... dagbroek van leuce in jansberg ... diaree of leuce in joeburg ...

... ag, goi daar 'n e-pos, man : ordinateur@altavista.com ...
.

Die een wat al onse pret beloer is skoppensbroer, maar dit wat jy nou beloer is my aanlynse dagbroek, daeliks bygewerk en versien soos wat my dae verloop. Soms gebjeer daar baje, soms min, maar wat gebjeer sal gepen worre, en jy die loerder kan dit hier kom leesbees.

Voor ek my kon kry, toe sit ek met 'n jop in jansberg. Ek vat toen al myse goertsies en kleertjies en sakpak trek ek, naar gewjeerpervinsie, naar gauteng. Eensaam en alleneen. Wat maak 'n mens om sein te bly?

Solusie: skryf 'n dagbroek, en pos hom op die Net. Lees hier, ma.

Die dagbroek is as volg ingedeel: Die eerste bladsy is bloot hierlie bladsy. Elke week strek van Maandag tot Sondag, en die dae is verkeerdom chronologies op die weeklikse argiewe geskryf. Die laaste dag is dus bo-aan. Onderaan elke dag is daar 'n skakeltjie na die volgende dag, so moenie panic nie -- jy kan dit wel chronologies reg lees.
.

Ag sowwie man. Leuce is ekke, Samuel Murray. Leuce is my kennaam in hierdie medium. Leuce is ekke, en Ijlant is my meisie. Mar kom ek houop enigmaties wjees en word saaklik.

Samuel Murray, gebore 12 April 1973, blankse mannelike afrikaander, sinikus, christen en geek, maak sy lewe met taalpraktyk. Met wat, vra jy? Taalpraktyk, ag, dis nou sommer die grend woord vir om te vertaal. Hy't sy opleiding gekoem in Distrik 6 in die Kaap, en werk sedert middelmei by Beelt net duskant sevenstraat.

Hy is verloof om te trou aan Marion Y Smit, neerlander van formaat, kennaam Ijlant in hierdie medium, op 01-02-03, DV (as die God wil). Ijlant is 'n aangename meisie en boekwurm, en sy hjelp haar pa piepskuim en lopsterbokse maak. Sy dink ek's haar werd... en sy's my waerd.

Draai jou screen so sylangs en loer vir wat ek lyk (ijlant is hier):
.
WEEK 0 ... tot 00-05-14
WEEK 1 ... tot 00-05-21
WEEK 2 ... tot 00-05-28
WEEK 3 ... tot 00-06-04
WEEK 4 ... nog in aanbou
WEEK 5 ... nog nie gebjeer nie
WEEK 6 ... ijlant (en ma en pa) kom kuier
WEEK 7 ... nog nie gebjeer nie
WEEK 8 ... nog nie gebjeer nie
WEEK 9 ... nog nie gebjeer nie
WEEK ensovoorts
.
Ek wou al die e-posse in html-formaat sit, en omdat dit persoonlike dinge bevat, sou ek dit met paswoorde beskerm, maar weet jy... dis makliker om bloot net die briewe in 'n enkele zipfile te sit. Die zipfile se naam is poesie01.zip en daar mag of daar mag nie 'n paswoord op wees nnie. Dis die hollandse poes, nie die afrikaanse ene nie.

.
.
(c) Samuel Murray, 2000
ordinateur@altavista.com, leuce@oocities.com
http://www.oocities.org/dagbroek/index.html
laas bygewerk 00-06-04