This site is now officially dead.
Visit my new home page at http://www.oocities.org/lacialacia/.
Please update your bookmarks.

Leuce's website! A wide variety of topics such as working holidays, internet terminology, web design, life in the "new" South Africa, etc. Come and see what Afrikaans looks like! ...and be warned: the sheer size of this site makes revisits an absolute must. Bookmark now (press ctrl-d).

... Leuce se webwerf!
leuce se werf

Wellesley 5897
ordinateur@websurfer.co.za

bid vir 'n scanner

winnie deurtrekkertjie

Leuce se webwerf... nie sommer enige ou webwerf nie! My naam is Samuel Murray, ek's 25 jaar oud (dis hel oud), praat gewoonlik Afferkaans, en hierdie is my honderdste webwerf (wel byna). Hierdie eerste bladsy is bloot 'n tamaai index, en besoek hom maar telkens, tot hy gaar is.

Leuce is my kennaam. Dit is nie my bynaam nie, dis nie my noemnaam nie, dis nie my regte naam nie, en dis ook nie my meisie of my ma of my suster of my dooie ouma se naam nie. En ek's ook nie lus om die kennaam se oorsprong te verduidelik nie. Hmm.

Nota: Jammer, maar skakels met 'n asterisk (*) werk nog nie. Hierdie index-bladsy bevat 23 (uit 'n moontlike 86) werkende skakels.

... oor die uwe

'n ietsie oor die uwe soos wie ek is, wat ek doen en wat ek graag wil doen
so lyk my familie van naderby -- byna doodnormaal, byna dood, en byna normaal
ek het darem 'n paar vriende wat soms vir my kom kuier as ek alleen genoeg voel
van my beste poëme ooit, en van my minder goeies ook, ten spyte van my talent
'n tiener se vryverhaal uit die dae toe ek nog maagd was, en kon skryf ook
*dis wat ek dink, en basta, my mening met mening, oor apartheid, god, en seks

... working holiday

*ek was ook daar in die vreemde, in engeland, in skotland, in europa, rugsak en al
*allerlei voorbereidings vir die travels, wat 'n mens liefs nie moet nalaat of uitstel nie
*wat om saam te neem om vir elke what-if en sê-nou-maar-net te voorsien
*maklike werk en geld vir die ongekwalifiseerde met £500.00 in sy sak
*hoe om te ryloop en te oorleef, 'n guide vir die brandarm reisiger
*oorleef in london (the smoke), maar moenie te lank daar talm nie -- dis nie goed nie
*oorleef in edinburgh (auld reekie), die derde meeste suid-afrikaners buite london
*oorleef in skotland, en verder, dis maar baie soos engeland, net kleiner en botter
*south africa vs the world -- wee jou as jy jou kook-en-geniet by die huis vergeet het
*voetspore in brittanje, my eie reise, waar ek was, waar ek wou wees, en waar wat is

... terminologie

*what's the big deal? hoe akademikane stry oor wat terminologie nou eintlik behels
*ekserpsie en ekstraksie van tekste en geskrifte, die termskrywer se brood
die point verslag van europa probeer uitsluitsel aan verskeie sake gee, oeps
afrikaanse internetterme, nie van du plooy, coetzee, en cluver nie
*die dag toe ek 'n slenglys moes opstel en wat ek toe geleer het (naas die woorde)

my ou termswerwe wat hartlik mee begint is, maar iewerster doodgeloop het...

... new south africa

*welcome to south africa, land of milk and honey (bring your own bees and cow)
*old vs new, old enemies vs new friends, old lies vs new truths
*our laws and constitution are aparently the most liberal in the world -- wanna bet?
*what to see and what to bring and what not to see and what not to bring
madam and eve -- this is south africa!
*afrikaans, and other languages (we have 11 official languages, crazy hey)
*a quick guide to mandela-speak, or: what afrikaans did to queen-speak
*afrikaner cooking ... pancake, frycake, melkkos, mieliepap and roytea

... werfontwerp

*inleiding tot werfontwerp, wat microsoft frontpage jou nie vertel nie
*wat maak 'n werf sleg en wat maak 'n werf skitterend
*en jou kop is deur as jy maar net 'n paar dingetjies in gedagte hou
*alles stap-vir-stap van hoe om die hele webwerf te publiseer (begin hier)
skakels oor allerlei dinge wat met werfpublikasie te make het

*baniere, logo's en skakelikoontjies -- 'n sobere beskouing

... taalpraktyk

*wat maak 'n taalprakteur anders as 'n sekretaresse
*nasionale diploma in tpr, wat dit is, en wat dit verbrands nie is nie
*en hier's al my klasmaats, sedertdien almal sekretaresses en entrepeneurs
*linguistiek is eintlik maklik, laat my toe om te illustreer
de zuid-afrikaansche vertalerinzijn instituuten oftewel savi

talanimi joernaal ook hartlik mee begint, maar almal drop my (snik)

... fotografie

*toe gee ouma vir my 'n kamera en de kat was nooit weer dieselfde nie
*hier's my besete foto's, ag ek bedoel my beste foto's
*hints en tips oor kiekies, tips from the trenches
*sommer foto's wat ek hier en daar geneem het, van alles en nog wat

... my fav bands

runrig, hebridiese rock en country rock
caperceillie, hebridiese folk rock en experimental
wolfstone, hebridiese folk rock en country rock
enya, enyaïese irish en middle-of-the-road
loreena mckennitt, enyaïese irish folk
*en die res van die groepe en liedjies wat ek smaak

... en fav skrywers

ursula k le guin, 'n neo-feminist speculative-fiction sestiger, briljant en skerp
stephen donaldson, 'n filosoferende dralende makroroman sci-fi & fantasy skrywer
katherine kerr, 'n fantasy skryfster, met skitterende karakterbeelding
jrr tolkien, onse vader, al het die man net een boek geskryf wat worth mention is
stephen lawhead, christianity-compatible sci-fi & fantasy skrywer
*maretha maartins, voorgeskrewe of te not, meesal verhalend-nadenkende fiksie
*dalene matthee, die vet bostannie, met historiese romans e.a.
*frannie bloemhof, afferkaanse rillerskrywer, vroeër beter as tans
*en ander goeie boeke wat ek al gelees en oor gehuil het

... trivia

skoon grappies, (nie my eie nie) sommige daarvan snaaks
*nare wysighede wat ek al jare lank versamel, en oor dink
*mooi gediggies, nie my eie nie
*toets jou idioot-kwosiënt met 'n paar did-you-know vragies, raaiseltjies en goetjies

... swaar onderwerpe

dungeons & dragons, redelik gevaarlik en baie pret... lees hier, ma!
komperkappers en hul dinges -- oor hacking en cracking
webpornografie, 'n gids vir die nuuskierige, 'n waarskuwing vir die arme
freedom o' speech, 'n holruggeryde onderwerp
ned. geref. krk., ea. wat gatjaponders oor ponder
*die okkulte, satanisme, towery, en duiwelsgoed (nie rock en dwelms nie)

... ligte onderwerpe

*sci-fi vir die absolute beginner, en watse sci-fi jy seblief nooit moet pleeg nie
*skaak, mat, en pat, uhm ... wel ... ek's nie die beste nie, maar ook nie die slegste nie
*celtic patroontjies teken is makliker as wat jy dink
*voetslaan en wandel, wat ek drie jaar laas gedoen het
*seëlsversamel, selfs al het jy net mandela-seëls

... pelle, maats, vrinne

sasha, 'n belgiese nooi wat afferkaans verstaan
*friix wie se naam ek ammekaar verkeerd spel (weg???)
marita, 'n klasmaat wat 'n storiewebwerf probeer organiseer
heksie, nie 'n persoonlike kennis, maar 'n kewl werf nietemin.
||| .f.i.e.l.a.f.o.o.i. |||, my nuwe taal- en kuns- internetjoernaal... hierdie ene kom nog
(jou naam hier) as jy 'n close pal is, of 'n skitterende werf het -- laat weet maar, nè?


rsaci-geëvalueer

geocities

htmlskrywersgilde
ingeskrewe lid

(c) Samuel Murray, 1998
ordinateur@websurfer.co.za

http://www.oocities.org/Wellesley/5897/index2.html

werf geskep: 1998-06-28
werf hersien: 1998-10-20
werf bygewerk: 1999-11-22

webtracker teken seblief my gasteboek op die nuwe weergawe die knoop