ronelsfamily.gif (9031 bytes)

Mom, me, Mariette and dad at the airport. We were on our way to the States and for the first time would be so very far from one another.

My ma, ek, my sus en my pa by die lughawe. Ons was oppad Amerika toe en almal was maar hartseer en het gewonder hoe die toekoms sou uitdraai.
[Click here to see]

Ek en my sus die aand voor ons sou vlieg. My ma en pa in 'n Pizza restaurant iewers in Vereeniging, Suid-Afrika.


Birds of a feather flock together... Me and my sis in a beautifull floral frame. Also a picture of mom and dad at our last "night out" before the big move to the USA

[Click here to see]

 
hettie1.JPG (12367 bytes) Hier's my klein sus op wie ek verskriklik trots is, met wie net ekke kan baklei en wat nou al hoeka nie meer so klein is nie... Lekker vlieg sussa! hettie2.JPG (12168 bytes)
Oupa Melt en Tannie Tiennie by ons koebaai braai in 1998. Oupa is nou al 82!
oupamelt.JPG (41929 bytes)
meltrene.JPG (38737 bytes)
Secundes en Renč ook op die braai. Melt is my pa se jongste boetie.
Hier staan oupa Boetie by sy motorfiets wat Duan om die dood wil erf!
paframe1.JPG (21942 bytes)

               

Ronel's
Pages
Dirk's
Pages
Duan's
Pages
Friends Album of events Meet
our family
Links
galore
Genealogy
/Heritage
e-mail
us
View our guestbook Sign our guestbook HOME PAGE