HOOFSTUK
TWEE
Die sleutel knars in die slot en Andrew stoot die deur oop. Met sy plate tassie
in die een hand, soek hy moeg na die ligskakelaar. Hy maak die deur saggies
oop en stap kombuis toe om die ketel aan te sit. Terwyl die water kook, sit
hy die TV aan. Vier uur in die oggend is daar gewoontlik nie veel op behalwe
CNN nie, maar dit verdryf darem die stilte en hy is nie nou lus vir nog musiek
in sy ore nie.
Met n koppie koffie in die hand gaan sit hy op die rusbank en kyk na die TV
beeld, maar niks registreer nie. Hy dink terug aan die aand wat weereens leeg
is en hy wat alleen huis toe kom. Nie soseer omdat hy wil nie, maar omdat hy
nie lus is vir oppervlakkige mense en hul lustigheid nie. Sy gedagtes gaan terug
na Prampusher en die vreemdeling. Sulke mannetjies soos hy is maar min gesaai
hier in hul geweste. Hy kan glo dat heelwat van die manne in die klub se tonge
vanaand behoorlik uitgehang het. En hy kan nie sê dat hy hulle blameer
nie. Die man is werklik pragtig. Daar was egter iets aan hom….’n
bietjie afsydigheid, of was dit net sy verbeelding. Dat die mannetjie egter
dieper is as die algemene mode poppie is, is gewis. Hy kon dit in sy oë
sien. ‘n Rilling gaan teen Andrew se rugraat af as hy terug dink aan die
ou se oë. Iets spesiaals omtrent sy oë. Daar was diepte, maar ook
miskien iets anders. Hartseer? Pyn, Maar Andrew weet dat die paar oë hom
nog n paar wakker nagte gaan besorg.
Hy trek sy skryfblok nader en krap niksseggende sirkels en blokkies op die papier.
Vanaand het hy iets ervaar in die klub van die mense. Van die futiliteit en
gejaag na wind wat almal bymekaar hou in die gemeenskaplike groepie. Stadig
begin sy gedagtes vorm aaneem:
SOEKE
Flitsende
ligte
Polsende
ritme
Lywe
wat wriemelend rondhool
vir
aanvaarding
Fisieke
wesens wat daarop uit is
om
alles te ruil
vir
n na-nag van
passie
en self verheerliking
Deur die newels op die vloer
Sien
ek weerkaatsings van
leë
siele
wat
soos zombies
in
‘n eiland ritueel
rondtas
vir volmaaktheid
Ja nee, dis mos nou wat hy gesien het! Beter die een in die boks tussen die
ander gaan gooi.
Andrew
hou van skryf. Enige iets. Vir hom is dit eintlik n manier om sy siel te ledig.
Om al die dinge wat pla uit te kry. Nou die dag was Edwin by hom en het die
op n klomp gediggies afgekom. Andrew wou hom nog keer, maar dit was te laat.
Edwin was verdiep in elke stukkie papier en niks wat Andrew kon se, kon hom
wegskeur daarvan af nie. Na die tyd het Edwin na hom gekom en gese dat die gedigte
by hom n ander lewensbeskouing wakker gemaak het. ‘n Manier van dink wat
hy nie geweet het wat nog bestaan in die gejaagte lewe nie. Die gedigte het
hom diep getref, en nou vertel hy vir almal wat wil hoor van die “budding
poet” in ons midde. Edwin wil met alle mag die goed in vir iemand in die
Kaap stuur, Andrew het sy voet neergesit. Hy kan darem nie sy privaat dinge
vir enige Jan Rap en sy maat gee om te lees nie. Miskien moet hy nog eendag
in die Kaap uitkom, en dan lag al die moffies as hy hoor wie hy is.
Andrew skakel die TV af en gaan kamer toe. Net toe hy die lig wil afskakel,
lui sy selfoon.
“Hallo,
Andrew hier…”
“Andy …Pieter hier…kan ek oorkom?”
Peter
is n polisieman wat in die kaserne woon. Hy is ook gay, maar so diep in die
kas dat dit eintlik vir Andrew naar maak. Daar is net een ding wat Peter die
tyd van die oggend soek, dink Andrew, en sy lyf begin opgewonde kriewel. Hy
klink egter nie opgewonde toe hy se:
“As jy wil Peter, maar ek is baie moeg jong. Ek is op vanaand.”
“Mmm, ons sal sien as ek eers daar is! Sien jou nou nou, bye!”
Andrew
trek gou die sitkamer reg en sit die koppies in die wasbak. Hy kan darem nie
toelaat dat die plek soos n varkhok lyk as daar mense kom kuier nie. Nie dat
Peter enige iets sal opmerk nie, dink hy wrang.
Met
die lui die voordeur klokkie.
Hy
maak die deur oop en die volgende oomblik staan hy daar. Sy velddrag uniform
effens gekreukel van die baie rondry in n beknopte bakkie. Die wapen op sy bors,
met die naamplaaitjie daaraan vas, vang die weerkaatsing van die TV en glimlag
misterieus. Afwagting is duidelik op sy gesig te bespeur, maar Andrew maak of
hy dit nie agtekom nie. Die feit dat hy self lus is om die groot lyf te laat
opkrul, laat blyk hy ook nie.
“Dankie
…”
Dis
al wat hy se. Peter was nog nooit n man van baie woorde nie, nog minder waneer
hy weerloos voel. Dit is die ding met Peter, om so macho beeld heeldag te moet
voorhou, is amper n onmoontlike ding om te doen. Met die addisionele druk wat
die polisie met al sy ‘butch’ rituele op hom uitoefen, het hy soms
nodig te ontlaai.
Dis ook hoekom hy na Andrew toe kom. Maar nog nooit was hy hier in uniform nie.
“En
die klere??”
“Mmm,
sorry man,….ek is nog besig om te werk… maar ek dink al die heel
dag aan …. jou, en…. ek kam nie uitstel nie. Hulle het weer gisteraand
op ons geskiet in die township. Maar ek en Mwambi het die donners gearresteer.
Verbeel jou, vier rowers en net ons twee.”
Andrew
weet wat nodig is.
Hy
gaan staan agter Peter en begin stadig sy nekspiere saggies maser. Met sy regter
hand, begin hy die knopies op die ligblou hemp stadig oopknoop. Hy voel die
ferm borskas onder sy hand en aarsel as hy oor die borshare streel. Sterk maagspiere
lok sy hand onder toe, en die webbelt sukkel om maklik los te kom omdat die
pistol se gewig dit onder toe trek. Peter neem die pistol uit die skede en gooi
die pistol op die rusbank neer. Nou kom die belt gemaklik los, maar die binnetoe
knopies van die broek voer n stryd van hul eie met die groeiende druk van wat
hulle toehou. Andrew het heel vergeet van vroeer se ontmoeting met die man met
die oë, en al sy aandag is nou gevestig op wat teen sy liggam vasdruk.
Hy gebruik altwee hande om die knopies los te wikkel. Hy is half verbaas toe
Peter se manlikheid uit peul. Die man het eers nie iets onder aan nie!!
“Ek
is so moeg Anrew…Laat my net ontspan en vergeet. Dit was n helse week…”
“Moenie worry nie Peter, ek sal jou nou baie beter laat voel, met jou
harde lyf teen my, kan ek klaar sien wat ek met jou wil doen…”
Die afwagting is duidelik in Peter se uitdrukking te sien. Dis goed om bietjie
vertroetel te word, sonder om altyd die lyding te neem. Hy draai om en begin
Andrew se klere uit te trek. Die sonbruin vel en die sterk maagspiere is vir
hom n magnet. Stadig trek hy alles uit. Andrew se sterk bo bene staan vas voor
hom en hy sien hoe sy voel kloppend sy mond uitlok. Met n ietwat gulsige beweeging,
neem hy alles in wat hy kan. Die soet suur smaak van manlikheid dryf hom aan
om meer te wil he van dit wat hy as verbode ag. Sy hande speel met die groot
eiers wat teen sy ken afhang en beweeg verder aan, tot by die verbode plek.
Daar huiwer sy sterk hande em wag op verdere bevele. Hy kan n krampagtige pyn
deur sy eie voel voel trek soos die naarstigtelike hoop op aanraaking. Anrew
trek hom op en lei hom na die bed toe.
“Vanaand is ek baie lus vir jou, sersant swart. Kom le hier op die bed…”
Peter gaan le op die naat van sy rug, met sy broek wat stewig om die polisie
boots gewikkel is.
“Nee….op
jou maag…”
“Moet ek nie eers verder uittrek nie??…. Die broek gaan in die pad
wees….”
“Nee vanaand vat ek jou net so! Kom ons kyk of jy dit kan vat, soos n
man….”
“Maar dit gaan seer wees!! Ek sal die broek moet uit…”
“Wie is nou eintelik die een wat bevele gee hier, sersant Swart?? Weet
jy nie hoe om na n sersant te luister wat by die PK werk nie? Lê!”
Met n bekommerde uitdrukking op sy gesig, aanvaar Peter die uitdaging. Hy weet
nou wat voorle. Alhoewel Andrew hom al n paar keer gepenetreer he, was dit nog
altyd stadig en rustig, en kon hy sy bene bietjie beweeg om die meeste wrywing
vry te spring. Maar wat nou hier gebeur, het hy nog nie voor kaans gesien nie.
Hy voel egter instinktief dat vanaand een van hulle beste aande saam gaan wees…..
Andrew
gaan sit wydsbeen bo oor Peter en begin sy rug maser. Hy beweeg met sy sterk
hande al langs die ruggraat af met sy kort sywaardse beweegings. Sodra hy bo
die nek kom, beweeg sy hele ligaam weer na onder om die proses te hervat. Sodoende
voel Peter heeltyd die beweging van eiers en penis oor sy onbedekte boude.
Dit maak hom wild onder Andrew en sy hele ligaam smag na totale oorgawe aan
n man,…aan Andrew. Andrew neem n bietjie K.Y. en begin hom met sy vingers
te penetreer. Die afwagting maak hom ietwat gespanne, maar na n paar bewegings
is hy totaal ontspanne en ontvanklik.
Hy
verwag egter nie die pyn toe Andrew onserimonieel homself in hom forseer nie.
n Blinde pyn skiet deur hom en hy kan nie help om uit te skree nie .
“Fokkit! Andrew! Jy vokken skeur my!”
“Dis mos wat jy soek! Vanaand gaan jy ordentlik genaai word meneer polisieman!
En dis net ‘n ander poot wat dit kan doen! So sharrap en vat jou pyn…”
“Agnee asseblief ! Dis nie wat ek bedoel het nie! Here! Eina! Fokkit!
Moenie…moenie..
Met
stadige diep bewegings, eis Andrew weereens ligaam e siel van Peter op. Peter
wat eens gekerm en gekla het oor pyn, beweeg asof Andrew op n rodeo bul ry.
Hortend snak hy na sy asem en sy oe is wild soos wat hy die pyn saam met die
lekkerkry inneem.
“O
fuckit Andy, you make me so horny, please fuck me all night long…. O yeah…
that fucking dick of yours are really driving me wild honey.. gimme more…deeper
fuck! Deeper!”
Die
sweet tap Andrew af, maar die bewegende ligaam wat so pleit, is besig om hom
van sy sinne te dryf met erotiese opwellings. Hy voel dat hy dit nie langer
wil uitstel nie. Hy wil NOU kom! Hy wil die man so vol stoot dat hy vir n week
met n nat gat gaan rondloop.
“Is
jy reg Peter….Ek gaan nou kom…Voel hoe ek jou vol pomp polisieman!”
“Yeah! Ja kom ek wil jou binne in my voel! Ek is reg vir jou Andrew! In
my in! Nou!!
Andrew spring vervaard uit die bed toe hy op die horlosie sien dat dit al elf
uur die oggend is. Hy moet vinnig badkamer toe, en daar is nie tyd vir brekfis
nie, want hy will sy motor laat was en nog by die musiek winkel gaan kyk of
sy nuwe musiek al gekom het. Die kamer is n varkhok.
“Here
weet, daai Peter kan ook niks normal doen soos ander mense nie”, maar
hy glimlag as hy aan al hul manewales in die pas afgelope oggendure dink. Hy
moes Peter letterlik uitgooi toe die nie genoeg kon kry nie. Net jammer hy hou
hom so straight by die werk, ons kon nogal die Mag se eerste troupaartjie gewees
het!
Andrew
het by die werk uit kas gekom binne drie maande na sy lewens verandering.Hy
het dit net as sy plig gesien om mense nie om die bos te lei nie. Boonop wou
hy homself wees, en dit het nie veel gehelp as die ander ouens hom aanmekaar
aan die en of ander meisie probeer afsmeer het nie. Dit was nie die maklikste
ding om te doen nie, maar hy het sy kaans gekry tydens n kursus waartydens die
lede gesteld gemaak is op ander mense se regte. Nadat al die normale goed soos
Rasse diversiteit en geslags differensasie bespreek is, het die dosent begin
praat van seksuele voorkeure en hoe die polisie lede gaymense moet behandel.
Sy self was nie baie vertroud met die onderwerp nie, en het die lesing maar
verander in n groepsbespreking. Jammer vir haar, het sy toe heel onskuldig gevra
of iemand in die klas enige kontak al gehad het met gays.
“Ja
kaptein,”
“O. Kan jy ons meer vertel? Was dit op patrollie, of is dit mense wat
jy persoonlik ken? Ons wil graag weet, want tot nou toe, moet e herken, het
ek nie veel te doene gehad met sulke mense nie, en ek weet nie of een of die
ander hier in die klas al so iemand raakgeloop het nie…”
“Maar
kaptein onthou tog sekerlik die lessie instruktrise in die kollege?? Die een
wat altyd vir die meisies geskree het, Lippe op die klippe???!”
Die
kaptein bloos bloedrooi.
“Sersant,
ons kan nie verseker sê wat sy is nie, maar gaan aan met jou storie asseblief.”
“Wel kaptein, omdat ek musiek speel by klubs, en almal nie weet dat ek
n polisie man is nie, gebeur dit nogal baie dat ek mense ontmoet wat gay is.
Ek het selfs met van hulle vriende gemaak, en ek moet sê, hulle gee my
n heel ander uitkyk op die lewe.”
“Hoe so sersant?”
“Wel gay mense het 'n heel ander lewensuittkyk. Hulle is ingestel op ander
dinge. Meeste van hulle is kunssunige diep mense wat eintlik kultureel beter
daaraan toe is as die sogenaamde ‘straigths’. Hulle sien ons nie
as n bedreiging nie, ek dink dis ons..julle..wat dink dis n bedreiging. Maar
dis maar net omdat baie mense nie seker is van hulle eie seksualiteit nie, wat
hulle gays, of moffies soos baie hulle noem, sal afkraak, en in sekere gevalle
ook sal aanrand. Ek moet ook egter vir die klas se, dat baie polisiemanne hulle
aan sogenoemde ‘gaybashing’ skuldig maak, en dis so onnodig. Ons
lewe in n tyd waar mense neerhalend op mekaar afkyk,….hierdie sub kultuur,
as ek dit so kon noem, is in der waarheid vredeliewende mense, wie vir ons baie
kan beteken, en dis ook soos moffies, wat die kultuur erfenis van n land uitbou
en laat behoue bly.
“My
aarde sersant, dit klink of jy nogal baie van gay mense weet…”
“Ja
kaptein, ek behoort, ek is self een…”
'n
Stilte het oor die klas nergesak, en die kursusgangers, baie van wie al saam
met Andrew skooldae af is, het hom oopmond aangegaap.
Die
kaptein het eerste tot verhaal gekom.
“Wow,
goed…mm..sersant, dit was n openbaring wat ek nie dink enige een van ons
verwag het nie. Ek is bly dat jy die vrymoedigheid het om so eerlik met die
klas te kan praat. Wel..umm ek weet nie regtig wat om te se nie, so kom ons
breek maar vir middagete. Sersant sal jy agter bly asseblief?”
“Andrew,
jy het vandag die wind heeltemal uit my siele gehaal. Maar dankie daarvoor!
Dit was voorwaar 'n brawe ding om te doen..”
Die werklikheid van wat gebeur het, dring ook nou eers by Andrew deur, en hy
voel heel bewerig.
“Kaptein, wat ek gedoen het, het ek nie net vir myself gedoen nie. Al
my gay vriende verwag dit van my. Weet jy, as hulle klagtes het, bel hulle nie
10111 nie, hulle bel my! Die gay mense vertrou nie die polisie nie, en dit is
omdat die polisiemanne nog nooit daaraan gedink dat van hulle kamerade ook gay
is nie. Hulle sien altyd die moffies as siek mense wat maar net daar eenkant
is om op getrap te word.”
“Dis
darem nie seker rerig so erg nie..My sussie se een vriend is ook gay en..”
“Dit is so kaptein. So gou as wat my kollegas begin besef, dat moffies
maar net mense soos ek is, so gou sal hulle begin om gays met respek te handeerr.
Ek weet nie hoe ek van nou af behandel gaan word nie, maar dis maar my probleem.
My baas hulle weet in elk geval dat ek gay is, en ek word nog altyd net so professioneel
behandel as in die verlede.”
“Andrew,
ek wil jou 'n guns vra. Vandat ons met hierdie kursus begin het, was dit nog
altyd vir my moeilik om hierdie deel van die les met die mense te bespreek.
Ek wil hê jy moet huis toe gaan en dink of jy nie kan kom help waneer
ons die kursus aanbied nie.”
“Kaptein,
ek is baie besig…”
“Ek
weet, maar net tydelik, ek sal met die Superintendent reel, maar jy moet eers
ja sê, want ek weet hoe moeilik dit vir jou moes wees.”
“Ek sal daaroor dink, kaptein, maar ek belowe nie. Hierdie impromptu toespraak,
was eintlik omdat ek my half vervies het vir die polisie om jou so onvoorbereid
oor sulke belangrike dinge te laat praat.”
Tydens
middag ete wou almal by hom kom sit. Uit nuuskierigheid, maar ook seker omdat
hulle polities reg wou wees! In daardie dae was die SA polisiediens midde in
groot veranderinge, en almal het besef dat dit die moeite werd sou wees om enige
iets neerhalend te se. Iedergeval, sy uit – die – kas – kommery
by die werk was toe heel maklik en van toe af was dit ook nie meer nodig om
vinnig en stil by die gay klub se deure in – en – uit te sluip nie.
Hy
klap die deur effens hard en drafstap na sy motor in die oprit. Hy moet vanoggend
vinnig sy besigheid agtermekaar kry, want hy wil bietjie gaan rus voor vanaand
se werkery. Iets in hom se dat hy vanaand uitgerus moet wees as hy wil reg wees
vir wat voorle. n Opgewondenheid begin aan hom knaag as hy terugdink aan die
vreemdeling met die uitsonderlike oë…