die skoenboks

gee afrikaans 'n kans

 

 

 

 

 

Eindelik is die site weer editbaar. Al die oorspronklike files was op my laptop gesave en dis toe gesteel. Ek moes dus die hele ding oordoen.

Anyway, die waarskuwing vir die taalpuriste staan nog:

Waarskuwing! Hierdie blad is nie vir taalpuriste nie en diesulkes mag dalk offended wees deur die onsuiwer taalgebruik, maar dis ongelukkig maar hoe ons praat! (In my opinie anyway) Growwe taal word ook soms gebruik.

 

 

Indeks

 

Wat gaan hier aan?

 

Gedigte en Gedagtes

 

Stories

 

Alternatiewe Woordeboek

 

Links

 

 

 

Mail my!

 

 

 

Kyk na my Besoekersboek

Teken my Besoekersboek

 

 

 

© Alle regte voorbehou op materiaal in hierdie blad.