du Toit Familie

Hierdie is maar net die begin van 'n lang pad.

Nerens op die Web kon ek iets kry oor die du Toit geslag nie. Ek moet vir HW (Sydie) du Toit bedank vir al die inligting. Hy het met hierdie proses begin.

Bydraes en inligting is altyd welkom. U kan gerus kyk waar u inpas en my laat weet.

My naam is Pieter Hendrik Fraser du Toit. Die eerste twee name kom algemeen voor in die  du Toit familie. Fraser was my  Ouma grootjie se nooiens van.

Die eerste du Toits HL du Toit PHF du Toit HL du Toit (2)
Die van du Toit /Fotos

Best experienced with

Microsoft is a registered trademark and the Microsoft Internet Explorer Logo is a trademark of Microsoft.