam, ens) aan ons per e-pos by die adres
m.peters@mweb.co.zaDaarmee word u lid van die werkwinkel wat sy werksaamhede op ‘n aparte Yahoo-werf sal voortsit vanaf 1 Augustus 2002.
Ons sien uit daarna om u daar te ontvang.
Met vriendelike groete,
MEINHARD PETERS
PERSOONLIKE DETAIL
Ek stel belang in die komende
interaktiewe werkwinkel oor drome, intuïsie, natuurlike intelligensie en kreatiwiteit, wat sal plaasvind in Aug, Sept en Okt 2002.My persoonlike detail is soos hieronder ingevul in die tabel, en my besluit oor finale inskrywing is soos aangedui in die vorm. Ek verstaan dat my deelname aan
DINKinfo op YahooGroups gratis is, maar dat die formele werkwinkel wat in Augustus 2002 begin net vir betalende deelnemers sal wees.Ek neem kennis dat die inskrywingsfooi R 800 sal wees vir die hele werkwinkel en dat ‘n deposito van ten minste R 400 voor die kursus betaal moet word, tensy anders ooreengekom word met die aanbieder.
LW : U kan van die velde ooplaat as u nie al die inligting nou wil stuur nie. Die ingevulde vorm word ook gladnie op die net teruggeplaas nie, tensy u dit self wil doen.
Stoor (Save) die voltooide vorm op u rekenaar, en stuur dit per gewone e-pos aan die Werkwinkel-fasiliteerder, by m.peters@mweb.co.za
|
Item |
Inligting verlang |
My besonderhede |
|
1 |
Mnr, Mev, Me, Dr, Prof |
|
|
2 |
Voorname en Van |
|
|
3 |
Noemnaam |
|
|
4 |
E-pos adres verkies |
|
|
5 |
Kontak-telefoon |
|
|
6 |
Alt kontaknommer (bv sel) |
|
|
7 |
Faksnommer |
|
|
8 |
Posadres |
|
|
9 |
Fisiese woonadres |
|
|
10 |
Beroep |
|
|
11 |
Kwalifikasies (opsioneel) |
|
|
12 |
Stokperdjies |
|
|
13 |
Hoe ek gehoor het vd werkwinkel |
|
|
14 |
Hoekom ek belangstel |
|
|
15 |
My besluit om deel te neem is (vas) (voorlopig) (uitgestel) |
|
|
16 |
My geboortedatum |
|
|
17 |
Stuur asb ‘n uitnodiging aan die volgende vriende (epos adresse ) |
|
|
18 |
Noem dat ek hulle aanbeveel het |
|
|
19 |
Hou my naam asb op die lys vir ‘n volgende kursus |
|
|
20 |
|
Opmerkings of vrae :
______________________
>> Ek hoor graag meer oor …